PDA

View Full Version : Trek of bly



Lukas
03-13-2014, 08:40 AM
Kan ons na ander lande trek en seker wees dat ons nageslag Afrikaans sal bly?


http://www.youtube.com/watch?v=6h39nq0KqHs

SA419
03-13-2014, 09:27 PM
Nee beslis nie. Die oomie praat Afrikaans, met 'n aksent. Hy is daar geboreen wil daar begrawe word,
maar sy kinders waar gaan hulle heen, bly hulle en trou maar in met die plaaslike bevolking
of kom hulle terug na 'n nuwe begin vir hulle.

Unregistered
03-14-2014, 12:22 AM
Ag, te hel met riool-hool afrika en afrikaans... en ook met die spul tipiese skynheilige, bemoeisieke, tweegesig, agterbakse, rugsteker, verkrampte, wit-ras-verraaier, liberale, humanistiese, DA-stemmer, g*tkruiper, rasvermenger -afrikanertjies (...of 'boertjies' / wat-ook-al hulle hulself deesdae wil noem)... die oorgrote meerderheid van hulle is en bly almal dieselfde spul (kerkgaande) beginselloses, tweegesigte, indoeners, rugstekers, ruggraatlose rugbyverslaafdes, sewende laan -en mandela -afgodsaanbidders.). Vergeet van hool afrika. Keer jou rug. Skakel oor. - Rusland en Russies is beter!! By verre. Witmense hoort nie in afrika nie. Net sleg- liberaliste, k-boeties, gelykheidsverkondigers en rasvermengers wil nog in afrika tussen 'n spul inboorling-barbare woon en met hulle heul, onderhandel, sosialiseer, vermeng, hoereer, ens. Laat die hordes afrikane alleen mekaar in afrika opvreet en laat hulle (sonder enige witman in afrika) van pessiektes uitvrek nes hulle gedoen het voor die witman daar geland het. Die toordokter kan hulle mos red. Good riddance. Word wakker! ...oops... s'kuus, ja... dis mos 'n sinnetjie wat 'n tipiese rugby-aanbiddende domg*t afrikaner nooit sal snap nie. Snork maar voort. Vee nou maar uit, want ek het seker die arme skynheilige tone nou blou getrap en baie senuwees raakgeboor met hierdie harde waarhede. Eina. Die liberale wit gemors van azania sal nooit regkom nie. Dis tyd dat die afrikane hulle uitroei.

Unregistered
03-14-2014, 07:14 AM
Ag, te hel met riool-hool afrika en afrikaans... en ook met die spul tipiese skynheilige, bemoeisieke, tweegesig, agterbakse, rugsteker, verkrampte, wit-ras-verraaier, liberale, humanistiese, DA-stemmer, g*tkruiper, rasvermenger -afrikanertjies (...of 'boertjies' / wat-ook-al hulle hulself deesdae wil noem)... die oorgrote meerderheid van hulle is en bly almal dieselfde spul (kerkgaande) beginselloses, tweegesigte, indoeners, rugstekers, ruggraatlose rugbyverslaafdes, sewende laan -en mandela -afgodsaanbidders.). Vergeet van hool afrika. Keer jou rug. Skakel oor. - Rusland en Russies is beter!! By verre. Witmense hoort nie in afrika nie. Net sleg- liberaliste, k-boeties, gelykheidsverkondigers en rasvermengers wil nog in afrika tussen 'n spul inboorling-barbare woon en met hulle heul, onderhandel, sosialiseer, vermeng, hoereer, ens. Laat die hordes afrikane alleen mekaar in afrika opvreet en laat hulle (sonder enige witman in afrika) van pessiektes uitvrek nes hulle gedoen het voor die witman daar geland het. Die toordokter kan hulle mos red. Good riddance. Word wakker! ...oops... s'kuus, ja... dis mos 'n sinnetjie wat 'n tipiese rugby-aanbiddende domg*t afrikaner nooit sal snap nie. Snork maar voort. Vee nou maar uit, want ek het seker die arme skynheilige tone nou blou getrap en baie senuwees raakgeboor met hierdie harde waarhede. Eina. Die liberale wit gemors van azania sal nooit regkom nie. Dis tyd dat die afrikane hulle uitroei.


liewe land #3, maar jy is opgestop en iesegrimmig.

Lanklaas so iets gehoor of gelees. Het advokaat Barry Roux jou beetgehad, dat jy nou nie meer voel jy hoort in SA nie, of is 'n Suid Afrikaner nie?

Dis miskien goed dat jy eers asemhaal voor jy hier tik, maar anderkant voel ek dis miskien goed dat jy jouself en ons ander so bietjie swartsmeer..., want dit laat ons so bietjie dink.

1. Wat is jou plan vra ek? om te trek is die enigste plan? Sit jy reeds in die buiteland as jy dit skryf?

2. Miskien moet jy net 1 ding vir jou afvra - Wat is jou doel op aarde? Hoekom is jy deur Vader geskep? Wat maak jy of watr moet jy maak op aarde?

Groetnis, Hein

412
03-14-2014, 08:07 AM
Ag eintlik het 3 geen invloed op enigiemand of enige vraag nie. Hy is net besig om sy karakter heel duidelik hier uit te beeld en sulke stout kinders behoort net geignoreer te word totdat hulle eendag grootword en besef sulke tantrums trek nie regtig aandag nie.

Lukas
03-14-2014, 08:42 AM
Hene 3#. EK kan nie onthou dat al iemand ontmoet het wat so gatvol is nie. Ek dink ek moet jou gelukwens want in my boekie is jy die wenner. Hoe kan n mens nou iemand terughou wat so oortuig van sy saak is?

Maar miskien het jy n punt beet, met die klem op miskien. Ek sien dat jy Rusland as n opsie oorweeg. Rusland is seker nie n slegte keuse nie. Daar is baie goeie mense in Rusland en n mens sal seker lekker kan bly. Hulle het as ek reg onthou 36 simbole in hulle alfabet en oor die algemeen is hulle Engels nie goed nie. Persoonlik sal ek maar sukkel om daar te gaan woon. Ek sal sukkel om te kommunikeer en omdat ek ook met die Alfabet sukkel sal ek seker nie maklik n goeie werk kan kry nie. Dit is nou wanneer ek so iets sal oorweeg.

My gewaarwording is dat mense in ander lande, ook maar net soos ons is. In alle lande is die mense goeie mense. Al die wÍreld se lande het n gemeenskaplike probleem en dit is dat geld die mens se uitkyk op die lewe verander en die wat in die politiek betrokke raak, is die een meer korrup as die ander.

Ek sÍ nie dat jy nie moet trek nie. Glad nie. Ons almal wat hier lees het ook al in ons lewens ervaar wat jy met soveel woorde kan saamvat. Wat kan ons doen? Is trek regtig n opsie ? Wat sal byvoorbeeld die voordeel wees om na Rusland te trek ? Kan jy ons oortuig ?

Tom
03-14-2014, 08:49 AM
#3, Dan moet jy maar vir jou n nuwe planeet gaan soek ou maat, want op aarde is daar nie meer beter plekke nie. Die wat nou lyk of hul beter is, gaan nie meer vir lank so lyk nie. Die Amerikaners het ook wakker geskrik en marsjeer more die strate daaroor. Nie dat dit veel gaan help nie. Alle 'wit' lande is besig om dieselfde pad te stap en word een vir een opgevreet.

Wat is daardie kampe wat die wÍreld vol gebou is? FEMA dink ek. Miskien het hulle tyd nou aangebreek en marsjeer die Amerikaners more reguit in sulke kampe in!

Soek op Youtube vir 'White man march'. As jy gelukkig is, kry jy dalk een wat nog nie uitgevee is nie, maar jy sal moet vinnig kyk!

Unregistered
03-14-2014, 09:06 AM
Ek wil graag by julle wyser ooms hoor of julle dink n mens kan nog met n familie begin in die land? Veral met die geluide wat gemaak word! Doen n mens nie n kind n onreg aan nie?
GROETNES

Tom
03-14-2014, 10:20 AM
Ek wil graag by julle wyser ooms hoor of julle dink n mens kan nog met n familie begin in die land? Veral met die geluide wat gemaak word! Doen n mens nie n kind n onreg aan nie?
GROETNES

Dit, my liewe kind, moet jy vir jouself uitmaak. Ek as n oom met bietjie lewens ondervinding, kan jou net n paar goed gee om aan te dink.

Die lewe gee geen waarborge nie. Enige iets kan gebeur, in enige land.

Wat in die land bekommer jou? Is jy bang jou kinders word nie groot nie? Dat hulle vermoor gaan word?
Wel, daar is baie ander moontlik hede wat dit kan veroorsaak. Dink aan ons voorouers. Toe hulle met ossewa die land binne getrek het. Hoe moes hulle voel? Daar was toe nog meer gevare. Hulle het ook met die swart gevaar gesit, hulle het nie medies/hospitale gehad nie, hulle moes wilde diere trotseer, slange en al daai dinge. Hulle was arm en kon nie geld na n probleem gooi nie. Ek dink dit was bietjie erger as vandag. Het dit hulle gestop om kinders in die land groot te maak? Dink aan ons eie tyd. Hoeveel ouers moes kinders aan die dood afstaan? Al wat ons as ouers kan doen is om ons bes te doen om ons kinders te beskerm en die res in God se hande te laat. Hy weet die beste en wat ook al gebeur, is Sy wil. Ek het my lewe lank gebid dat ek gespaar moes word om my kinders net deur die skool en onafhanklik te kry en dat Hy hulle ook moet beskerm. Ek is verhoor, maar wat as dit anders sou uit draai? Ek sou my net moes berus by Sy besluit, want Hy weet die beste.

Is jy bekommerd oor hulle opvoeding?
In n ander land het jy n nog groter taak as hier. Daar is ander kulture, gevare waarvan jy nie eers bewus is nie. (Ek ook nie, anders kon ek dit vir jou opnoem) Ten minste verstaan jy wat hier gebeur en wat die gevaar is. Hoe beskerm jy jou kind teen iets wat jy nie eers van weet nie? Hier kan jy alternatiewe uit dink, hulp kry by eeners denkendes. Ja, daar anderkant is ook eeners denkendes, maar is dit dieselfde?

Op die einde van die dag, is dit vir julle geslag om self te besluit. Al wat ons kan sÍ is die wÍreld was altyd vol gevare en sal altyd wees. Maak nie saak waar en in watter land nie. Dit is niks nuut nie en julle moet kies, net soos ons en ons ouers moes kies. Maak dit n saak by God. Hy sal jou nie toelaat om iets te doen wat nie reg is nie. Die mens wik, maar God beskik. Ek staan in niemand se pad nie, ek berus my by die wete, God is in beheer. Ons verstaan nie altyd Sy plan nie, maar wat maak dit saak? Solank ons net in Sy hande bly, is die eind resultaat die belangrike een en ons weet wat daardie resultaat is. Wat maak dit saak wat in die tydelike gebeur? Dit is die ewige wat tel.

Hou op om jou te bekommer oor wat die mense van jou dink. As hulle dink jy is n lafaard, verraaier of wat ook al. Moet dit nie as maatstaf gebruik nie. Luister na wat God vir jou sÍ en stap die pad en neem die geleenthede wat Hy vir jou gee. Gaan lees Gen 22. God sal jou nie toelaat om die verkeerde ding te doen nie, al stop Hy jou op die laaste nippertjie.

Unregistered
03-14-2014, 10:37 AM
Dankie Tom! Dit is vir my goed gestel! N ou boer het eendag ook vir my gese: wie is ek ieg dat ek dink ek kan self by kinders beskerm!

Groetnes

Unregistered
03-25-2014, 11:49 AM
Aarde maar daai man is bitter. So my voorvaders sterf in die land om dit te beskerm vir my en trek weg, Dan kan ek maar net so wel bly en dit vir die EFF gee, ek meen jy gee dit dan nou verniet weg. Bly eerder en stry teen die minder intellegente as die slimmer een oorsee.

Unregistered
03-25-2014, 09:03 PM
Om n Bittereinder te wees is nie vir almal nie. Staan vas

Unregistered
03-25-2014, 09:57 PM
Ag moeder siestog... te hťl met die siek wit liberale skuim-opdrifsels van apezania. Hoe vinniger jy met jou tipiese infantiele (skynheilige, bemoeisieke, tweegesig, g*tkramp -afrikanertjie) brein begin besef dat jou voorvaders (Piet Retief?) verniet 'geveg' het in/vir donker boggom-afrika... dŪt, terwyl die liberale sendeling -en kerk-gespuis die naturelle (verniet) brobeer 'kersten' het, hulle gevoed, ingeprop en ingestop het totdat hulle oor die 84 miljoen is - hoe vinniger sal jy uit jou belaglike sielsieke daggadrome wakker word en besef, dat met 'n spul ruggraatlose, verraderlike, liberaal-humanistiese, DA-stemmer (wit-ras-verraaier -gebroedsel ; rugby, huisgenoot -en sewendebasterlaan verslaafdes, 'genetic retarded'), WIT skuim-gespuis en siek WIT liberale samelewing sal jy net mooi nÍrens kom nie, en sal jou kinders in afrika GEEN toekoms hÍ nie - verŠl nie wanneer jy boonop omsingel is met oor die 84 miljoen naturelle nie. Jy staan GEEN kans nie. En moet asseblief nie jou sielsieke (NIA opgemaakte, valsehoop -skeppende) Siener -storietjies hier braak nie. Hopelik word die spul liberale wit gemors van apezania spoedig deur hulle swart 'broers' omsingel en summier uitgemoor - Š la 'Poetic Justice' -Styl. Good riddance ! Hulle verdien dit. Ek sal nooit weer my voete in dierlike vuil afrika sit nie - verŠl nie tussen 'n spul WIT liberale gemors nie. Spoeg !

Lukas
03-26-2014, 10:32 AM
13# Hierdie is nie n valsvlag platform nie. Met die R2300.00 per dag wat jy vir n projek registreer, gaan dit jou hier duur kos. Jy sal nie die enigste een wees wat jou tyd hier op hierdie bald gemors het nie. Ek wil voorstel dat jy ander weivelde vir jou provokasie gaan soek.

En as jy vir die staat werk, betaal hulle jou seker nie baie geld nie. Moenie daaroor kla nie want daar moet n rede daarvoor wees en ek dink ek het die rede gekry.

Jy is slim genoeg om jou boodskap deur ander servers te kanaliseer. Maar dit is regtig nie slim om n Italiaanse server in die Ukraine te gebruik nie. Veral nie nou dat die Ukraine so in die nuus is nie.

Gaan speel maar by die AWB. EK hoor julle is weer besig om die AWB in valsvlag lokvalle in te lei. As jy daar wil speel sal ek jou los. Maar om hier te kom koggel is nie slim nie.

IP address: 109.110.81.127
ISP: Lancom
Organization: VPN connections, Sevstar
City: Sevastopol
Region: Sevastopol'
Country: Ukraine (UA)
latitude: 44.6
longitude: 33.5333


361

Ek hoop nie jou base het gesien hoe hoog jou IK regtig is nie.

Jannie_
03-26-2014, 11:15 AM
Ag moeder siestog... te hťl met die siek wit liberale skuim-opdrifsels van apezania. Hoe vinniger jy met jou tipiese infantiele (skynheilige, bemoeisieke, tweegesig, g*tkramp -afrikanertjie) brein begin besef dat jou voorvaders (Piet Retief?) verniet 'geveg' het in/vir donker boggom-afrika... dŪt, terwyl die liberale sendeling -en kerk-gespuis die naturelle (verniet) brobeer 'kersten' het, hulle gevoed, ingeprop en ingestop het totdat hulle oor die 84 miljoen is - hoe vinniger sal jy uit jou belaglike sielsieke daggadrome wakker word en besef, dat met 'n spul ruggraatlose, verraderlike, liberaal-humanistiese, DA-stemmer (wit-ras-verraaier -gebroedsel ; rugby, huisgenoot -en sewendebasterlaan verslaafdes, 'genetic retarded'), WIT skuim-gespuis en siek WIT liberale samelewing sal jy net mooi nÍrens kom nie, en sal jou kinders in afrika GEEN toekoms hÍ nie - verŠl nie wanneer jy boonop omsingel is met oor die 84 miljoen naturelle nie. Jy staan GEEN kans nie. En moet asseblief nie jou sielsieke (NIA opgemaakte, valsehoop -skeppende) Siener -storietjies hier braak nie. Hopelik word die spul liberale wit gemors van apezania spoedig deur hulle swart 'broers' omsingel en summier uitgemoor - Š la 'Poetic Justice' -Styl. Good riddance ! Hulle verdien dit. Ek sal nooit weer my voete in dierlike vuil afrika sit nie - verŠl nie tussen 'n spul WIT liberale gemors nie. Spoeg !

Ek neem aan dat jy die selfde poephol is van die ander draad, moet wees want daar kan waragtig nie twee van jou soort op die aarde rond-drentel nie. Ingeval jy dan nou sukkel met lees, hier is die selfde antwoord vir jou.


Weet Falkenberg dat jy nie in jou kamer is nie? Drink jou pille voor jy jou mond hier kom uitspoel. Indien dit dan so is dat jy wel jou medikasie geneem het dan getuig die gebrabel hierbo van 'n baie swak karakter. Iemand wat swak groot gemaak is deur 'n onbevoegde huishulp. Daar is ook die moontlikheid dat jou pa jou misbruik het en jy nou 'n wrok koester. Eendag sal jy seker jou pille kry en bietjie kalmeer tot dan is die raad dat jy maar liewer jou papbek styf moet hou want deur dit oop te maak (selfs op 'n skrefie) veroorsaak dat jou onkunde en swak opvoeding die wereld in gestuur word.

Lukas / Tom / Baardman - Dit is miskien tyd om die perd se IP te blacklist. Die man is 'n gevaar vir homself. Ek sou bitter graag wou sien of hy sy bek so sou uitspoel in die werklike lewe sonder die "beskerming" wat sy anonimiteit op die Internet hom bied.

Lukas
03-26-2014, 11:23 AM
Jannie. Kyk weer na die pos wat ek netnou geplaas het. Ek het so bietjie bygelas.

Jannie_
03-26-2014, 11:49 AM
Jannie. Kyk weer na die pos wat ek netnou geplaas het. Ek het so bietjie bygelas.

Ek het sommer almal ge- "blacklist"


inet.0: 494348 destinations, 622297 routes (494101 active, 0 holddown, 385 hidden)
Restart Complete
+ = Active Route, - = Last Active, * = Both

109.110.64.0/19 *[BGP/140] 1w2d 04:36:46, localpref 150
AS path: 35816 ?
> to 194.44.212.58 via ae13.0
[BGP/140] 1d 22:35:32, localpref 145
AS path: 9002 35816 35816 35816 35816 ?
> to 87.245.247.21 via ae6.202

external.inet.0: 493274 destinations, 1744063 routes (492749 active, 0 holddown, 970930 hidden)
+ = Active Route, - = Last Active, * = Both

109.110.64.0/19 *[BGP/140] 1d 22:36:30, localpref 145
AS path: 9002 35816 35816 35816 35816 ?
> to 87.245.247.21 via ae6.202
[BGP/140] 1d 22:36:27, MED 1, localpref 101
AS path: 9002 35816 35816 35816 35816 ?
> to 87.245.247.25 via ae6.202
[BGP/140] 1d 22:36:29, localpref 145
AS path: 9002 35816 35816 35816 35816 ?
> to 87.245.237.37 via ae6.201

o_exchange.inet.0: 16778 destinations, 16930 routes (16778 active, 0 holddown, 0 hidden)
+ = Active Route, - = Last Active, * = Both

109.110.64.0/19 *[BGP/140] 1d 22:36:43, localpref 150
AS path: 35816 ?
> to 194.44.212.58 via ae13.0

Unregistered
03-26-2014, 11:32 PM
Ja dis reg en dis mooi. Blok hom asseblief en smeer hom swart want hy wil nie swart wees nie. 'n rasistiese aap soos hierdie wat nie lief is vir sy mede swart mense van Afrika nie hoort nie in Afrika nie en hy is nie welkom hier nie. As hy nie kan leer hoe om te omhels en om te soen nie dan moet hy maar in Europa of Australie gaan woon. Totsiens rasis. Dankie Jannie.

Johann S
03-27-2014, 08:20 AM
Nou waar is die like knoppie nou?

v

Johann S
03-27-2014, 08:22 AM
Ek lees nou hier en giggel so onderlangs, ek het die icon opgesit vir AKSKA rakende die mannetjie. Dit is die naaste wat ek kon kry vir n like op die site!

v

Unregistered
03-27-2014, 11:00 AM
Nadat ek gelees het hoedat die malletjie hierbo al sy speelgoed uit sy kot gooi het, het ek gaan kyk op Google na Sewastepel en Krimea daar waar hy glo is. Junne maar dit is 'n mooi land daardie en nadat ek en my vrou vir ure gesit het en na die fotos van Krimea gesit en kyk het, het ons besluit ons gaan daarheen emigreer aangesien dit nou onder Rusland val en ek hou baie van Putin. In daardie opsig moet ek vir die malletjie dankie se dat hy ons aandag op Krimea gevestig het. Ons moes lankal daarheen verhuis het. Sal met 'n plesier Russies leer en ons kultuur verander.

Unregistered
03-27-2014, 11:34 AM
Lukas

Dink dit is tyd om jou webwerf te backup want die knaap kan dalk straf uitdeel enjou weer vir 'n tyd van die lug afhaal.

Lukas
03-27-2014, 11:45 AM
Dankie dit is n goeie plan

Lukas
03-27-2014, 11:46 AM
Jannie. Die SAKP en die gedeelte van die intelligensiegemeenskap wat as ďvyandĒ bekend staan, maak nog al die jare na 1994, dieselfde foute. Hulle hou by ín ou retoriek wat voor 1994 vir hulle gewerk het. Die SAKP het die gesegde van Kill the Boer kill the farmer en one bullet one Boer. Dit was die DSM se nuwe taktiek wat die SAKP uiteindelik in die stof laat byt het en hulle kom skynbaar nog altyd nie agter wat die oorsaak vir die DSM se sukses was nie. Die DSM het van die retoriek weg beweeg en op lewensbedreigende konsepte begin konsentreer.

Die ďvyandĒ met hulle provokateurs, het ook n retoriek soos, pienk Frikkie, liberale skuim, Barbaarse diere ens. Maar vandag is dit verstommend om te sien wie hulle nog met hierdie tiepe retoriek gevang kan kry. Hulle het nooit aan beweeg nie en die tiepe mentaliteit as ek dit so mag noem, wat vir hierdie tiepe retoriek val, is in die meeste gevalle nie eers mense wat ek in my tuin sal laat werk nie, wat nog van my huis. Ons het die afgelope tyd van die Leeuwag geleer en later van hulle in die koerante gelees. Daar is vandag nog sulke mense en Vyand se taak is om hulle uit te snuffel.

Jy kan vandag met gemak, wanneer jy ooit in jou lewe so n persoon (Provokateur) ontmoet n vraagteken agter so n mens se lojaliteit plaas. Hulle is baie aktief by die Israel kerke, die AWB, Kommando korps, BKA, Suidlanders, Boeremag, HNP en ook by ander Afrikaner organisasies se webblaaie wanneer hulle dit nie self gestig het nie. Dit beteken dat hulle gereeld hierdie organisasies infiltreer en selfs probeer om leiersposisies binne die organisasies te word. Die lede van die bogenoemde organisasies is onskuldige mense wat dan deur hierdie provokateurs mislei word.

Die doel van hierdie provokateurs is om die potensiŽle vyande van die staat uit te snuffel en met die retoriek, kan hulle die wat reeds vyandig is en die wat n potensiaal het, verder te ontwikkel tot hulle die geteikende lede kan ompraat om die daad by die woord te plaas. Wanneer hierdie lede dan ín aksie teen die staat beplan, word hulle baie vinnig as terroriste gearresteer.

Terroriste kan vir n onbepaalde tyd in aanhouding wees voor die staat hulle voor die hof kan daag. ín Goeie voorbeeld is die Boeremaglede wat vir meer as tien jaar opgesluit was, voor hulle verhoor begin het.

Wanneer mense dom genoeg wil wees om hulle deur provokateurs te laat mislei, was ons, ons hande in onskuld omdat ons die lesers gereeld op hierdie blad teen sulke mense en organisasies waarsku.

Vyand hou ons webblad op n daaglikse basis dop. Ons bespreek dinge en daar is altyd n moontlikheid dat radikale elemente hier kan kom draai. Vyand se taak is die boom te skut en te kyk wie uitval. Dit was presies wat nou weer gebeur het. Vyand se bestaansreg hang van hulle suksesse af en wanneer hulle hier by ons die boom kom skut, weet ons dat hulle onder druk is om weer iewers te presteer. Vyand self wat die provokateurs se hanteerders is, is vriendelike mense. Binne die intelligensiegemeenskap wat die polisie, NIA en die MI insluit, word die veiligheidsgemeenskap basies in drie dele verdeel. Misdaad analiste, Sake analiste, Politieke Analiste en vyand.

Vyand kan in al hierdie departemente werk en niemand sal weet dat hulle vyand is nie. Vyand het binne die veiligheidsgemeenskap seker die belangrikste werk. Hulle beskerm die intelligensiegemeenskap se integriteit deur seker te maak dat geen inligting deur spioene gesteel word nie. Hulle hou n ogie op al die terroriste organisasies en moet altyd een stap voor die terroriste wees sodat ons veilig kan slaap. Hulle moet die regerende party se lede beskerm teen fanatikiste se aanslae teen die regering. Wanneer die ANC die regering is, beskerm hulle die ANC wanneer die EFF die regering is, beskerm hulle die regering. Wanneer die HNP die regering sou word, sou hulle die HNP met dieselfde passie beskerm het.

Dit is hulle werk om oral waar daar n moontlike interne bedreiging kan wees, in te kruip en die bedreiging te neutraliseer. Wat my die meeste van hierdie manne beindruk, is die fanatiese passie waarmee hulle optree wanneer daar net vermoed word dat iemand in hulle midde, inligting uitlek. En dit is met daardie selfde passie wat hulle terroriste jag. En dit is presies wat nou weer hier by AKSKA gebeur het.

Eers begin hy met hierdie radikale uitsprake en ek los hom om eers seker te maak. Maar toe vang hy spoed, om te sien of iemand sy siening gaan deel. Omdat ek die blad se integriteit moet beskerm, het ek hom toe geknyp. Maar toe ek hom knyp, kom hy in plasing (#16) met die liefde tegniek om in elk geval die wat anders dink, van ons te vervreem.

My vraag aan ďvyandĒ.

Voor 1994 het die organisasies, wat ons land se mense in verskillende krale ingejaag het, gereeld aan dinkskrums ďThink tenksĒ deelgeneem. Daardie dinkskrums bestaan vandag nog en dit is goed. Die probleem is dat die tegnologie so ontwikkel het dat webblaaie en twitter en facebook ook forums het wat as dinkskrums kan klassifiseer. Die nadeel van die informele dinkskrums is dat dit nie met die staat se intelligensiedokumente gevoer word nie. Hulle het nie n plan om die wÍreld te verander nie maar eerder om dit te verstaan. Die publieke dinkskrums is van die media en die internet afhanklik om hulle vrae te stimuleer.

Vandag weet ons dat ons soos skape in Ďn sekere kraal gejaag moet word. Ons weet selfs waar hierdie kraal is en dat die kraal vir ons almal saam, moontlik te klein sal wees. Ons weet dat sekere skape op pad na die kraal geslag gaan word, sodat die regte kwota skape uiteindelik in die nuwe kraal kan inpas.

Wat ons nie weet nie, is watter keuringvereistes vir die nuwe kraal geld. Niemand gaan dit vir ons sÍ nie en ons wil dit probeer vasstel. Met die valsvlaggies wat in die land bestaan, klink dit altyd of daar n plan is om die Afrikaner in ín geveg te betrek. Ons kan dit nie toelaat nie en die rede is omdat so iets al die verskillende politieke faksies teen ons gaan verenig. Dit is nie dat ons nie vir hulle kans sien nie. Dit is eerder n geval dat ons nie ons nefies van oor die water, agter ons rug vertrou nie.

Wat hierdie pogings vir ons verdag maak, is die Ameikaanse lugmagbasis in Botswana wat ongeveer 79km van ons grens is. Dit was voor 1994 gebou om n moontlike wit opstand te onderdruk en dit was onlangs weer opgeknap. Waarvoor ? Ons vermoed ook dat Afrikaners, by geen myn in Suid-Afrika, hoŽr as middelvlak bestuur kan vorder nie, en ons wonder oor hierdie dinge.

DIE VRAAG IS:

Beskou ons nefies oor die water ons as n struikelblok? Kan dit wees dat ons vermoŽ om onstabiliteit in Suider-Afrika te stabiliseer, vir ons nefies n probleem kan wees? Word ons as n lastigheid ervaar waarsonder hulle eerder kan klaarkom? En as ons dan soos n vyand hanteer word, sal ons dan nie n beter kans op oorlewing hÍ, wanneer die Sjinese in beheer is nie? Of sal ons nefies ons met rus laat wanneer ons belowe om nie in te meng, wanneer die veglustiges in Afrika hulleself uitdun nie ? Wie sal ons beskerm wanneer die dag aanbreek? Sal ons die reg hÍ om onsself vir so ín tyd proaktief te beveilig? Of sal die Amerikaners weer soos in 1994 gereedstaan om ons plat te slaan wanneer ons onsself wil verdedig ?

Dan wonder ek of daar iemand onder die ďVyandĒ is wat die heksejag op ons verstaan. Ons weet dat die groot plan reeds in 1963 op die tafel was. Ons weet dat die nuwe grondwet reeds voor 1974 in die land verban was. Wat ons nie weet nie, is waar ons in die prentjie inpas, en of ons nog deel van die prentjie is of nie.

Die enigste ding wat ons wel weet is dat ons nie Ďn geveg gaan begin nie, en wanneer so iets na ons kant toe kom, gaan ons dit eers met alles wat ons het, probeer voorkom. Ons wil nie in hierdie spel die hoofrolspeler wees nie. Ons wil nie vir julle sÍ hoe om julle werk te doen nie, maar miskien is dit beter om, om ons te beplan. Julle plan is reeds agter skedule soos wat dit nou is en draai dit nog, sal dit weer vir n volgende 35 jaar uitgestel moet word, soos wat dit die geval in 1984 was. Dit sal vir n hele paar geld-reuse katastrofies wees omdat die die skaal totaal in Sjina se guns sal swaai en dit sal dan nooit weer terug geswaai kan word nie.

Julle moes in elk geval die planne herbeplan, waarom kan julle nie terwyl julle besig is, sommer die valsvlaggies toemaak en ons daardeur n goeie fighting chance gee om die nuwe wÍreld, heel te betree nie ?

Die meeste onwettige ZimbabwiŽrs in hierdie land, het reeds hulle militÍre en polisie diensplig in Zimbabwe voltooi voor hulle hierheen gekom het. Mogabe het aan hulle belowe dat hulle Suid-Afrikaanse plase kan kry wanneer Mandela eendag wegval, wat nou gebeur het. Verlede week het ZimbabwiŽrs in my omgewing weer onder mekaar die plase bespreek wat hulle vir hulleself gaan vat. Die ZimbabwiŽrs is besig om ons boere se grootste bedreiging te word. Hulle infanterie word in Suid-Afrika die rowers en hulle Intelligensie word die logistieke beplanners om die buit oor die grens terug na Zim te kry. Ellisras is een van die versamelpunte vir gesteelde goedere voor dit oor die grens gaan. En die polisiemanne by Beitbrug genereer onwettig, ongeveer R6 miljoen Rand per dag omdat hulle die gesteelde goed deurlaat.

Ons weet dat hier n redelike groot politieke skuif moet kom, maar ons wil dit gespaar bly. Ons wil nie die teiken van al wat n kriminele rebellegroep in Afrika is, word nie. Ons wil na die tyd weer help bou. Die wÍreld weet dat ons nasie kan baklei wanneer ons moet. Maar ons wil nie kunsmatig in n ding in gedruk word nie.

Groetnis

Jannie_
03-27-2014, 03:55 PM
@Lukas

Goeie plasing. Hoe meer die dinge gebeur hoe meer dink ek aan Manie Maritz en dit wat hy in sy boek geskryf het. Eintlik het nie veel verander nie. Ek wonder maar net soms hoe slaap iemand wat sy eie vlees en bloed verloŽn en uitverkoop.

Deel van die probleem, miskien ook deel van die groter plan, is die onbevoegde mense wat aanbewind is en wat nou hulle "struggle" skuld moet vereffen deur werk aan maatjies te verskaf. Bitter min van die mense wat in bestuurs poste is is opgewasse vir die uitdagings wat so 'n pos bied. Dit bleik duidelik uit die onvermoŽ om dienste te lewer op alle vlakke en ook die onkunde wat verhoed dat daar "preventative maintenance" gedoen word op goed soos riool plase en om van Eksdom nie eens te praat nie. Verder sit die ANC met een van sy eie nalatingskappe - hulle het die gepeupel geleer om te toi-toi en buitebande te brand om van apartheid ontsla te raak en nou gebruik die skapies die selfde metode. Terwyl die land brand steel die boggers en vermors hulle belasting geld.

Wat kon mens met die Nkandla miljoene doen?

https://pbs.twimg.com/media/BjowUAqIAAAFVLH.jpg

En kyk hoe ver is die mense al in die verderf in..

https://pbs.twimg.com/media/BjuT5P9IcAIjsva.jpg

462
03-27-2014, 07:05 PM
Dankie Lukas,voel nou baie gemaklik.

Unregistered
03-28-2014, 08:42 AM
Dit wat Lukas hier van praat begin al hoe meer sin maak. En lyk vir my dis nie net in RSA nie, ons bure Noord Wes van ons jag nou vir E Sneeuman in Rusland waar hy weg kruip na hy spesifiek oor soortgelyke pva's begin praat het.
"Dis seker soos om uit te vind jou metgesel "verdwaal ewe skielik" plus sy/hy verdien (in werksure :-) geld in die huis wat se paaiement jy betaal..."

Klink of hierdie persone die wereld vol reis en forex verdien (uit die "ons" RSA belasting koffer) om die mense uit te lok wat juis sy/haar werk befons deur belasting te betaal? Weird...
Wat baie sleg is, is dat die jakalse hulle prooi noukeurig uit soek en emosioneel "warm" hou met die doel om hulle in die slag yster te laat trap. Dis sick - net soos politikuste wat betaal word met belasting geld vir 5 jaar en net 6 maande voor verkiesings moeite doen om te luister na die publiek. Hoe kry hulle vreedsaam geslaap as hulle sien hoe die belasting betalers elke maand meer sukkel om kos en klere aan hulle familie se lywe te hou, en hulle skep net n nuwe "vyand vir die staat" om sodoende sy/haar inkomste aan te vul.

Ons kort dalk n E Sneeuman in SA om ons burgers ook n bietjie attend te maak op die pre-mature en roekelose etiketering van belasting betalers / burgers.

Aangaande Jannie se koerant: gaan kyk maar hoe meer en meer godsdiens in politiek gebruik word om mense te beinvloed vir stemme. Tyrannous apostoliese kerk loop nou saam met Jakob, NFP, ace primier FS. En net Noord van ons in Kinshasa was daar in Des 2013 n staatsgreep poging deur n kerkleier... Dalk moet die "valsvlag uitdeler" liewers meer op die nuwe godsdiens vir politiek mode konsentreer vir n rukkie.

Sien - daar help ons jou om nog n leŽr oop te maak en nog n inkomste te verdien. En dit terwyl ons net hier in RSA werk aan ons deel in konstruktiewe verandering.

Nice nť!

Ta ta

Unregistered
03-28-2014, 03:39 PM
People please letís focus and not be distracted by some extremists who only want to re-direct your attention on fearmongering racist thoughts. The election is at hand. What we need now is a strong and united opposition and henceforth everybody should vote and vote for the DA, because the DA is the only real non-racial party that will be able to curb corruption and make your tax money work for you. Thanks for your support.

Unregistered
03-28-2014, 07:06 PM
People please letís focus and not be distracted by some extremists who only want to re-direct your attention on fearmongering racist thoughts. The election is at hand. What we need now is a strong and united opposition and henceforth everybody should vote and vote for the DA, because the DA is the only real non-racial party that will be able to curb corruption and make your tax money work for you. Thanks for your support.

Ag nee wat ou maat liewer nie.Wat het nou weer in midvaal gebeur?

As die DA nie rassisties is nie(dws kies mense op velkleur) .Hoe verklaar jy die Agang debakel of is Tannie Helen minder bevoegd as as Tannie Rampele?As sy nie is nie is die DA rasisties na aanlyding van bg definisie.Dan praat ons nie eers van alles wat B's en E Ďs in oormaat inhet nie.Sluit jou dan per bg definisie ook in by ons rassistiese maatjie wat jy so goed raaksien ,daars een in jou speel(mirror) ook,veral as jy skeer.

Verder kan jy asb vir ons die verskul in beleid gee tussen jou party(DA) en die ANC.As daar nie is nie gaan ons mos die beleid beter ontvang omdat julle glo meer bevoegd is(gebruik die belasting geld beter).
Weereens nee dankie so dom is baie van ons darem nie.

Groetnis
Chris1

Jannie_
03-28-2014, 09:15 PM
People please letís focus and not be distracted by some extremists who only want to re-direct your attention on fearmongering racist thoughts. The election is at hand. What we need now is a strong and united opposition and henceforth everybody should vote and vote for the DA, because the DA is the only real non-racial party that will be able to curb corruption and make your tax money work for you. Thanks for your support.

Whilst I acknowledge the fact that each person has the ability and the right to make up his/her mind regarding their political affiliation, however warped it may be, I am of the opinion that this type of forum is neither the podium nor the forum to solicit votes for a political party. I would suggest to the owners of the site that they (Lukas) consider opening a political sub-form or to remove political tittupping by ill informed individuals like yourself. Your statement above and the political manifesto of the party you are trying to promote is a paradox. The DA and non-racialism in one sentence forms a perfect oxymoron.

Ek sou dan ook dink dat jy nogal beter sal vaar indien jy 'n oorwegend Afrikaanse gehoor in Afrikaans toespreek, maar dan weer glo ek nie jy sal dit verstaan nie.

Lukas
03-28-2014, 11:55 PM
Ek stem saam dat hierdie blad nie daar is om mense se politieke oortuigings te beÔnvloed nie. Dit is juis een van AKSKA se sterkpunte en dit is dat ons mense oor die hele politiek spektrum saamtrek om oor onderwerpe te praat, wat ons interesseer en soms bekommer.

Ek is nie so goed soos Jannie om in Engels te skryf nie en net so is daar Engelssprekende Afrikaners wat my probleem deel. Daarom laat ons hulle toe om Engels te skryf terwyl ons in Afrikaans skryf. Op die manier kry elkeen dit reg om te sÍ wat hy wil sÍ en die ander groep kan dit weer lees en net so goed verstaan.

Kom ons hou twee dinge uit die forum.
1. Om ander mense tot ons Politieke oortuigings te oortuig
2. Om mense op grond van hulle huistaal te etiketteer
Die afgelope 300 jaar was die Engelse so deel van ons geskiedenis en self deel van ons groot trek. Baie het as rebelle saam met ons teen die Britse Ryk geveg en ons was saam in Angola en RhodesiŽ. Die verhoeding tussen ons was oor die jare so verweef dat ons vandag van der Merweís, Bosmanís, Bothaís Krugerís en Steenkampís kry wat vandag Engels is. En net so kry ons Nelsonís, Gregoryís, Birdís, Cross, Martinís, Lamontís, Ranger,s en Haterís wie se Engels soms net so beperk soos myne is.

Kom ons los maar eers die politieke oortuigings en die taalverskille uit ons argumente uit. Maar dit beteken nie dat ons nie die glipsies en foute van die politici kan bespreek nie. Dit beteken ook nie dat ons mag probeer, om agter die politieke oŽverblindery verby te probeer kyk, om te sien waarheen ons op pad is nie. Elkeen is welkom om in sy eie opinie ander ideologieŽ te bevraagteken. Maar dit beteken nie dat ons in die proses, beledigend hoef te wees nie.

Baie van die lesers sal met die volgende verkiesing stem. En baie van die lesers sal nie gaan stem nie. Elkeen besluit daardie besluit vir homself en op hierdie blad maak ons daarmee vrede. Elkeen doen in sy eie hart, wat hy of sy glo die regte ding is en wat dit betref is dit vir ons goed genoeg.