PDA

View Full Version : 'n Versoek aan die lede in die tronk.



Lukas
05-18-2014, 04:02 PM
Kan al die geregistreerde gebruiker swat sukkel om hulle plasing ste maak, asb. net op hierdie draad met hulle geregistreerde name antwoord. ?

Dit gaan vir Jannie baie help om uit te vind waarom julle plasings so moeilik op die webwerf beland.

Baie dankie

caholt
05-18-2014, 06:13 PM
Lukas,
Beteken dit mense wat se post ge approve moet word of mense met die error boodsap as hulle post?

caholt.

v

Jannie
05-18-2014, 08:55 PM
Asseblief! Sover het ons myself - Jannie - Caholt en Phoenix uit die tronk en kan ons nou pos sonder haak plekke.. http://www.sherv.net/cm/emo/happy/jumping-for-joy-smiley-emoticon.gif

marais
05-19-2014, 07:18 AM
Breek my ook uit asb.

marais
05-19-2014, 07:19 AM
sien ek is klaar uit, dankie

Jannie
05-19-2014, 07:44 AM
sien ek is klaar uit, dankie

Almal wat nie kon pos nie behoort nou reg te wees - geen tronk meer nie! http://www.sherv.net/cm/emoticons/yes/yeah-baby-smiley-emoticon.gif

Chris1
05-19-2014, 01:23 PM
chris1 ek probeer ook nou uitbreek

Chris1
05-19-2014, 01:24 PM
Sien ek is ook uit .
chris1

Tom
05-19-2014, 01:42 PM
Ooi, wat gaan hier aan! Julle het my nou uit n jobpie uitgewerk! Waar is al my gevangenisse?;)

Gelukkig is ek nou super besig met die Zello kanaal.

Jannie
05-19-2014, 03:13 PM
Ooi, wat gaan hier aan! Julle het my nou uit n jobpie uitgewerk! Waar is al my gevangenisse?;)

Gelukkig is ek nou super besig met die Zello kanaal.

Ekskuus Tom, ek't hierdie ontsnappings roete plan fyn uitgewerk maar ek kon darem nie my mede gevangenis net so daar laat nie to los ek maar die deur oop.

PS - Moet sÍ daardie Zello site van jou lyk regtig baie goed die Klerksdorpers is gelukkig.:cool:

Tom
05-19-2014, 03:29 PM
Dankie man. Maar jy moet kritiek en voorstelle ook gee!:p

Lukas
05-19-2014, 03:30 PM
Baie dankie Jannie, Caholt en Baardman.

Dit is nou baie lekker dat die mense kan plaas en hulle plasing dan dadelik te kan sien. Dit is verseker n baie goeie verbetering

Dankie