View Full Version : Miskien help dit iemand

12-28-2013, 08:37 AM
Of alles waar is weet ek nie, Lukas kan ons meer inligting gee. Ek dink egter dat die hoof boodskap van hulp kan wees.

Please **SHARE** this! WRITTEN BY A COP: Everyone should take 5 minutes to read this. It may save your life or a loved ones life. In daylight hours, refresh yourself of these things to do in an emergency situation This is for you, and for you to share with your wife, your children, & everyone you know. After reading these 9 crucial tips, forward them to someone you care about. It never hurts to be careful in this crazy world we live in.
1. Tip from Tae Kwon Do :The elbow is the strongest point on your body. If you are close enough to use it, do!
2. Learned this from a tourist guide. If a robber asks for your wallet and/or purse, DO NOT HAND IT TO HIM. Toss it away from you Chances are that he is more interested in your wallet and/or purse than you, and he will go for the wallet/purse. RUN LIKE MAD IN THE OTHER DIRECTION!
3. If you are ever thrown into the trunk of a car, kick out the back tail lights and stick your arm out the hole and start waving like crazy.. The driver wont see you, but everybody else will. This has saved lives.
4. Women have a tendency to get into their cars after shopping, eating, working, etc., and just sit (doing their checkbook, or making a list, etc. DONT DO THIS!) The predator will be watching you, and this is the perfect opportunity for him to get in on the passenger side, put a gun to your head, and tell you where to go. AS SOON AS YOU GET INTO YOUR CAR , LOCK THE DOORS AND LEAVE.. If someone is in the car with a gun to your head DO NOT DRIVE OFF, Repeat: DO NOT DRIVE OFF! Instead gun the engine and speed into anything, wrecking the car. Your Air Bag will save you. If the person is in the back seat they will get the worst of it. As soon as the car crashes bail out and run. It is better than having them find your body in a remote location.
5. A few notes about getting into your car in a parking lot, or parking garage: A.) Be aware:look around you, look into your car, at the passenger side floor , and in the back seat. B.) If you are parked next to a big van, enter your car from the passenger door. Most serial killers attack their victims by pulling them into their vans while the women are attempting to get into their cars. C.) Look at the car parked on the drivers side of your vehicle, and the passenger side.. If a male is sitting alone in the seat nearest your car, you may want to walk back into the mall, or work, and get a guard/policeman to walk you back out. IT IS ALWAYS BETTER TO BE SAFE THAN SORRY. (And better paranoid than dead.)
6. ALWAYS take the elevator instead of the stairs. Stairwells are horrible places to be alone and the perfect crime spot. This is especially true at NIGHT!)
7. If the predator has a gun and you are not under his control, ALWAYS RUN! The predator will only hit you (a running target) 4 in 100 times; and even then, it most likely WILL NOT be a vital organ. RUN, Preferably in a zig -zag pattern!
8. As women, we are always trying to be sympathetic: STOP It may get you raped, or killed. Ted Bundy, the serial killer, was a good-looking, well educated man, who ALWAYS played on the sympathies of unsuspecting women. He walked with a cane, or a limp, and often asked for help into his vehicle or with his vehicle, which is when he abducted his next victim.
9. Another Safety Point: Someone just told me that her friend heard a crying baby on her porch the night before last, and she called the police because it was late and she thought it was weird.. The police told her Whatever you do, DO NOT open the door.. The lady then said that it sounded like the baby had crawled near a window, and she was worried that it would crawl to the street and get run over. The policeman said, We already have a unit on the way, whatever you do, DO NOT open the door. He told her that they think a serial killer has a babys cry recorded and uses it to coax women out of their homes thinking that someone dropped off a baby.. He said they have not verified it, but have had several calls by women saying that they hear babys cries outside their doors when theyre home alone at night.
10. Water scam! If you wake up in the middle of the night to hear all your taps outside running or what you think is a burst pipe, DO NOT GO OUT TO INVESTIGATE! These people turn on all your outside taps full blast so that you will go out to investigate and then attack. Stay alert, keep safe, and look out for your neighbors! Please pass this on This e-mail should probably be taken seriously because the Crying Baby Theory was mentioned on America s Most Wanted when they profiled the serial killer in Louisiana Id like you to forward this to all the women you know. It may save a life. A candle is not dimmed by lighting another candle.. I was going to send this to the ladies only, but guys, if you love your mothers, wives, sisters, daughters, etc., you may want to pass it onto them, as well. Send this to any woman you know that may need to be reminded that the world we live in has a lot of crazies in it and its better to be safe than sorry.. Everyone should take 5 minutes to read this. It may save your life or a loved ones life.

Ek het sterk ligte wat gekoppel is aan serene en "motion detection" dit help baie want jy hoef nie uit tegaan nie die lig volg die beweging van die indringer. Die ligte is beskikbaar by baie sekuriteit winkels en kos om en by R1,000.00.

12-28-2013, 06:19 PM
Jannie die ligte is goed maar jy sal dit gereeld moet toets. Kriminele kan bedags wanneer jy weg is, die ligte saboteer op opstel sodat dit hulle nie optel wanneer hulle in die nag jou huis nader nie. EK het dit in Wesselsbron en by my eie huis gesien. Tussen Kroonstad en Ventersburg het hulle n alarm gesaboteer sodat die alarm wanneer dit aktief is, die roete wat die kriminele volg nie dek nie. Dit het ons ook in Newcastle gesien. In Vereeniging het hulle n vrou se alarm wat SMS-boodskappe na haar foon stuur, in die dag verander sodat die smsse nooit by haar uitgekom het nie.

Die wenke wat in jou plasing gegee word, is baie goed. Maar wanneer ons veiligheidsbewus word, moet ons veiligheidsbewus bly. Moenie al jou vertroue in jou stelsels plaas nie. Dit is altyd goed om ook te bly dink.

12-29-2013, 08:52 AM
Netso!, myne toets ek gereeld, soms perongeluk..lol. Hulle is redelik hoog op gemonteer en die ou wat hlle sal wil verstel sal eerstens oor die elektriese heining, verby die hond en dan moet hy nog 'n lang leer saambring.. Maar, mens moet die goed gereeld toests anders help dit niks - jy's reg. Ek vind dat jonger mense minder paraat is as ons wat "deur die meul" is.

12-29-2013, 05:55 PM
Jongmense maak my soms baie dom. Aan die eenkant het hulle baie meer blootstelling as ons gekry en aan die ander kant besef hulle steeds nie dat daar n tyd kom wat sy swart maatjie met wie hy grootgeword het, n persoonlikheidsverandering ondergaan nie.

Van die kinders kan dit raaksien en ander kan dit glad nie sien nie. Maar dan wonder ek weer of die fout nie by my is nie. Ek sien die wit kinders wat vreesloos in Soweto gaan speel. Maar die areas in Soweto en Botshabelo waar wit mense spoorloos verdwyn, bestaan vandag nog. Weet hulle dit of ken hulle die antwoorde?

Dan dink ek weer aan die ontnugterde jong vrou wat ook saam met swart mense in skole grootgeword het. Sy het later n verteenwoordiger van n maatskappy geword, en was geesdriftig oor haar werk. Sy het een oggend 04:30 na haar voertuig gestap omdat sy n vroe afspraak in Petersburg gehad het. Vyf swart mans het haar oorrompel en in die veiligheid area waar sy in Pretoria gewoon het, herhaaldelik op die plaveisel tussen die meenthuise verkrag sonder dat iemand haar te hulp wou snel.

Vandag is sy bang vir swart mense en leef elke dag in vrees.

Ek dink aan die vrou wat namens Freek Robertson onderhoude / navorsing doen. Ek was in Louis Trichard, toe hulle my vra of ek bereid sal wees om saam met n swart prokureur in n onderhoud met hulle te tree. Ek het die aanbod aanvaar en ons het by n eetplek ontmoet. Sy het die swart prokureur so beleefd gegroet dat sy werklik soos n swart vrou in n wit vel gelyk het.

EK en die swart prokureur het toe afgeskop met n politieke onderwerp en ons het gesels oor Zimbabwe en hoe die wit mense in Suid-Afrika nie verstaan hoe goed dit vir ons gaan wees wanneer die grenslyne eers gaan wegval nie. Hoe meer ek die prokureur uitgelok het, hoe meer opgewonde het hy oor die onderwerp van n verenigde Afrika begin gesels, waar ons, Suid-Afrika net n provinsie sal wees.

Hoe meer ons gesels het, hoe witter en sy geword en hoe groter het haar o geword. Toe deel sy my mee dat mr. Robertson reken dat ek te gevaarlik is om op die program te wees en dat hulle my sal verskoon.

Wat my van die jong vrou opgeval het, was dat sy baie goeie groet maniere openbaar het. Maar haar gesprek verder was, of sonder kennis en begrip, of sy het die prokureur werklik seksueel uitgelok.

EK het twee dogters. Die een het na my geluister en sy werk ook in donker Afrika. Sy het geleer hoe om met swart mense te werk. Sy het nie n baie lang smeltdraad nie en my skoonseun weet om haar uit die Arabiese lande te hou. Maar met haar kennis wat sy geleer het, oorleef sy.

My ander dogter is anders. Sy luister na wat ek s maar dit lyk nie of dit vir haar sin maak nie. Maar sy tel die tekens elke keer betyds op en wanneer dit gebeur kan ons die probleem bestuur.

My seun is gelukkig wakker. Ek het hom na skool na die SANW gestuur om meer van ons landgenote te leer en hy het.

Maar soos jy s is waar, maar ek het nie antwoorde nie. Nog nie.