PDA

View Full Version : Muslim Shariah - Besig om oor te vat?



Jannie
01-28-2014, 08:43 AM
Dit is nog kommerwekkend om te sien hoe groot die impak is wat deur Muslims gemaak word, wereld wyd. Hier is die intent - uit die pert se bek - as dit so mag stel


Gaan kyk gerus wat is aan die gebeur in Europa.

http://www.cbn.com/tv/embedplayer.aspx?bcid=1509282970001

Lukas
01-28-2014, 09:21 AM
Dit is regtig baie interessant

Toe is ek vandag ook in die tronk. Ek moes nou my eie plasing Validate. LOL

EK hoop nie dat ek perongeluk iemand iemand se plasing verloor het nie. Dit was nie aspris nie, vergewe my as jy nie jou plasing sien nie.