PDA

View Full Version : Nederlands vs Engels



Unregistered
12-30-2013, 12:15 PM
Soos ek verstaan het Jan v R in 1652 aan Kaap anker gegooi en n snoepie (see stalletjie) begin. Hy was van Nederland. So het al hoe meer mense hier heen gekom. So was ons later ook "colonise" deur die Engelse en met die ondekking van Goud en Diamante het die Boere oorlog begin.

So die Nederlanders was dan nou eerste hier (bedoel voor die Britte). Het die Nederlandse regering enige bystand gebied vir hulle burgers wat in konflik was met die Engelse?

Ek glo daar is baie meer informasie rondom die gesprek en vraag so waardeer insae.

BW

Unregistered
12-31-2013, 03:26 PM
jou antwoord lę in Europa...

Lukas
01-01-2014, 12:24 AM
BW. Gaan lees bietjie hier. http://af.wikipedia.org/wiki/Geskiedenis_van_die_Kaapkolonie_vanaf_1806_tot_187 0

Unregistered
01-01-2014, 01:55 PM
Dankie Oom Lukas, ek het n biekie gelees daaroor en dit was baie meer omvattend en "global" as te ware.

Hier is soos ek dit sover verstaan, almal is welkom en voel vry om in te las en deel te neem.

Die Engelse en Portugese skeepsvaarders was groot kompetisie vir Nederland in 1590's.
Die Nederlandse regering het bestaande maatskappye saamgesnoer en die Verenigde Oos Indiese Kompanje gevorm. Die "Foreighn Private Public Partnership" gely onder die bestuursraad, Here Sewentien ( verskillende stede uit Nederland met elk verteenwoordigers volgens elke streek se finansiele belegging in die VOIK), om sterker te wees teen die Portugese en die Engelse. Hulle het verskeie magte gehad en kon ooreenkomste aangaan, handeldryf en oorlog maak. Hulle (die VOIK klink soos n Private Public Partnership vandag :-) was in SA betrokke tussen 1600 - 1795.

Die Engelse het Nederland in 1652 begin pla. Die Britte is in die 3 de oorlog verslaan nadat daar oorloë tussen hulle en Nederland begin het. Volgens die wiki blaaie het n Willem van Oranje toe hulle ekonomiese hoofstad geskuif London toe. Die Nederlanders het n vierde oorlog gehad maar swak geword en is later deur die Franse verslaan en waarna die Willem toe gevlug het London toe rondom +\- 1795. Die Engelse het die geleentheid gebruik (a g v Willem van Oranje se insae) om die Nederlandse "bate" in die Kaap te beskerm teen die Franse en Kaap toe gekom.

BW

Unregistered
01-01-2014, 02:00 PM
tussen 1600 - 1795. Jammer, die datums is wanneer hulle gevorm was en toe die VOIK uit SA ontbind het.

Unregistered
01-01-2014, 02:45 PM
Nog info oor VOIK,

In the late 1660s the VOC owned 40 war vessels and 160 merchantmen, and had a payroll of over 10,000 soldiers.

During most of the Edo period (1615–1868), the Dutch were the only Europeans allowed to trade with Japan. They were confined to the small man-made island of Deshima, off the coast of Nagasaki, from which point they acquired Japanese porcelain.

Commercially the company was initially highly successful. Its charter was renewed for financial recompense to the government every two decades. In the first 94 years of business, the dividends paid to shareholders never fell below 12 percent, and rose as high as 63.

After 1700 the company declined however, due to the loss of Formosa, declining trade in Japanese silver, competition from other nations, internal bickering, and dissatisfaction with its treatment of local residents.

By 1798 the company was bankrupt and profitless, and was taken over by the Batavian Republic.