PDA

View Full Version : Klagskrif teen FW de Klerk

Unregistered
04-29-2014, 09:29 PM
http://www.kogesa.co.za/

Lukas
04-30-2014, 11:12 PM
Wat dink hulle sal hulle bereik? Wil hulle die storie na die wreldhof neem ? Soms staan ek verstom dat slim mense soveel geld aan iets wil spandeer waarvoor daar op die oomblik geen plek in die wreld is nie.

Ons is lankal by enige punt van omdraai verby. Wat agter ons is is gedane sake. Die geleenthede le iewers in die nabye toekoms. Dit is daarvoor wat ons die oe moet oophou

Jannie_
05-01-2014, 11:03 AM

Net gou eers ontsnap van my tronk, anders vat my antwoord die pad in die duisternis in todat Tom kom visvang.

Die aksie van Kogesa mag dalk vir 'n klomp mense na 'n oplossing klink maar op die ou einde dink ek dit is "an exercise in futility". Wat is eintlik die agenda hier agter? Dit is wat ek myself afvra want die aksie self is van nul en gener waarde. Kogesa is in geen manier verbind aan die huidige regstelsel van die land nie. Paul Kruger is tog sekerlik 'n goed geleerde juris wat die omvang moet besef? Selfs al neem hulle die saak na die wereld hof, dink jy regtig hulle gaan met simpatie begroet word? Die selfde hof en selfde mense wat SA verdoem het en veroordeel het vir hulle apartheid beleid? Die selfde mense wat Mandela en de Klerk geloof en prys het vir hulle "wonderwerk"? Nee wat, ek glo nie die saak of initiatief sal veel ondersteuning geniet anders as van die mense wat agter dit staan nie.

Soms wonder ek.
Ons weet almal dat daar in 94 groot bedrog gepleeg was met die JA stemme. Ons weet almal van die gerugte van groot bedrae geld wat hulle pad gevind het na XY & Z. Enige aap kan twee en twee bymekaar sit en sien hoe vinnig sekere mense miljoeners geword het (selfs vinniger as Hollywood sterre). Ons is bewus van die "intensies" wat die samestellers van die grondwet gehad het, aan beide kante. Die grondwet wat in baie gevalle ver te kort skiet!

Ek wonder; wat sou die alternatief gewees het? Moes die 3mil wit mnense wat eintlik maar alleen staan in die wereld hulle geweldadig verset het teen die 30mil plus die res van Afrika en sekerlik 'n groot gedeelte van die wereld. Watse redelike kans sou ons gehad het in so 'n "oorlog"? Ek sou dink dit sou in een helse groot volksmoord ontaard het wat potensieel het elke wit huishouding ten minste een of twee van die "vyhand" binne sy eie huis op enige gegewe oomblik. En hier moet ons mekaar mooi verstaan, jou huishulp sal, wanneer daaat aan haar 'n keuse gestel word, alles vergeet wat jy ooit gedoen het tengoede en in een oomblik jou keel afsny of jou voedsel vergiftig - geen twyfel!

Ek wonder; sou ons werklik beter af gewees het? I so 'n "oorlog" verwoes jy absoluut alles wat infrastruktuur is (kyk maar hoe lyk Syria - https://www.google.co.za/search?q=syria+war&tbm=isch&tbo=u&source=univ&sa=X&ei=_gxiU-qpKtLQ7Abqx4HoAg&sqi=2&ved=0CEoQsAQ&biw=1920&bih=938) Is dit wat ons wou h.

Die hele Kogesa ding klink mooi en edel ens, maar in die werklike lewe is dit 'n absolute mors van geld, tyd en energie. Wees verseker dat die ANC hierdie initiatief tot hulle voordeel sal en gaan gebruik om almal wat wit is oor die selfde kam te skeer en die as 'n voorbeeld te gebruik van "apartheid is alive and well, whites are racist etc"

caholt
05-01-2014, 02:16 PM
Dit lyk so al vir my asof daar n gestoei aan die gang in om die wittes se leier te wees.
Die een ou met sy groepie probeer wys hoe hy aan ons kant is deur die klag te le,
die ander een probeer dit wys deur n volkstaat aan mekaar te probeer slaan.

Op die ou einde van die dag is dit net n geveg vir krag...

caholt.

Tom
05-01-2014, 06:00 PM

Caholt, my vrou het gister die email gekry en my kom vra om te verduidelik wat daar aangaan. Dit wat jy hierbo se is wat ek aan haar verduidelik het in die lig van wat Jannie hierbo s.