PDA

View Full Version : Veldbrande



CarelvH
06-11-2014, 01:17 PM
Goeie midddag Lukas.

Ek hoop jy kan help met n paar vrae rakende veldbrande.

1) Ek het opgemerk dat dit baie keer kinders is wat die veld aan die brand steek. Of die ouers die kinders stuur dit weet ek nie. Het wel opgemerk dat n swart man (wat bokke het) kinders (nie syne nie) pak gee wat die veld aan die brand probeer steek het.

2) Indien daar kwade gevoelens jeens die eienaar van die grond is, is my vermoede dat hulle ook die veld aan die brand sal steek. Hier word skynbaar gewag totdat die wind reg en sterk waai voordat hulle dit doen.

3) Dit wil voorkom asof hulle meer skade aan die eienaar wil berokken as wat hulle ervaar het. n Voorbeeld: Hulle knip die lyndraad van n winterkamp van die grondeienaar en jaag hulle beeste daarin aangesien hulle geen weiding het nie. Die eienaar jaag die beeste uit, herstel die draad en jaag sy beeste in die kamp. Om 12 uur die nag word die veld aan die brand gesteek. So is n boer wat bokke van n swarte geskiet het se veld en winterhooi aan die brand gesteek. Die skiet van die bokke het gebeur na herhaldelike besoeke aan die swarte en gepaardgaande versoeke om sy bokke uit sy landerye te hou. Sonder sukses. Met die oorskakeling na meganisering het Mondi groot skade gely weens bosbrande, skynbaar van werkers (kontrakwerkers) wat hulle werk verloor het as gevolg van meganisering.

4) Tydens veldbrande help die boere mekaar ongeag die tyd. Daar sal egter nie een swarte opdaag, behalwe die wat in diens geneem is deur die boere, om uit eie vrye wil die vuur te help blus nie. Dit ten spyte dat hulle eie weiding gevaar loop om af te brand. Wat het dan van Ubuntu geword of is dit nie in so n geval van toepassing nie?

5) Dit wil voorkom asof daar tydens die stig van veldbrande geen tekens vooraf uitgeplaas word nie. Is ek verkeerd?

6) Die polisie beskou die stig van veldbrande nie as n strafbare oortreding wat ernstig genoeg is om te ondersoek nie. Hoe ernstig is die stigting van veldbrande?

7) Daar word beweer dat die swart mense die veld aan die brand steek sodat die somerrens vroer kan kom. Is dit so?

8) Ten slotte, wanneer is n besoek aan n plaas roof (huisbraak) en wanneer word dit beskou as n plaasaanval?


Dankie, vir jou moeite en jou tyd hieraan verbonde.


Carel.

Lukas
06-11-2014, 04:02 PM
Goeie dag Carel.

Ek wil sommer by vraag 8 begin. Tegnies bestaan daar nie n ding soos n plaasaanval nie. Dit bly of n inbraak of n roof. Wanneer hulle in jou huis inbreek en goed steel terwyl jy nie daar is nie of wanneer jy slaap en nie wakker word nie, is dit n inbraak.

Wanneer hulle met messe of wapens kom en jou, of een in jou huis, se lewens bedreig, om so iets van jou af te te dwing soos kluis sleutels of motor sleutels of geld, word dit n roof.

Wanneer hulle jou of iemand in jou huis in die proses doodskiet, word dit moord en roof met verswarende omstandighede.

Die landbou-unies het met die woord plaasaanval begin en dit het in die volksmond so gebly. Maar wanneer die polisie dit ondersoek, is dit n roof of huisbraak wat ondersoek word.

Daar is tog n klein persentasie aanvalle wat wel as plaasaanvalle kan kwalifiseer en dit is wanneer daar bewys word dat die roof n politieke motief gehad het.

VELDBRANDE:
Ja, hulle kan die veld na n lang winter aan die brand steek, om die ren te roep.
Hulle kan die veld aan die brand steek om jou finansile skade te doen
Hulle kan die veld aan die brand steek omdat hulle vir jou kwaad is.
Hulle kan die veld aan die brand steek om jou uit die huis te lok om so jou vrou te vermoor.
Hulle kan die veld met n politieke motief aan die brand steek om jou te intimideer en finansieel te verswak sodat jy makliker van die plaas verjaag kan word.
Hulle kan die veld aan die brand steek omdat hulle eenvoudig nalatig was en nie by hulle vuurmaakplek gedink het nie.
Hulle kan ou veld aan die brand steek om die gevaar van slangbyte wanneer hulle deur die veldloop, te verminder

Wanneer n kind die veld moedswillig aan die brand steek, kan die swart man hom aanrand omdat hy die swart man se voortbestaan bedreig. Tegnies het die swart man die reg om daardie kind se huis te gaan afbrand. Dit is Ubuntu
By die meeste veldbrande sal jy nie vooraf tekens kry nie. Wanneer hulle die veld wel aan die brand steek om jou uit die huis te lok, sal daar tog tekens wees.
__________________________________________________ _______________

Veldbrande is natuurlik in Afrika en dit kan die veld en die mens wat daardeur loop, goed doen om so nou en dan, skoon te brand. Die keuse om nie uit vrye wil hulp te verleen nie, het niks met Ubuntu te doen nie. Vir hulle is dit nie sleg wanneer die veld afbrand nie, Vir hulle beteken dit dat hulle volgende jaar makliker in die veld kan loop en die nuwe gras wat uitkom is goed vir die diere.

Wat wel deel van die Ubuntu gedagte is, is om die heinings af te breek. Volgens Ubuntu behoort die veld aan almal en het die beeste die reg om te loop waar die kos is. Daarom kan hulle nie verstaan dat jou veld mooi is en sy veld afgevreet is nie. Hy kan die berekenings nie doen nie en wanneer sy beeste honger is, het die beeste volgens hom die volste reg om te loop waar die kos is. ( om dit uit hulle te kry, gaan vir hulle langer as n honderd jaar neem om te verstaan. )

In die lig hiervan glo ek dat die swart buurman wel die veld aan die brand sal steek omdat sy beeste honger is, en hy gereeld deur jou vriend gestop word sodat sy beeste nie die vriend se winterveld opvreet nie.

Een van die lesers op hierdie blad het ook n soortgelyke probleem gehad. Ek wil nie h dat hy hierop moet reageer nie, maar na n paar jaar van teistering het hy een aand self die swart buurman se plaas afgebrand en dit was die einde van se probleem.

Waarom sy probleem opgehou het en wat deur die swart buurman se kop gegaan het, kan ek jou nie s nie, maar daardie optrede is die naaste aan Ubuntu wat n mens dit kan kry.

Ek s nie dat dit jou vriend se oplossing is nie. Dit is baie goed om eers agter die presiese rede vir die brande te kom voor n mens enigsins verhoudings onnodig beskadig.

CarelvH
06-12-2014, 10:40 AM
Goeie mre Lukas.

Baie dankie vir n volledige en insiggewende antwoord.

Voortvloeiend uit jou antwoord die volgende aanhaling van jou en n vraag:

Volgens Ubuntu behoort die veld aan almal en het die beeste die reg om te loop waar die kos is. Daarom kan hulle nie verstaan dat jou veld mooi is en sy veld afgevreet is nie. Hy kan die berekenings nie doen nie en wanneer sy beeste honger is, het die beeste volgens hom die volste reg om te loop waar die kos is. ( om dit uit hulle te kry, gaan vir hulle langer as n honderd jaar neem om te verstaan. )

Sou jy s dat bogenoemde stelling onderl die bewerings dat die grond gesteel is, ook dat 50% van plase aan die werkers oorgedra moet word? Dit indien die politiek daaragter (50%) buite rekening gelaat sou word?

Carel.

Unregistered
06-12-2014, 11:37 AM
Haalo Lukas,

Ek het op iets interressant afgekom, en ek weet nie of dit die standaard is nie. Wou 'n kar koop by 'n ou man van 82. Om sy voetuig E-natis te trek vir die kar, moes hy "proof of residence" gee.

In 2005 is sy grond aan hom gegee deur regering(restitution grond), en hy het 'n geldige document daarvoor wat dit bewys. Hy kon nou nog nie sy offisiele titel akte kry by land affairs nie? Nou hoekom nie? Na 9 jaar kry hy nog niks nie?

Is dit 'n strategie deur regering, om te se dat net n klein hoeveelheid grond behoort aan swartes in die land, deur nie vir hul hul titelaktes te gee nie.????

Groetnis, Hein

Lukas
06-12-2014, 11:49 AM
Hein. Dit is baie interessant en dit maak gelyktydig baie sin. As al die grond uiteindelik aan die staat moet behoort, sal dit baie tyd spaar om dit met die grondeise, sommer van die begin af reg te doen.

Lukas
06-12-2014, 12:18 PM
Carel. Het jy al n man wat die lyndraad knip om kortpad deur die plaas te loop, al gevra waarom hy dit so gedoen het. Gewoonlik beduie n mens vir hom die regte pad nog voor jy praat en dan is kommunikasie nie meer so goed nie. (Hulle sukkel dan gewoonlik om mooi te hoor)
Ek het al met mense gepraat en dan is hy baie arrogant en sal jou vertel dat dit nou die Nuwe Suid-Afrika is en dat die land nou aan hulle behoort en dat hulle kan loop waar hulle wil ej jy kjan daaraan niks doen nie.
Ja, in daardie lig sal ek s dat hulle die grond steel retoriek regverdig.

Omtrent die 50% gedagte.

Ons weet dat Zambi en Zimbabwe die kosmandjie moet word. Ons landbou is nog steeds te sterk vir hulle om teen te kompeteer en soos Jannie eendag ges het, Alibi management het nou seker ons landbou die skuld gegee omdat Zimbabwe nog n net invoerder is. Ek sien die 50% plan as deel van n strategie om ons landbou verder te verswak sodat die ander lande beter kan lyk.

Ek kan seker verkeerd wees maar dit is hoe ek dit opsom.

456
06-23-2014, 10:29 PM
Die volgende statistieke het KWANALU van "Working on fire" gekry. Dit gaan oor die onlangse veldbrande wat KZN geteister het.

1. Fires June 2014
During the month of June fires were experienced across the Province of KZN, however these peaked over the 14/15th of June. Working On Fire stats refer:
16/06/2014 KZN 7
15/06/2014 KZN 26
14/06/2014 KZN 10
13/06/2014 KZN 4
12/06/2014 KZN 4
11/06/2014 KZN 3

Nou wonder ek of die jeugdag vieringe dalk iets daarmee te doen gehad het.