PDA

View Full Version : Toets



Baardman
11-15-2012, 08:30 PM
Hierdie is 'n toets boodskap

akskaadmin
11-15-2012, 08:34 PM
nogge groot toets

Unregistered
11-15-2012, 10:32 PM
Goed. Ek kon nou ook n anonieme toets doen. Maar ek kan nog steeds nie n foto plaas nie.

Dit lyk ook vir my dat ons die draad se naam elke keer self moet oordra wanneer ons op n draad antwoord.

Wanneer ek ingeteken is, kry ek n geleentheid om n foto te plaas. Maar ek weet nog nie of ek dit op die anonieme draad sal kan plaas nie.

Lukas

41


Dit lyk of dit gewerk het

Unregistered
11-16-2012, 07:48 AM
Test 1 2 3 4 5

Lyk of dit werk

Unregistered
11-16-2012, 07:54 AM
Raait, kom ons kyk of die robots ons nou kan SPAM.