PDA

View Full Version : DA se konneksies laat rooiligte flikker



Aletta
05-11-2014, 05:51 PM
PRAAG:

Organiseerder van oproer in Wes-Kaap is DA-lid
Mei 6, 2014 - Nuus, Suider-Afrika - Tagged: Abahlali baseMjondolo (ABM), grondbesetting, Mzonke Poni, Occupy-beweging, opstand, weerstand - 66 comments
Wie het Poni se kaartjie betaal na Londen?

Wie het Poni se kaartjie betaal na Londen?

Nege jaar gelede het Mzonke Poni die Wes-Kaap se eerste opstande georganiseer, oop stukke grond beset, en paaie met klippe en brandende bande versper. Vandag is hy n lid van die DA.

Poni was ook op die voorpunt van die gewelddadige oproer en plundery in Kaapstad.

Hy het Londen besoek waar hy insgelyks op die voorpunt van die Occupy-beweging was. Poni word onder Brittanje se ver-linkses as n leidende figuur in die organisering van opstand, weerstand en grondbesetting beskou.

Dit is n besluit wat ek geneem het op n persoonlike vlak. Die besluit om by die Demokratiese Alliansie te sluit, is n besluit wat kom uit my hart, s Poni.

Die DA hoop dat met Poni se werwing die party vordering sal maak in Kaapstad se swart lokasies, veral in Khayelitsha, waar die ANC tot 95 % van die stemme kry.

Tot n paar maande gelede Poni was n lid van Julius Malema se EFF

Poni het ges hy het besluit om by die DA aan te sluit omdat hy glo dat hy beleidmakers kan benvloed om die opstande uit te brei.

Abahlali baseMjondolo (ABM) se voorsitter Sbu Zikode was ook op die gesamentlike nuuskonferensie met Poni se oorlopery na die DA, n besluit wat hy as dapper beskryf.

Die konsensus in die ABM-beweging wat op grondgryp, ongelykheid en armoede fokus, is om die DA te ondersteun.

Zikode het ges: Hierdie besluit kom nadat Abahlali die Demokratiese Alliansie noukeurig bekyk en met ander politieke partye vergelyk het.

Die burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille het ges die stad sal die beskikbaarheid van grond vir armes met ABM bespreek .

Ons sal ook kommunikeer met Abahlali oor die planne wat ons het vir informele nedersettings, sodat hulle ons kan help om die ontwikkelingsplanne aan hul lede te kommunikeer, en ons sal ook die Marikanagrondbesetting bespreek. Dit sal ons doen na die verkiesing, het De Lille ges.

Lukas
05-12-2014, 10:36 AM
The SA Daily Read Full Report

12 May 2014
Comfortable ANC win means policy continuity

FX
The ruling African National Congress (ANC) has secured a comfortable victory in South Africa’s fifth democratic election, with 62.2% of the national vote. The main opposition Democratic Alliance (DA) has secured just north of 4.0m votes, allowing it 22.2% of the national vote, followed by the Economic Freedom Fighters (EFF) with over 1.1m votes, edging it to around 6.4%. Though the ANC has fallen from the 65.9% it secured in 2009, this represents a comfortable enough victory to ease pressure within the party on President Zuma. The result, coupled with the DA’s growth, also provides a strong mandate for policy continuity and reform linked to the National Development Plan (NDP). Provincially, the ANC secured the same eight provinces it has held since 2009. The DA extended its hold of the Western Cape with 59.4% of the vote, while the ANC secured Gauteng with 53.6% of the vote (down from 64% in 2009). The EFF has replaced the beleaguered Congress of the People (COPE) as the third-largest party in parliament. The party secured slightly more in the national vote than Simon Freemantle (our Political Economist) had anticipated (he had them at 5%), but he feels that it will achieve little with the seats in parliament it will now enjoy.

Simon notes that ideologically, these elections represent a turning point: for the first time, there is a well-represented party to the left of the ANC in parliament. Though suggestions that the ANC could integrate the EFF and allow its national mandate to push above the two-thirds mark, are somewhat misplaced: two levels are critical in parliament – 50% (which allows the passing of legislation, and which the ANC easily holds); and 75% (which allows the altering of the most critical aspects of the Constitution – which the ANC would not get near even with an EFF alliance). Though south of its expectations, the elections were a success for the DA, which is now well placed to secure coalitions with the smaller opposition parties accounting for almost 10% of the national vote. The DA is now the official opposition in six provinces, even edging out the Inkatha Freedom Party (IFP) in KwaZulu-Natal. The EFF is the official opposition in Limpopo and North West Province. Voter turnout was not as high as we expected – just over 18.6m valid votes were cast, around 73% of total registered voters, but 58% of all eligible voters. It appears that frustration with government delivery may have manifested again in voters staying away from the polls, rather than shifting to the opposition. In Limpopo, a traditional ANC stronghold, voter turnout was just 64%. It is also clear that many voters felt comfortable shifting their provincial vote to the opposition, but retained their national vote for the ANC.


MY VRAAG:

Waar het die PRAAG manne se party in die verkiesing geeindig ?

Tom
05-12-2014, 02:13 PM
Ek het iewers gelees hulle (FN) het net oor die 5000 stemme gekry. Die Boere-Afrikaner Volksraad van VVK faam het dus baie meer stemme in hul privaat poging getrek en dit wil voorkom asof hierdie mense nie Front Nasionaal ondersteun het nie. Mens sou eerder dink hulle het glad nie gaan stem nie. Nie dat dit enige verskil sou maak nie. Ons praat hier seker van so 20 000 mense.


Ek wonder hoeveel mense moet vir n party stem sodat hulle nie hul deposito verloor nie?