PDA

View Full Version : 'n Boodsakp aan die lede wat nie in die tronk is nie.



Lukas
05-18-2014, 04:06 PM
Ons wil graag h dat al die gebruikers dieselfde voordeel geniet en daarom wil ons net n vergelyking maak. Iewers is daar in die verstellings iets wat dit vir jou moontlik maak om onverstoord plasings te maak.

Kan julle asb. op hierdie draad net met hulle gebruikersname antwoord sodat Jannie kan uitvind wat die verskil in die verstellings is.

Baie dankie
Lukas

Jannie
05-18-2014, 07:28 PM
Caholt s hy is nou beter af. Kan Phoenix vir ons probeer, hy het ook 'n blok gehad!

Test_Guru
05-18-2014, 07:31 PM
En wat gebeur met Test_Guru? Kom ons kyk...

Test_Guru
05-18-2014, 07:31 PM
Ja nee waragtig, Test_Guru kan ook nou pos - hy was nie eers lank in die tronk nie..

Jannie
05-18-2014, 07:38 PM
Lukas & Baartman - kyk ook hier op die ander draad waar daar bespreking is http://www.akskagroep.com/showthread.php?410-Jannie-en-ander-se-probleem&p=4907&posted=1#post4907

Phoenix
05-18-2014, 08:23 PM
toets 20h23

Phoenix
05-18-2014, 08:24 PM
sharp :-) hy gaan deur

Jannie
05-18-2014, 08:32 PM
sharp :-) hy gaan deur


Mooi, lyk my ons het sy tjank afgetrap!

Aletta
05-18-2014, 10:00 PM
Kom ons kyk....

Aletta
05-18-2014, 10:00 PM
Sowaar kan ek ook pos sonder diskriminasie!!!!!

Jannie
05-18-2014, 10:25 PM
Sowaar kan ek ook pos sonder diskriminasie!!!!!

Jo-jo, ek't sommer 'n klomp mense gelukkig gemaak! Nou moet almal net pos dat dit kraak. Daar gaan soms dae verby wat niemand van hulle laat hoor nie.

478
05-19-2014, 01:27 AM
Toets. 478

499
05-19-2014, 03:24 PM
Toets 499 1522h

432
05-19-2014, 04:04 PM
Hier is ek ook

Sekelbos
05-19-2014, 07:41 PM
Toets Sekelbos

Janna
05-20-2014, 06:29 AM
Toets 123 aha

Johann S
05-20-2014, 03:09 PM
Ek is uit die tronk uit

Unregistered
05-20-2014, 07:46 PM
Die NSA is n tronk die kriminele loop los rond.

blok506
05-20-2014, 07:52 PM
30 dae vir Oscar as buite pasient nogal.