PDA

View Full Version : Telkom



Tom
02-04-2014, 09:20 PM
Hierdie draad sal seker baie stories ontlok van swak dienslewering.

My kinders in Centurion vertel my hulle ADSL is af, want die kabels is gesteel. Nou wonder ek of dit ooit vervang gaan word en indien wel, hoe lank gaan dit neem?

Seker nie lank voor dit hier ook gebeur nie. So sal seker maar die Afrihost modem en data moet aanskaf.

baardman
02-04-2014, 10:52 PM
toets toets toets

http://i713.photobucket.com/albums/ww131/schamah/Shooting20stix_large.jpg

Unregistered
02-05-2014, 10:57 AM
More Baardman,
Die kinders kan enige tyd my telefoondraad kry. Dit le al sowat 6 jaar op die grond, want die pale het afgevrot.
Trudie

Tom
02-05-2014, 11:01 AM
haha, Trudie, dit was ek, nie Baardman nie. Dankie vir die aanbod, maar ek dink nie dit gaan werk nie! hehe

Unregistered
02-06-2014, 12:29 AM
Hier in die Boland verdwyn die kabels gereeld. Laaste lot wat gevang was net buite Worcester was nogal 'n ou kleurling omie en sy makkers.
Maar links en regs skakel mense nou oor na privaat "wireless" internet diensverskaffers en fax-to-email nommers. Telkom het nooit die visie gehad om wireless dienste te verskaf nie en verloor nou baie regoor die platteland aan privaat maatskappye wat die gaping gevat het.

Unregistered
02-06-2014, 07:32 AM
n Mens is nog steeds afhanklik van telkom al gebtuik jy "wireless" sisteme.Op die ou ent gaan alles maar nog steeds deur Telkom.