PDA

View Full Version : Bloemhof



Unregistered
05-30-2014, 08:37 PM
30 Mei 2014

Die polisie is Bloemhof in Noordwes verwag groot probleme die naweek nadat inwoners n week lank sonder skoon water was. Hulle beplan n reuse-protesoptog vir Maandag, maar volgens n polisiewoordvoerder kan opstande al oor die naweek verwag word. Volgens die inwoners het die waterprobleme in die gebied al vyf jaar gelede begin. Talle mense het die afgelope week siek geword en n baba is dood aan diarree. Rou riool het in die waterstelsel beland. Die watertoevoer-stelsel is intussen skoongemaak. Die Departement van Waterwese s die plaaslike munisipaliteit het die hele stelsel gedreineer en die sandfilters skoongemaak of vervang. Dit sal deur die loop van die dag deurgespoel word.

Unregistered
05-30-2014, 11:36 PM
Maar.....

80% van die plaaslikke mense in Bloemhof het weer vir die ayencee gestem, dus kry hulle presies waarvoor hulle gestem het. Jammer net 1 het die emmer geskop, moes sommer 10000 gewees het. Sien soos gewoonlik met die klomp anc barbare, word die blaam nou geskuif na 'n kontrakteur toe wat veronderstel was om blykbaar te sorg dat die water skoon moes wees- hulle sal mos nooit verantwoordelikheid vat vir hulle brouwerk nie. Nee dis mos altyd iemand anders of apartheid se skuld!

Groetnis
Kasper

Lukas
05-31-2014, 02:57 AM
Kasper. Hulle is nie veel anders as wat ons is nie. Kyk maar hoe die mense terwille van krieket aan die nasionale party vasgehou het. Self na die Nasionale party by die ANC ingelyf was, het mense nog altyd vir die Nasionale party gestem en hulle doen dit nog altyd. Wat maak hulle dan anders as die swart kiesers?

Dit is nou maar eenmaal n ding van Afrika. Afrika hou nie te veel van veranderings nie en daardie voorkeur het net so sterk op ons mense afgesmeer.

Die hele Bloemhof storie is baie meer positief as wat dit vir jou voel. Jy moet onthou dat ons n tyd binnegaan waar alles wat vroer aan ons bekend was, gaan verander. Dit maak nie saak vir wie jy stem nie. Die ANC, DP en al die ander partye wat jy op die kieslys kry, het presies dieselfde end strategie. Ons politiek was nog nooit deur ons of deur die ANC beheer nie. Daar is baie groter magte daar agter en wanneer jou gemeenskap my eendag nooi om dit te verduidelik, sal jy dit beter verstaan. Dit neem my ongeveer 3 ure om dit alles in perspektief te verduidelik.

Aletta
05-31-2014, 01:48 PM
Kasper, ek haat dit wanneer mense net aanneem dat almal ANC stem en dus dit verdien wat tans in die land aan die gang is. Eerstens, die hoeveelheid stemme wat uitgebring word is so min, die meeste mense stem nie. Tweedens weet jy hoeveel politieke intimidasie daar is? Derdens weet jy hoeveel bedrog daar is? Vierdends, dink jy regtig politieke partye kan hierdie krisis oplos? Glo jy regtig as al die swartmense more anders stem dat die land oormore soos voor 94 gaan lyk wat dienslewering betref?

Unregistered
06-01-2014, 04:25 PM
Aletta,

Gaan kyk op die IEC se webblad- Bloemhof se kies-persentasie vir die anc was 80 %. Maak nie saak hoeveel gestem het nie, die feit bly dit is 'n anc beheerde munisipaleteit, paar weke voor die verkiesing het hulle al daar ge toi-toi dat die biessies bewe oor swak dienslewering. Nou hoekom weer stem vir swak diens lewering?

Op 'n ander draad het ek so ruk terug vir julle verduidelik hoekom die swartes optree soos hulle doen. Hy besit nie die vermoee tot kognitiewe denke nie, kan net dink aan die huidige en die verlede. Verder word 'n leuen net 2 keer aan hom herhaal, dan glo hy dit as die waarheid. In die afgelope 20 jaar het alles in die land met rasse skredes agteruit gegaan, hoekom?

Kom ek gebruik 'n ander voorbeeld: As 'n person 'n harde suiper is gaan hy uiteindelik homself dooddrink. Hy weet die drank vernietig hom bietjie vir bietjie, maar hou aan met drink. Op die einde van die dag as sy lewer ingee kan hy net homself blameer vir sy ellende, niemand anders nie. Dieselfd geld vir die anc ondersteuners....

Lukas jy praat waarheid- daar is baie meer agter wat in die land aangaan en wie hom eintlik bestuur as wat die gewone mens wil weet. Het jy ooit die film Zeitgheist gesien?. Daarin word mooi verduidelik hoe die hele geld mag (illuminate) die wereld manupileer vir hulle eie gewin. Goed en wel dit gaan eintlik oor die VSA, maar ons weet dat hulle net so betrokke is by die res van die wereld. Hoewel ek nie met alles in die film saamstem nie, is dit alles gebaseer op feite. Die film is egter nie vir jong (kinder) ore bedoel nie. Geen skel taal of kaal tonele in die film nie, maar daar word konsepte bespreek wat jong verstande sleg kan beinvloed.
Rerig die moeite werd om te sien..

Groetnis tot later
Kasper.

432
06-01-2014, 09:21 PM
Kasper swartmense brand en breek nie regtig hulle eie goed omdat hulle dom is nie. Dis hulle manier om die leiers se aandag te kry en 'n boodskap oor te bring. Hulle het nie soseer 'n probleem met die ANC as sulks nie en is maw gladnie van plan om anders te stem nie.Dis hulle manier om hulle probleme te kommunikeer. Afrika politiek is persoon gedrewe, onder een president kan daar welvaart wees na die vorige een se hongersnood. Dit het niks met die party te doen nie.

Dit mag primitief klink maar dit werk, dis al wat hulle leiers laat luister. Die ANC is hulle pa, al mishandel jou pa jou sal dit vreeslik baie vat om teen jou eie vlees en bloed te draai. Boonop was dit hulle enigste stem voor 94toe hulle nie aan verkiesings kon deelneem om demokrasie te leer ken en verstaan nie.

Unregistered
06-02-2014, 11:32 AM
432,

Jy se hulle is nie dom nie, nou verduidelik dan hoekom geen, maar geen ontwikkeling in Afrika plaasgevind het nie.

Antwoord asb die volgende opreg:
Wie het die wiel ontdek
Wie het die binnebrand enjin ontdek
Wie het die gloeilamp ontdek
Wie het anti biotika ondek
Wie het eerste op die maan geloop
Wie het eerste die atoom gesplit

Ek kan aangaan en aangaan, maar ek dink jy kry die punt.

As hy wil brand en afbreek is dit sy saak- hy moet nie van my verwag om hom as my gelyke te sien nie, daarvoor is daar heeltemal te min intellegensie tussen sy ore. En nee dit is nie apartheid se skuld nie, blameer dan eerder evolusie, .....
Die links gesinde mag in die wereld het dit al so goed reg gekry, dat die meeste wit mense sleg voel oor sy eie vel kleur en denk vermoee. Dit is presies wat hulle wil he.... en ongelukkig val die meeste mense daarvoor, ook dat ons die barbaarsheid goedsmoeds moet aanvaar,wel nie ek nie!!!!

Groetnis
Kasper

Unregistered
06-02-2014, 11:46 AM
Maar.....

80% van die plaaslikke mense in Bloemhof het weer vir die ayencee gestem, dus kry hulle presies waarvoor hulle gestem het. Jammer net 1 het die emmer geskop, moes sommer 10000 gewees het. Sien soos gewoonlik met die klomp anc barbare, word die blaam nou geskuif na 'n kontrakteur toe wat veronderstel was om blykbaar te sorg dat die water skoon moes wees- hulle sal mos nooit verantwoordelikheid vat vir hulle brouwerk nie. Nee dis mos altyd iemand anders of apartheid se skuld!

Groetnis
Kasper


Kasper, Daar is fout met daai hart van jou my broer.... daar is fout...
...EN net jy sal weet wat fout is...

Groetnis, Hein

Lukas
06-02-2014, 12:04 PM
Daar is niks met sy hart verkeerd nie. Die rede waarom hy dinge anders as ons sien is omdat hy nog nie dieselfde kennis het as wat ons het nie. Moenie mense oordeel nie. Veral nie die mense wat jy nie ken nie.

Om beledigend te wees en te oordeel en te vervolg, is nie Liefde nie. Die grootste vervolging van Gelowiges is deur sogenaamde gelowiges. Die meeste predikers is ook maar net soekers na die waarheid en ek is al oortuig dat baie min predikante en pastore werklik gered is.

Kortom. K soek is nie liefde nie en vergelyk met Spreuke 26:21

Unregistered
06-02-2014, 12:41 PM
Hi Lukas,

Dit is baie interresant wat jy se oor predikers/predikante. Soos jy dit hier gestel het , is presies hoe ek ook voel , al vir geruime tyd. Ek vat nou net as voorbeeld die NG Kerk. Eers het hulle apartheid goedgepraat en verdedig. Met die swaai in politiek in 94 het hulle 'n 180 grade omkeer gemaak. Skielik was apartheid die grootste euwel op aarde, en so rukkie later het hulle begin om die waarde stelsel van die kerk te verander. Die siening omtrent homoseksuele en later die hele Belhar braaksel. Daarin le die probleem vir my- hulle pas die reels aan om by die politieke geur van die dag te pas. Volgens my wys dit na totale vals idiologee wat hulle nastreef, en glad nie die soeke na die waarheid nie, nl. om God se woord,liefde en verlossing te verkondig nie. Moet ook nie vergeet om jou tiende vir die kerk te gee nie,want dit is mos bewys van hoeveel jou geloof vir jou werd is (sodat dominee 'n nuwe 4x4 kan koop om mee te gaan jag). Ek sonder hulle nie uit nie, gebruik maar net as voorbeeld. Dink maar net aan baie van die charismatiese kerke ook.... selfde modus operandi...

Hein, daar is niks verkeerd met my hart nie, ek is eintlik 'n baie sag geaarde mens wat graag help waar ek kan, dit sluit ook swartes in, inteendeel meeste van my hulp is juis aan hulle.
Wat my baie kwaad maak is wanneer die anc aanjaag, soos in die geval van bloemhof, maar nie verantwoordelikhid vat nie, maar die blaam aanskuif na iemand anders toe. Verder die feit dat die mense weet hulle word soos vrot lappe behandel, maar hou aan stem vir die anc.
Selfs 'n hond wat rerig sleg behandel word sal pad vat en weg loop as hy die kans kry.

Groetnis
Kasper

Lukas
06-02-2014, 02:43 PM
Kasper ek het in die NG kerk grootgeword maar omdat hulle waardes verander het weet ek nie onder watter outoriteit ek is wanneer ek n diens sal bywoon nie. Daardie selfde kerk, het nie net n 180 gedoen nie. Deur die Belhar belydenis ontken hulle nou ook Jesus se verlossing krag.

Nee-wat daar is min predikante met ruggraat en nog minder wat Vader self ken.

Wat Afrika betref is jy doodreg. Hulle leef baie diep in die geestes sfeer en hulle glo dat enige ongeluk wat oor hulle kom, die negatiewe denke van iemand anders is. Wanneer sy huis afbrand is dit nie omdat hy die kers in sy slaap omgestamp het nie. Dit gebeur omdat iemand anders iets negatiefs oor hom gedink het.

Dit is ook waarom hulle nooit skuldig kan wees wanneer die water vuil word nie. Dit is nie hulle fout nie maar die mense wat dit oor die water uitgespreek het en wat negatiewe denke teenoor hulle beoefen het.

Vir hierdie rede is hulle verontskuldig en kan hulle nooit verantwoordelikheid vir iets wat verkeerd geloop het, aanvaar nie. Hulle kan die water ding glad nie verstaan nie. Hulle was dan elke dag by die werk! Dit moet iemand anders se skuld wees.

Jannie
06-02-2014, 02:45 PM
Die ding van kerke is nogal opvallend, selfs in die middeleeue het die kerk (toe die RCC) gereeld sy dans passies aangepas om by die politiek te kan bly. In een stadium was die kerk magtig en het hy soort van die pas aangegee. 1986 'n Dominee lees 'n versie uit die Bybel en verduidelik aan sy gemeente hoedat hierdie skrif gedeelte afsonderlike ontwikkeling (wat die wereld gou gedoop het as apartheid) eintlik 'n goeie ding is en geregverdig is volgens Gods Woord. 1996 Die selfde dominee en die selfde versie en 'n totale omkeer in sienswyse. My vraag is watter een is dan nou die regte een? Predikers, dominees, pastore ens is ook maar mense en is vaalbaar net soos almal van ons. Die verskil is die ouens doen "alibi management" - dis altyd iemand anders en nooit hulle nie.

Die tiende storie is ook bollie! Party mense het dit nie breed nie en om 'n tiende te gee is verdomp moeilik vir hulle. Die ander "Christians" kyk neer op hulle vanuit hulle heilige kerkbank posisies. Daar is mense wat veel meer as 'n tiende kan gee maar die sulkes kruip gewoonlik weg agter daardie tiende storie. As ek ekstra het, waarom kan ek nie vir iemand 'n trollie vol kruideniersware koop nie? Hoekom moet ek die geld vir 'n instansie gee waar 'n klom ou rinkoppe (onder die heilige invloed van die leeraar) besluit wat om met my geld te maak? Ek help baie mense, wanneer ek kan en soos ek kan maar om my geld in die hande van 'n span half-dowe ou mense (ek's self oud OK) te los om mee te mors soos hulle goed dink is bollie. Ja, ek was ook op die kerkraad en ek ken ook die hol-rug geryde storie van hoe nodig die dominee nou eintlik 'n 4X4 het want die plaas paaie is maar sleg........ die ding is dominee doen verdomp nie meer huisbesoek soos in die ou dae nie. Ek het op 'n plaas groot geword, ongeveer 60 Km van die dorp af en ons dominee was soms twee maal in 'n maand op die plaas. Vandag, as ek so terug dink is ek nie seker of dit werklik was omdat hy sy werk so getrou gedoen het nie, en of dit maar was vir die groente, botter, beskuit en vleis nie....miskien het die doel maar die middele geheilig!

Unregistered
06-02-2014, 03:49 PM
Jannie die onderwerp laat my lekker lag. Daar is baie dinge wat al vir baie jare gekrap het maar nooit oor gepraat is nie, maar hierdie draad is nou besig om in n geestelike draad te verander en as dit aanhou, sal ek dit seker moet skuif.

Die tiende is van jou opbrengs. Met ander woorde jou wins. daardie geld wat oorbly wat jy uiteindelik kan spaar. Baie mense het dit nie en die tiende is uiteindelik uit dankbaarheid aan Vader dat Hy aan jou voorsien het.

Ons moet die sout van die aarde wees en dit beteken dat ons die lewe vir ander mense, ook draaglik moet maak. Daar is twee maniere om hierdie tiende ding te bestuur. Jy kan jou deur die Heilige Gees laat lei en vir die regte persoon n trollie vol kruideniers gee. Nie omdat jy die persoon ken of dat hy hoef te weet wie jy is nie, want dit gaan nie oor jou nie. Dit gaan oor die gehoorsaamheid aan die Heilige Gees.

Ek wil nie n kerk noem nie maar soms is daar n bediening wat groot werk vir die evangelie doen en wanneer Vader dit op jou hart l om aan daardie bediening iets te gee, doen jy dit. Maar wanneer jy gee omdat die prater daar voor oulik is en 'n lekker show kan gee, mors jy God se geld.

Die kerke het hierdie verantwoordelikheid van mense weggeneem deur die verantwoordelikheid namens die mense oor te neem. Dit was n groot stap van die kerk en wat baie moontlik ook 'n groot oordeel oor hulleself kan bring.

Predikers is veronderstel om almal sendelinge te wees wat die lig van die woord aan die wreld bring. Wanneer daardie predikers stagneer, word hulle nie meer sendelinge nie maar gesiene burgers wat stagneer het.

My een dogter wou n sendeling word en ek het haar mooi verseker dat om sendeling te wees, eintlik die bedelary beroep verfyn het. Sy moes weet indien sy dit sou gaan doen, sy nooit n sent van my sou kry nie. As sy gesend wil wees sal sy Paulus se voorbeeld volg en self werk terwyl sy die lig bring. Paulus was n tent maker.

Ons is almal ligdraers en die kerk is die pad byster. Bring ons nie nou n oordeel oor ons omdat ons aan kerke getrou bly nie ? Gaan dit nie uiteindelik oor ons eie verhouding met ons Vader nie?

Om n tiende aan God se werk af te staan is n voorreg, maar om dit uit gehoorsaamheid aan die dominee te doen, kan jou dalk byt.

Ek s nie dat dit verkeerd is om vir die prediker iets te gee nie. Maar wanneer jy dit doen, doen jy dit uit gehoorsaamheid aan die Heilige Gees en nie omdat die prediker ons oortuig dat hy swaarkry nie. Eenkeer het Vader dit op my hart gel om vir n man n klomp geld te gee. Die volgende maand bel hy my om te hoor of hy nie nog iets kan kry nie. My antwoord aan hom was dat ek nie sy God is nie. Waarom kom vra hy vir my?

Jannie. Die tiende is baie belangrik en dit is ook goed vir ons eie vooruitgang. Maar om geld te stort waar God jou nie toestemming gegee het nie, mors jy God se geld.

Unregistered
06-02-2014, 06:59 PM
Nou ja,

Dit is seker maar my skuld dat die draad heeltemal van spoor af is, so die wat wil klippe gooi, is welkom my skouers is breedt. Indien 'n moderator dink dit moet geskuif word is dit ook reg.

Lukas net soos jy , het ek ook in die NG groot geword. Is daar gedoop en voorgestel. Het selfs sondagskool klasse aangebied. My ogies het begin oopgaan in die laat jare 90, dat alles nie pluis is met die teologiese bediening soos opgedis deur die NG nie. Vandag voel ek eintlik half vreemd as ek die NG kerk binnestap- iets voel nie vir my reg nie, maar ek kan nie my vinger daarop sit nie. Dalk le die fout by my, ek weet nie.

Wat ek al wel gewonder het is of die NWO nie ook die kweekskole binnegedring het, om sodoende die mense se denke te verander nie. Wat sal maklikker wees as om mense deur middle van "geloof" te bearbei tot 'n ander insig- in die geval die aanvaarding van die NWO en al sy vertakkings .

Oor die tiende wil ek tog net nog iets se.- Het so ruk gelede by 'n diens van die gereformeerde kerk geluister na die pastor se boodskap oor die 10-de bydrae.
Hy het van die standpunt uit gegaan dat hoekom moet 'n mens se tiende net geldelik wees, hoekom nie hulp aan iemand anders bied deur byvoorbeeld jou tyd of kennis aan te bied om iemand te help nie?. Wat van 'n vriendelike glimlag as jy sien iemand is hartseer/ bekommerd. Hoekom moet dit fisies geld wees?

Groetnis tot later
Kasper

Unregistered
06-02-2014, 07:30 PM
Kasper, die NWO het verseker die Kerk binnegedring, en nie onlangs nie, eeue gelede al. Jy sal stomgeslaan wees as jy weet hoeveel predikante, pastore of wat hulle ook al genoem word, en ook kerkraadslede, in die verskillende denominasies, is ook deel van die vrymeselaars. Dit is nie net die NGK nie. Dit kom voor tot in die APK. Ek het so 'n paar jaar gelede met 'n man wat op die kerkraad dien van 'n APK gemeente gesels. Hoe dit gebeur het dat die gesprek na die vrymeselaars gelei het kan ek nie meer onthou nie, maar hy het toe aan my genoem dat hy een is. Hy het ook genoem dat hy niks verkeerd sien in die vrymeselaars nie, en dat hulle net 'n organisasie is wat goeie dade verrig en mense in nood help. Hy is duidelik op 'n baie lae rang in die vrymeselaars, anders sou hy van beter geweet het.

In die dorpie waar ek is, is daar twee NG gemeentes. Dit is nou al vir jare dat geen predikant lank hou in die een gemeente nie. Elke keer as die predikant die waarheid soos uit die Bybel begin predik, begin sy moeilikheid. Raai wat, die kerkraad, veral die leier ouderling en diaken is seker vir meer as twintig jaar dieselfde mense.

Lukas
06-03-2014, 07:31 AM
Die tiende. Die pastoor wat daar gepraat het, is nie heeltemal reg nie. Die Bybel s n tiende van jou opbrengs. En die Bybel s dat jy die sout van die aarde moet wees. Om sout te wees, is om dit te doen wat die pastoor s. Maar nrens in die Bybel staan daar dat wanneer ons goed aan ander doen, dit in geldwaarde omgeskakel moet word nie. Om sout te wees wat nie laf is nie, voeg waarde by die kos by, nie geld nie.

Die NWO het al baie jare gelede die susters kerke by die universiteite ingesleep. Daar was die konvensionele predikante anders as ander denominasies, forseer om elke god en afgod in diepte te bestudeer. Mense wat dan kweekskole toe was en nie n 100% geloofsekerheid gehad het nie, het op kweekskole die pad byster geraak.

n Vriend van my wat ook teologie ge swot het en direk na hy predikant geword het, gaan boer het, het eendag vir my vertel dat die beste teelaarde vir satanisme, juis die kweekskool is. Ek het n paar jaar gelede van die Gereformeerde predikant in die Oos-Rand gelees het wat na die kerkdiens, as satanistiese hopriester n ander byeenkoms gelei het. Dit was vir my toe nie snaaks nie.

UNISA se Teologie professors is soos wat dit vandag vir my lyk, meer new age as enige ander universiteit in Suid-Afrika. Maar soos my pa altyd vir my s. God slaan n reguit hou met n krom stok. God se uitverkorenes kan nie verlore gaan nie. God sal hulle harte bereik waar hulle ook al is.

Toe die kerk van die spoor afgaan het, het ek briewe deur die kerkraad aan die sinode geskryf en toe ek sien dat dit van die tafel gevee was, het hulle my ook van hulle tafel gevee. Tog is daar mense wat binne die kerke soos wat ons dit vandag sien, tot die lig kom. Die kerke kan knoei soos hulle wil, God se wil vir sy kinders kan hulle nie verander nie.

Al die mense wat kerk toe gaan, ken nie noodwendig ons verlosser nie. Ek het eendag vir n predikant ges dat ek redelik seker is dat nie eers een van sy kerkraadslede, n persoonlike verhouding met God het nie. Hy het sy kerkraad lede voor n toets gestel en almal het die toets gedop.

Kerk is nie God nie en om gereeld in die kerk te sit, beteken nie dat jy n verhouding met God het nie.

Unregistered
06-03-2014, 08:08 AM
Hallo Kasper, Lukas, Jannie

Moenie my net afskiet oor wat ek hier gaan skryf nie, dink bietjie daaroor...

Kom ek stel dit anders en jy is dan seker reg, ek het dit nie reg geskryf nie: Kasper, wat is fout met jou hart dat jy hoop 10000 moes dood gewees het? Dis nogsteeds onskuldige mense wat vuil water drink, wat ook siek word soos ek en jy. Miskien het jy maar net uit gefrustreerdheid geskryf, ek weet nie. Maar wat jou hart van vol is loop jou mond van oor...

Ja die anc sit met party manne wat net aan hulself dink, en kontrakte uitgee aan hul boeties, maar dit gebeur ook nie orals nie. Die np regering het presies dieselfde gedoen vir 30 jaar plus, punt. Die verskil was dat die blankes daai tyd die ambag kon doen, en dinge reg doen van die begin af. Die np het glo ook gesteel, so ek weet ook nie?

Kom ons praat ook eerder hoekom hul vir die anc bly stem, en hier is maar 'n paar redes.
1. Dat baie van ons hul baie sleg behandel het, klappe uitgedeel het en skoppe gegee, sleg gese het, in die vorige 50 jaar plus. Was daai goed liefde vir jou medemens? Nee. Wat gebeur nou? Daai stories word deur oupas en pa's oorvertel aan hul kinders, en dat hul as nasie kan saamstaan.
2. Government grants wprd uitgegee. hul is nou vasgevang in 'n strik deur die anc. hul word vertel dat hul dit sal verloor.
3. Van hulle glo dat die voorvaders die land aan hul gegee het, en dis n geestes ding ook.
4. En nou die laaste punt. Hoeveel het ons blankes gedoen om in die 70's en 80's in die townships in te ry en die evangelie te gaan verkondig?. Hoe vry was ons om dit te gaan doen? Was dit veilig gewees? Wie het dit regtig gedoen op groot skaal? M.A.W. het God se koninkryk vergroot, en is daar meer siele as vandag gewen.... die antwoord nee! Dis vir my die belangrikste punt.

Lukas, jy praat van jou dogter as sendeling, bedel en Paulus as tentmaker. Ja, Paulus was dit gewees van ambag. Maar ek lees nerens raak dat Paulus heeldag gesit en tente maak het, en die evangelie net eenkeer per week verkondig het soos 'n dominee nie. As jy vir God werk, dan sorg hy vir jou, klaar. Ander kerke het ook vir Paulus se bediening betaal. Wat Paulus bedoel het, is dat sendelinge nie net agteroor moet sit en "vetgevoer" moet word deur ander nie.
Ek ken verskeie persone wat 15 jaar vir die Here werk, wat nog nie een sent gebedel het nie, en God voorsien wonderbaarlik elke dag aan hulle. Hul is baie goed geseend.

Oor die tiende: Die arm weduwee as voorbeeld. Sy het haar laaste geld gegee. Dit was haar laaste, en vergelykend vertel Jesus dan ook vir ons dat dit miskien 'n 100'ste kan wees, want dit was AL haar geld gewees.
Om eerstens te besef dat AL JOU GELD God se geld is, en NIE joune nie, is die wegspring punt. Kom eers daar verby. Dan is dit maklik om jou 10de te gee aan armes. Vir my om 'n tiende te gee is maklik. Dis God se geld, Hy het voorsien en Hy sal voorsien, en ek gee met 'n glimlag. God kyk na jou hart, en wil graag sien dat jy gee. Die eienaar van Colgate het begin om 10 de te gee. Hy was so geseend gewees deur God dat hy later 'n 90ste gegee het, omtrent al sy geld.

Nou JA, DIS MAAR MY INSETTE,

Groetnis, Hein

Lukas
06-03-2014, 10:21 AM
Ek kan nie namens Kasper praat nie. Maar ek het al baie mense uit frustrasie so hoor praat. Dit gaan nie oor mense nie maar oor getalle. Daar is meer mense as wat daar werk is en die telery word nie minder nie. Hoe meer mense hoe minder die kos. Hoe minder die kos hoe duurder word die kos. Duur lewenskoste veroorsaak groter armoede. Hoe groter die armoede hoe groter word die ongelukkigheid en jaloesie. Hoe groter die jaloesie word, soveel groter word die konflik potensiaal. Hoe groter die konflik potensiaal word, hoe groter word die moordsyfers. Is dit liefde of logika?

Wanneer mense s dat 10 000 moet sterf is hulle eintlik besig om te s dat daar te veel mense in die land is wat hulle eie kinders se voortbestaan bedreig. Op daardie stadium dink ‘n mens nie aan harte nie maar aan oorlewing. Dit is nie persoonlik nie maar eerder ’n logika wat n ramp kan voorkom. Die getalle is te veel en moet minder word.

Wanneer n mens so begin praat, is hy amper besig om te profiteer. Dit sluit aan by die regering se strategie om die mense minder te maak en dit bewys eintlik dat die regering se strategie om n xenofobie te regverdig, besig is om ‘n logika te word. Die uitspraak het op daardie stadium niks met ’n hart te doen nie, maar eerder met n getalle.

Maar laat ek eerder die goed antwoord wat op my gerig is.

1. Dat baie van ons hul baie sleg behandel het, klappe uitgedeel het en skoppe gegee, sleg ges het, in die vorige 50 jaar plus. Was daai goed liefde vir jou medemens? Nee. Wat gebeur nou? Daai stories word deur oupas en pa's oorvertel aan hul kinders, en dat hul as nasie kan saamstaan.

Hein. Ek weet nie waar jy grootgeword het nie maar ek geleef het, was dit nooit die standaard nie. Enkel gevalle in gemeenskappe was daar maar dit was nog nooit die standaard nie. OM op hierdie op hierdie punt te veralgemeen is gevaarlik.

2. Government grants word uitgegee. hul is nou vasgevang in 'n strik deur die anc. hul word vertel dat hul dit sal verloor.

Dit is waar. Tog is dit eerder ’n onkunde om n skuif omdat verandering te veel onbekendheid inhou wat dit moeilik maak om te verander. ( Dink daaroor )

3. Van hulle glo dat die voorvaders die land aan hul gegee het, en dis n geestes ding ook.


Van hulle glo dit. Nie almal nie maar jy kan die wat dit glo aan hulle kaalkoppe sien en tel.

4. En nou die laaste punt. Hoeveel het ons blankes gedoen om in die 70's en 80's in die townships in te ry en die evangelie te gaan verkondig?. Hoe vry was ons om dit te gaan doen? Was dit veilig gewees? Wie het dit regtig gedoen op groot skaal? M.A.W. het God se koninkryk vergroot, en is daar meer siele as vandag gewen.... die antwoord nee! Dis vir my die belangrikste punt.


Dit was n tyd wat sendingwerk een van die grootste prioriteite was, Dit was ook die tyd wat die meeste Bybel films gemaak was wat in alle swart tale vertaal was. Dit was ook die tyd wat die grootste Bybel smokkel operasies in kommunistiese Afrika aktief was. Dit WS ook die tyd wat die meeste sendelinge in Afrika gemartel en vermoor was.

Die tiende:

Hein jou 10de / sendeling opmerking wat op my raad aan my dogter gebaseer is. Jy moet dalk weer lees wat ek geskryf het. Om n tiende vir n sendeling te gee wanneer God dit op jou hart l is reg. Maar vir n sendeling om dit van jou te verwag omdat hy “God se werk doen”, is verkeerd.


God voorsien en jy is nie daardie sendeling se god nie. Wanneer n sendeling op jou vertrou om vir hom geld te gee sodat hy sy maandelikse verpligtinge kan nakom, vertrou hy op God om in jou hart te werk. Die gevaar is dan dat sy wil God se wil moet word. God word nou sy Gini en nie meer sy God nie.
Jy moet jou tiende gee waar God jou lei om te gee. En as hy dit nie vir jou gee om vir die sendeling te gee nie, doen jy dit nie. Jy is nie god nie God is.

Unregistered
06-03-2014, 11:39 AM
Lukas,

Ek wil net vir jou dankie se oor hoe jy dit nou mooi vir Hein verduidelik het oor die 10 000, dit is presies wat ek eintlik bedoel het- jy is rerig 'n mens met vreeslik baie goeie insig en wysheid, 'n kwalitit wat vandag skaarser is as hoender tende.

Ons almal weet die ou NP regering was nie engelties gewees nie, maar die verskil was dat basiese infrastruktuur wel beskikbaar was en instand gehou was. Krag, water , riool, en hospitale om maar 'n paar op te noem. Steel het hulle ook gesteel, maar niks in vergelyking met die anc nie.
Die anc help hulleself eers aan die geldpot en die scraps wat oorbly gaan na die mense toe, dis die verskil. Wanneer dinge soos Bloemhof gebeur word die blaam altyd geskuif na iemand anders toe, nooit hulleself nie. Hier in Bloemfontein het een van die anc hoog geplaastes hierdie week weer soos 'n besetene tekere gegaan en apartheid (lees wittes) geblameer vir die tekort van hospitale en hoekom gesondeids dienste in duie stort. My magtig man die mense het al 20 jaar kans gehad om verbeteringe te doen, maar alles foeter net agteruit.

Lukas het verduidelik hoe die psige van die bantu werk, en hoekom hulle optree soos hulle doen, die probleem is ek kan nie my vereenselwig met hulle siening/ leefwyse nie. dit gaan my verstand heeltemal tebowe dat ons in die 21ste eeu is en die knape tree op soos oer mense. Afbreek, brand, moor, verkrag en steel en verder net teel- jammer maar ek sal dit nooit as beskaafd kan insien nie...

Groetnis tot later
Kasper

Jannie
06-03-2014, 11:56 AM
Werk! In die ou land van ons is dit 'n groot kop-krap.
Ek het middel Mei 'n advertensie geplaas op die Internet by een van die "recruiting Agencies" en binne drie dae het ek 392 aansoekke gehad. Die probleem is dat bitter min van die aansoekers die bewoording van die advertensie gelees het. Van die voorvereistes was dat die applikant Afrikaans kan lees, skryf en praat (Die klient verlang dit en ek kan nie stry nie) Die ander kwalifikasies is net so oor die hoof gesien en mense wat waragtig nie eens weet waar om 'n rekenaar aan teskakel nie het aansoek gedoen. Interessant was daar 'n goeie klompie Indiese burgers wat aansoek gedoen het - almal s hulle het werks permitte..

Net vir interessantheid, ek was vanoggend in die slaghuis, dit is 'n groot slaghuis in die Oosrand. Agter my kom 'n oom met sy paar stukkies vleis en ek kan duidelik sien die oom het dit nie breed nie. Sy klere is gehawend maar skoon en die vleis is ook maar van die goedkoopste snitte. Onmiddelik wonder ek; wat as dit ek was? Ek maak my beursie oop en betaal die helfte van sy vleis.. Ek skerts en s, die is eintlik my slaghuis en vandag is 50% afslag dag..Die oom het nog probeer praat maar toe loop ek ek anders tjank ek dalk daar in die slaghuis en dit is nie 'n mooi gesig nie. Dit laat mens goed voel en dankbaar dat jy in die posisie is om so iets te doen..Ek hoop die oom geniet sy vleisie!

Lukas
06-03-2014, 12:31 PM
EK dink Hein gaan jou kap as daai oom nie swart was nie. ( Ek terg net Hein)

Unregistered
06-04-2014, 03:29 PM
whatever Lukas

Lukas
06-04-2014, 06:02 PM
’n Praterige papegaai in Bloemhof het twee oumense glo van groot skade gered. Die mense wil nie hulle name genoem h nie en ek sal net vertel soos wat dit vir my vertel was.

Laat een na n paar maande gelede wet inbrekers of rowers n klein gaatjie in een van die huis se vensters gemaak om in die huis in te kom. Toe hulle binne die huis tot in die kombuis vorder, vra die papegaai “ Hallo wie is daar? “

Die kriminele het hulle boeglam geskrik en die hasepad gekies en in die proses toe n groter gat in n ander venster gemaak om uit die huis te kom.

Bloemhof se probleme is tans redelik onder beheer. Die dorpsbestuurder is geskors en die burgemeester het bedank. Die gemeenskap is tans redelik kalm.

Die terrorisme saak is aan die gang em moet glo op Pandor se tafelland. As sy uiteindelik nie iets daaraan doen nie, sal die saak hooggeregshof toe gaan. Intussen is dit kalm en die advokate is besig.

A508
06-06-2014, 09:57 AM
Die papegaai storie werk. Iewers erens in Johannesburg het dit ook gebeur dat die papegaai almal welkom geheet het. Die rowers het egter so groot geskrik dat hulle die huis taamlik vol gate geskied het.
Dit maak die waghond-keuse nogal moeilik. Moet hulle byt of groet?
Trudie

Lukas
06-06-2014, 09:22 PM
Misleiding Trudie. Groet eers mooi voor jy byt. Hahah