PDA

View Full Version : Is dit rasisties om wit te wees?



Jan Die TronkvoŽl
01-23-2014, 08:19 AM
Die ding met Johnathan Jansen en die advertensie in die media wat so erg opgeblaas word maak mens wonder. Die hele perspektief is (na my mening) toetaal en al uit verband geruk. Dit wil so al voorkom asof dit 'n sonde is om wit te wees en dan nog boonop trots te wees daarop. Inteenstelling hiermee word dit aangemoedig dat swart mense hulle "indentiteit" moet uitleef.

https://pbs.twimg.com/media/BenYEoDCEAAcdgD.png

https://pbs.twimg.com/media/BekTQEbCIAAs7Sh.png

wouterf164
01-23-2014, 09:18 AM
Dit is hoekom dit so belangrik is om 'n plek vir jou eie volk te hÍ waar die volk homself kan wees sonder dat iemand inmeng. As ons nie gaan opstaan vir ons regte gaan ons baie verloor en ons kinders se kinders gaan die gevolge dra van wat ons besluit om aan die saak te doen.

v

478
01-23-2014, 10:17 AM
Jailbird, there goes your parole........................

Who do have to thank for all this madness? Our own brethren, who has cultivated a sense of entitlement to those who least deserve it.

Jan Die TronkvoŽl
01-23-2014, 11:19 AM
@478 Seeing as you prefer the other language in which I am able to scribble a word or two, I shall try and answer......

Parole is the least of my worries, in a sense we are all incarcerated in our own homes, what with security fences, burglar-bars and security gates as thick and functional as real prison gates. This whilst the criminals are roaming the streets free, free to act in a criminal way as the policing standard in the country drops markable on a daily basis. I attend community policing forum meetings with SAPS and it is, to say it mildly, slow... The concept of crime prevention is lost because they (by and large) believe that visual policing with blue lights and sirens will work. I have news for them, that only aids the perpetrator as they are mostly connected via cellular and the SAPS are thus easy to spot and even easier to evade. That action does not even displace the crime, it aids it!

Who do we have to thank? Well that is a question which may evoke many a hypothesis and eventually end up in one massive cyber-fight amongst posters. It is my opinion that quite a few things were or can be blamed for the current situation. It all starts with leadership and future-vision. In many cases since early years these two things were either not the best or simply distorted to suit personal agendas (not too unlike today' lot - but a bit better). Much of the fruits we sit with today can be attributed to the historical handling of this country's past - starting in 1652. The Dutch and the British (them more than anyone else) were intent on raping the country and exploiting its inhabitants in an endeavour to enrich themselves and the countries they represented. Much is said and fabricated on the old horse everyone keeps flogging - Apartheid! Quite frankly, Hendrik Verwoerd is not, like the media try to depict, the farther of apartheid. That esteemed title should be awarded to the Brits and particularly so on Lord (sic) Horatio Kitchener.

In the end it took half a million men (the largest army Britain had ever sent overseas) and two and a half years for the mightiest power on earth, using everything it had, to "defeat" the Boer farmers, in a war that marked the transition from 19th to 20th Century warfare, that some called the "Last Gentleman's War", and others called the "First of the Modern Total Wars". But the Anglo-Boer War is now more often described as the "War that Never should have Happened".

It not only irreparably damaged the British Empire and destroyed the economies of two independent countries, but directly led to the establishment of Apartheid in South Africa, by a paranoid Afrikaner nation.

Dit is op die ou einde 'n totale sameloop van omstandighede wat in meeste gevalle moedswillig en direk aan gejaag word deur die media wat nie 'n oomblik sal skroom om twak te publiseer as dit sal help om geld te maak nie.

There is more, but for now I shall rest with the above! I am sure more will be added by others in days to come!

Groete vanuit die AKSKA tronk!

Unregistered
01-24-2014, 12:20 AM
Jan ons gaan nie die antwoorde in die wereld se orde kry nie, dis korrup en met leuns gebou. Die reg om onself te regeer is ons ontneem en ek en jy gaan dit nie verander as dit nie die wil van God is nie. Miskien later glo ek op God se tyd gaan dit wel gebeur, wanneer ons iets wyser geraak het. Tot dan, moet jy en ek ons kinders die pad wys en die retroriek wat teen ons gespeel word moet systap en vermy. Ons geduld word beproef, maar ons sal leer om die knie te buig nie voor mense nie maar God. Ek is jammer as dit vir jou mag klink of ek die ding geestelik probeer draai maar dit is my antwoord, want God stel regerings aan. Al is ons vasgevang in die wereld se orde, is ons tog ook vry in Jesus, as kind van God en is ons deelagtig in Sy volk. Miskien is dit die les wat ons moet leer, om eers Sy volk te raak en dan sal die ander dinge ons toegevoeg word, as Boere/Afrikaners om by ons self te regeer. Tog bly ons ook staande as n volk en is ons steeds hier en glo ek God sal ons regop hou. Staan vas

Lukas
01-24-2014, 01:44 PM
Dito. Ek wil net iets byvoeg. Dit maak nie saak wat na ons kant toe gegooi word nie, vir my bly dit vrek lekker om wit te wees. Wanneer die definisie van rassisme, is om n voorkeur vir jou eie ras te he, is ek n rassis want dit is vir my baie lekker om tussen my eie mense te wees en te kuier

Wanneer dit die dag n skande is om meer van jou eie ras te hou as van ander, sal ek trots in skande lewe tot ek my laaaste asem eendag uitblaas. .

Unregistered
01-24-2014, 09:21 PM
Naand Staan vas

Ek wil nie weer 'n debat begin nie maar ek wil jou tog reghelp. God stel nie regerings aan soos jy beweer nie. Verseker nie die goddelose patete wat nou oor ons heers nie. Hulle is demokraties verkies deur die meerderheid mense. God het nie eers gestem nie, dit is nie Sy wil nie. As dit God se wil was, dan is al die elende wat die spul onbeholpe idiote veroorsaak ook God se wil. Dit kan nie wees nie. God bring lewe en oorvloed, die bose steel en moor.

Mooibly
Chris

Unregistered
01-25-2014, 12:11 AM
Naand Chris. Romeine13:1 Elke mens moet hom onderwerp aan die owerhede wat oor hom gestel is. Daar is immers geen gesag, wat nie van God kom nie, en die owerhede wat daar is, is daar deur die beskikking van God.
Dis waarop ek my gevolgtreking maak. Ek het ook n tyd terug lank met die gedagte geworstel maar die antwoord le by God en nie ons eie agendas nie. Omdat die regering nie jou goedkeuring weg dra nie, beteken nie jy is deur die duistere magte gebind nie, inteendeel deurdat jy God gehoorsaam is jy vry, en geld al sy beloftes steeds vir jou. God werk met n plan en ek en jy moet in die geloof lewe en weet dat God in beheer is van ons skip, al het seerowers dit gekaap. Staan vas

Unregistered
01-25-2014, 11:17 AM
Enige verdere kommentaar sal julle n geestelike draad vir die onderwerp moet oopmaak

Unregistered
01-25-2014, 12:25 PM
As dit eers in die geestelike mandjie val dan kan niemand meer komentaar daarop lewer nie.Amper soos n "recycle Bin" of "sin Bin"

Lukas
01-25-2014, 12:48 PM
EK soek donasies om vir die EFF party, fietse te skenk. EK het nou oor baie geskenke nagedink en besluit dat die ontwerp, die EFF soos n handskoen sal pas.


Daar is nog net iets wat kort. Daar moet n plek vir n lang mes wees. Ons kan dit op n Vrydag teen 15:00 oorhandig en die verigting teen 16:30 verdaag, waarna die leiers verplig sal wees om met die fietse huis toe te ry.


Ek hoop regtig dat ek belandgstelling vir die ontwerp en voorstel sal kry


337

Jannie
01-25-2014, 04:18 PM
As dit eers in die geestelike mandjie val dan kan niemand meer komentaar daarop lewer nie.Amper soos n "recycle Bin" of "sin Bin"

Dit mag so wees, maar as jy registreer dan kan jy na hartelus die geestelike-mandjie kom besoek en kommentaar lewer. Ek weet nie waarom ons alewig die drade in 'n geestelike rigting moet stuur nie, dit veroorsaak op die ou einde net twee spalt.

As dit 'n sonde is om trots te wees op my "witgeit" dan is ek maar 'n sondaar. Ek's trots op wie en wat ek is.

noks
01-26-2014, 01:19 PM
"You can call me a rassist but ..... you have to call me master first." n mens kan nie jou botter aan altwee kante gesmeer kry nie.

v

Unregistered
01-27-2014, 07:23 AM
Jannie ek het al geregistreer n "password" gekry al gebruik en toe ek weer wil ingaan toe werk dit nie meer nie.Het daaroor per E-pos navraag gedoen maar geen resultate nie.Los dit maar nou so.

Ek wil die debat nie in n geestelike rigting stuur nie.Ek het slegs genoem dat dit die geval is.

AVR

Jannie
01-27-2014, 08:47 AM
Jannie ek het al geregistreer n "password" gekry al gebruik en toe ek weer wil ingaan toe werk dit nie meer nie.Het daaroor per E-pos navraag gedoen maar geen resultate nie.Los dit maar nou so.

Ek wil die debat nie in n geestelike rigting stuur nie.Ek het slegs genoem dat dit die geval is.

AVR

Lukas, Tom, Baardman - Die ding met gebruikers name en die poste wat eers ge "validate" moet word gaan meer mense weg wys as wat dit die forum gaan bevoordeel.

Tom
01-27-2014, 10:02 AM
Jannie, hoe die forum veronderstel is om te werk.

Hierdie is die enigste forum wat ek van bewus is waar die publiek annoniem kan pos.
Hierdie is die enigste forum waar jy dadelik kan pos na registrasie sonder om te wag vir validation. Jy hoef nie te wag vir x aantal poste nie. (Die helfte van die lede sin werk, die ander helfte sukkel ons met n probleem. Wanneer n password nie meer werk nie, behoort daar n 'tool' te wees om dit te 'reset'. Sover ek weet kan jy op vlak 2 registreer deur n epos aan Lukas te stuur met jou versoek, gebruiker naam en password wat jy verkies. Julle moet egter besef Lukas is nie altyd beskikbaar nie, is baie op die pad en sy epos raak vinnig vol. Probeer maar net weer, aanhouer wen.)

Die Geestelike gedeelte was veronderstel om een in annoniem te wees en een vir geregistreerde gebruikers. Ek het agtergekom albei is in die oop forum en alle poste na een versuif. Ek sal nou weer toets, maar klink of daardie forum nou nie meer in die oop forum is nie.

Ek is nie deel van besluitneming nie, maar ek was/is beindruk daarmee dat Lukas die geestelike in die oop forum gehad het. Dit is op ander forums altyd weg gesteek. My redenasie is dat die persoon wat nie daarin belangstel nie, nie daar sal gaan lees as hy nie so voel nie. Dit is immers in n aparte forum. Dit kan dus niemand weg jaag nie, maar is oop en beskikbaar aan enigeen wat die behoefte het, of hy nou registreer is al dan nie. Dit strook vir my met die Bybelse beginsel van jy steek nie n lamp onder n emmer weg nie. Die lamp staan daar. Enigeen kan in sy lig inbeweeg sou hy so kies, of buite die lig kring bly, sou hy so verkies. Dit is miskien nie die regte beeldspraak om hier te gebruik nie, want die donker probeer gereeld die lig daar verdring. Die lig wen egter altyd, jy moet net in die lig bly. Gaan kyk jy daar en n skaduwee val oor die betrokke draad, beweeg maar net uit die skadu en terug na die lig. Mens hoef ook nie altyd eers daar in te gaan nie. Sy Lig is op baie meer plekke aanwesig en meeste van ons het n lamp op jou eie bedkassie.

Tom
01-27-2014, 10:19 AM
Ek het nou gou gaan loer na die twee geestelike forums. Albei is sigbaar aan almal, daar is geen verskil tussen die twee nie. Die probleem blyk egter te wees dat net geregistreerde lede daar kan pos. Dit is dus nie oop vir annonieme poste nie. Ek ondersteun dit dan ook so, maar dit is vir Lukas om te besluit. Daar is seker argumente vir beide kante. Die naam 'annoniem geestelik' skep miskien die verwagting om annoniem daar te kan pos en die tweede forum behoort verwyder te word. Ek kan nie forums verwyder of name verander nie.

Lukas
01-28-2014, 07:37 AM
More AVR. Is jou probleem al opgelos?

niel
01-29-2014, 02:53 PM
Tronkvoel. Apartheid het saam vanaf europa hier gekom. Die britte het NIKS met apartheid te doen gehad nie. Inteendeel was dit die britte se skuld ... Die liberalisme is brits. America was nie n honderd jaar terug nie ook n apartheids nasie. Swartes het nie regte in amerila gehad nie. Liberalisme is n nuwe ding. Dis maar nou die laaste 30 jaar wat "apartheid" n naam gekry het. Apartheid is die blanke se lewenswyse van altyd af.

Jan
01-29-2014, 03:09 PM
Na bloedrivier het Retief n vredesverbond met Dingaan gesluit onder protes van baie ander boere. Drie jaar daarna het God Brittanje oor die boervolk aangestel en hulle het ons vermoor. Met die referendum het die boere ja gestem en toe stel God die ANC oor ons aan. En vandag vermoor hulle ons. Dink 2 keer voor jy dink apartheid is deur die britte gestig.

Gert
01-29-2014, 03:10 PM
Selfbeskiking,eie ontwikkeling, eie standaarde, eie kultuur, eie Taal, eie Geloof, eie huis, eie kos, eie geld as dit alles Rasmisme voorstaan dan kan jy my maar n Rasis noem. Apartheid het niks met rasime te doen nie. Die land se kinders het beter skool opleiding ontvang toe elke kleur en taal sy eie skole gehad het. Samesmelting het veroorsaak dat die kwaliteit en standaarde van opleiding agteruitgaan. So as ek vir my kinders die beste skool opleiding wil gee is ek n rasis as my kinder in n blanke Afrikaans sprekende skool opleiding ontvang.

v

anoniem.
01-29-2014, 03:18 PM
Retief en sy geselskap is almal deur dingaan vermoor nadat die vrede gesluit is. Wys jou net.

Tom
01-29-2014, 04:17 PM
Na bloedrivier het Retief n vredesverbond met Dingaan gesluit onder protes van baie ander boere.

Nee, ek dink nie n dooie man kan n vredesverbond sluit nie. Retief was voor Bloedrivier vermoor en dit was een van die dinge wat aanleiding tot Bloedrivier gegee het, soos ek dit verstaan.

Retief is vermoor 6 Feb 1938. Bloedrivier was 16 Des 1938.

Janna
01-30-2014, 07:59 AM
Nee, ek dink nie n dooie man kan n vredesverbond sluit nie. Retief was voor Bloedrivier vermoor en dit was een van die dinge wat aanleiding tot Bloedrivier gegee het, soos ek dit verstaan.

Retief is vermoor 6 Feb 1938. Bloedrivier was 16 Des 1938.


1838 en nie 1938 nie ☺

v

Tom
01-30-2014, 11:03 AM
1838 en nie 1938 nie ☺


haha, jy sien!:p

Jam
01-30-2014, 02:35 PM
Wat maak dit saak. Die boervolk word gestraf as hulle die ander goed se vrede soek

Unregistered
01-30-2014, 04:03 PM
Hi Lukas die probleem bestaan nog.


AVR

Jannie in die TRONK
01-30-2014, 04:22 PM
Hi Lukas die probleem bestaan nog.


AVR

Ek glo jy praat van die selfde probleem wat 'n paar van ons het, l at ons poste eers mot ge-"validate" word voordat ander dit kan lees. Dit is nogal lastig. Ek's soms nie seker of ek al iets gepos het nie en moet dus wag todat Tom 'n draai kom maak en my brief uit die tronk kom haal. Dit gaan nou al geruime tyd so aan en ek's seker dat AKSKA potensiele lede verloor wat 'n bydra kon gemaak het. Miskien moet ons maar nog so bietjie geduldig wees voor ons bedank of uit die tronk ontsnap!

Jannie in die TRONK
01-30-2014, 04:25 PM
Genade! Die ergste is dat jy nie kan "edit" en jou vinger foute kan reg maak nie.. http://www.sherv.net/cm/emoticons/fighting/beating-head-against-the-wall.gif

412
01-30-2014, 10:43 PM
Hehehe... aag Jannie dis oulik! Hou moed! Ek sien jy is amper uit die trunk.... jy't al 'n gaatjie met jou kop geslaan!