PDA

View Full Version : Werksgeleentheid vir jong blanke mans



412
06-05-2014, 07:26 AM
Het hierdie boodskap gekry van iemand by GPF Hammanskraal... Miskien is dit 'n uitkoms vir iemand.

Is dringend op soek na 100 to 150 jong blanke mans (18 tot 25 jaar oud) om n sonkragsentrale te bou in die Noord Kaap. Die werk behels staal konstruksie en elektries en is tydelik van aard tot einde September toe.



Indien enige iemand belang stel stuur n sms met jou naam en kontaknommer na 0723137276 .