PDA

View Full Version : Sein Storing - Signal Jamming



Jannie
05-20-2014, 04:31 PM
Ek't al van'n paar gevalle gehoor waar mense so beroof word. een van ons werknemers is onlangs in die parkeer area van 'n groot hardeware ketting-groep so van sy skoot rekenaar en klomp ander goed ontneem. Die rekenaar was in die kattebak maar die voertuig se kattebak kan oopgemaak word deur 'n armpie binne in die motor te trek. Dit was gedurende 'n reën bui en die gewone karwagte het almal onder-dak weg gekruip.

Ek's gelukkig my voertuig het "keyless entry" dus kan ek die klein knoppie op die deur net raak en dit sluit - ek't die gewoonte aangeleer om dit te doen en dan in die selfde beweging die deur te "toets" deur dit te probeer oop maak voor ek weg loop. Probeer om die gewoonte te breek van wegloop en die "remote" so in die wegloop te druk, dit is juis hier waar die peste jou uitvang.


According to Brigadier Alan Billings, station commander at the Sandton Police Station, arrested suspects have confirmed that they earn as much as R15 000 per week.Signal jamming involves the suspect using an ordinary gate remote control, costing an average of R80, to prevent a motorist’s car from locking.“When you push your remote to lock your car at a shopping centre or restaurant, they push their remote at the same time. The two signals interfere with each other and the vehicle is prevented from locking,” explained Billings.Suspects then, seemingly innocently, roam up to the vehicle that they have prevented from locking, open the doors and help themselves to any loot that may have been left behind by motorists, including laptops, tablets, iPad’s, phones, bags and so on.Most gate remotes, purchased from any security store will do the job. According to Captain Shaun Robson, the station’s expert in the field, one easily-available remote can work from as far away as 1km. “The suspect could be standing next to us, and could jam the signal of a ‘locking’ car all the way down the road,” said Robson.The devices are also able to stop more than one car from opening at a time.There are devices available that can help police and security to detect if these devices are being used, and these have led to a number of arrests being made by the Sandton police.Billings however urges residents to be extremely vigilant in making sure that their vehicles are actually locked. “You need to physically check the door handle to ensure that the vehicle is actually locked. It is so easy, motorists need to protect themselves against this type of crime,” said Billings.Signal jamming hotspots include petrol stations, schools, shopping centres and fast food restaurants.Police are currently in the process of arranging a meeting with Icassa (The Independent Communications Authority of South Africa), and Business Against Crime to see if a solution can be found, but this is still at a very early stage.Try it yourself. Take a photo or video of yourself using your personal gate remote control to test if your car’s locking signal can be jammed by it. Post this on Sandton Chronicle’s Facebook page and tell us if you - Storie hier http://sandtonchronicle.co.za/92037/jammers-net-r15-000-per-week/


http://youtu.be/MLzMdmPSLHo

marais
05-21-2014, 01:51 PM
My vrou was 2 jaar terug so beroof en ek het dit toe self getoets, want die versekering glo jou nie as daar nie geforseerde ingang is nie.

Dit werk soos n bom. So luister maar mooi of die deure sluit.

Tom
05-25-2014, 12:10 AM
Hierdie 'Sein Storing' apparaat raak al meer gevorderd. Ons het hierdie week twee aande na mekaar gewapende rowe gehad, gepaardgaande met huisbrake terselfde tyd. Die polisie jaag agter die gewapende rowers aan en dan word by 2 tot 3 huise ingebreek. Wat interessant is, is dat al die huise sekuriteit firmas huur en alarms het, maar die alarm seine kom nie by die sekuriteit firmas uit nie. Die seine word glo beide op radio frekwensie en selfoon seine geblok. Nie eers paniek knoppies werk nie.

Ongelukkig het ek nie meer besonderhede nie, net dat hierdie sein 'blokkers' in JHB te koop is iewers. Ook gehoor dat die apparaat verlede jaar in November ook in ons area gebruik was, maar toe nie weer tot nou toe nie.

Weet iemand meer hiervan?

Jannie
05-25-2014, 06:34 AM
Tom, die ander storie wat die manne gebruik is 'n "rheostat - variable resistor" om die ouer soort hekke oop te maak. As jou hek met een van daardie remotes werk wat die 12 pins binne het kan jou hek oopgemaak word met die stukkie elektronika. Dit is beter om die hek motor te hê wat elke remote 'n verskillende sein het en die hek "weet" van hulle.

Ek het my "wireless" sekurieits ligte almal vervang en 'n gewone motion sensor lig opgesit. Ek koppel dan 'n 220V buzzer aan die selfde kant as waar die lig sy krag kry en sit die buzzer binne die huis met 'n trek-skakelaar. Dit werk soos 'n bom en as jy dit wil omseil gaan dit moeilik wees want om by die draad te kom moet jy in die pad van die motion-sensor kom. Wireless "Nightwatchman" ligte met alarm kos so om en by 1,500.00 elk; die vervanging - motion-sensor lig 250.00 - buzzer 85.00 skakelaar 35.00 en draad- wel dit hang af van lengte en myne is meestal so 5 meter teen 2.50 per meter. Dis regtig 'n goedkoop oplossing. Ek het vier van die ligte en dit maak dit amper onmoontlik om ongesiens (on gehoor) van enige kant af die huis te nader. Ek bly op 'n hoek erf wat 1800 vierkant/meter is so dit maak dit effe moeiliker.

499
05-25-2014, 09:18 AM
Vriende van my in die vsa vertel dat hulle presies dieselfde moeilikheid ervaar en dat in hulle staat die frekwensie blokkers sommer op die net gekoop kan word en nie beheer oor het nie, my broer se vir my dieselfde geld hier

Wat kwaai is vir die lede is dat wanneer die aanduidings genoeg is en jy begin reeks soek jy datum en tyd kry en dan net jou teenplan kan aktiveer ( 4 Junie 0600) vir my vrou se tazz

Jannie
05-25-2014, 12:57 PM
Vriende van my in die vsa vertel dat hulle presies dieselfde moeilikheid ervaar en dat in hulle staat die frekwensie blokkers sommer op die net gekoop kan word en nie beheer oor het nie, my broer se vir my dieselfde geld hier

Wat kwaai is vir die lede is dat wanneer die aanduidings genoeg is en jy begin reeks soek jy datum en tyd kry en dan net jou teenplan kan aktiveer ( 4 Junie 0600) vir my vrou se tazz

Sterkte, hoop jy kan die beeste in 'n hok jaag!

499
05-25-2014, 03:26 PM
Lol, nee wat, ek dink my ingenieur het besluit om die kar te verkoop sonder om die wins te deel, my vrou het klaar die observasie pos gekry en ek hoop vir n foto want ek is eers die 2 de by die huis.

Hier by ons is daar so elke 3 tot 10 maande n sindikaat wat deur beweeg en volgens die saps staan ons op 23 karre wat weg is.

Ons kan dalk met die akska kursus bietjie fokus op die probleem en scenarios skep om te integreer by elke ou se veiligheidsplan?

Daar het vanoggend n mail deurgekom van n vriend in cardiff waar die sekeuriteit maatskappy 590£ vra vir n criminal surveillance/ sdr beplanning om kapings te stop


Go figure...;-)

Lukas
05-31-2014, 12:14 PM
499. Het die Tazz toe voete gekry ?

499
06-03-2014, 09:11 AM
Hi

Volgens die laaste plan sou die mense more die kar kom haal en ons het die veiligheidsplan geaktiveer, vanoggend het ek gaan kyk na die reeks en gesien die nulpunte is almal weg wat baie goeie nuus is( veral omdat ek baie lank van die huis af was)

Met die kennis wat n ou hier leer het jy nie nodig om elke dag te wonder wanneer en waar die probleme vanaf sal kom nie

Sien julle by die 5 dag kursus :-)

Unregistered
06-12-2014, 02:48 AM
Remote jamming robbery on camera

Tamsin Wort | Yesterday, 11:47

JOHANNESBURG – JOHANNESBURG – Insurance broker Aon South Africa on Tuesday released various advisories about the rise in incidents of car remote jamming and the point that criminals are not holding back on when and where their victims are targeted.

In a series of three video clips, one victim who stopped at a convenience store in Midrand on her way home from work, only realised her laptop had been stolen after she had arrived home and found her boot empty.

When she went back to the service station, security camera footage revealed these criminals are absolute masters at blending in and not drawing anyone's attention.

Post by Aon South Africa.


REMOTE JAMMING

Aon South Africa ‘s Mandy Barrett explained how car remote jamming works.

“Remote jamming involves the blocking of car remotes using a household remote. Both car and household remotes operate at a 400 megahertz frequency and criminals effectively prevent the locking action of the car from being activated. They then have easy access to the vehicle and your valuables without any forced entry.”

She says, “Over the last few months we have noted around a 30 percent increase in reported incidents.”

According to Barrett, Areas being targeted include parking lots at schools and service stations, as most people leave valuables such as handbags, wallets, iPads and laptops in their cars while they walk their children into school or buy a snack at the forecourt store.

She adds, “Criminals are usually parked close by looking for targets, and casually walk up and help themselves, in most instances not even drawing anyone's attention”.

Barrett says the only real defence against falling victim to remote jamming is to mitigate the risk by being aware of the practice and personally checking that car doors are locked.

“Make sure you hear the beep of your alarm system and the audible sound of the locking mechanism. Then physically check your doors and boot to make sure. It goes without saying that your valuables should be kept locked in your boot and out of sight.”