PDA

View Full Version : Beskaafde land en mense?



Jannie
06-12-2014, 08:26 AM
Ja, dit is seker nie die norm nie maar verdomp, hoe werk so 'n kop (as hy enigsins werk)?


Cape Town - A Zimbabwean man has been arrested in Gugulethu for allegedly cutting out the heart of his ex-girlfriend’s current lover and eating it with a knife and fork.

Neighbours were awoken by a traumatised man who had witnessed the attack late on Tuesday night, reported the Times.

The suspect allegedly stabbed 62-year-old Mbuyiselo Manona in the chest and neck and bit the victim on the left side of his face.

A witness told the Cape Argus he looked through a window of Manona’s house and saw the suspect sitting next to Manona’s body and “digging from the body and stuffing his face”.

Police apparently found the suspect with a piece of heart dripping from his mouth.

Manona’s girlfriend, Nomonde Tshabalala, who had been living with him for three years, has been left in a state of shock.

Manona’s sisters also expressed their horror at his death and said he “didn’t deserve to die in the hands of an animal”.
- News24

Miskien was dit die ou wat vir hom raad gegee het!




http://youtu.be/2b4mAaTNBEY

Lukas
06-12-2014, 01:28 PM
Dit klink nie of hy was baie honger was nie, of reageer daardie polisie net vinniger ?

Unregistered
06-12-2014, 01:46 PM
Skerp, Lukas. :)

Jannie
06-12-2014, 02:11 PM
Die Oom vattikaki http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/suid-afrika/bejaarde-skiet-twee-plaasaanvallers/

Hannes Grobler (73), voorman van ʼn plaas in Delmas, Mpumalanga, het Dinsdagoggend een vermeende plaasaanvaller doodgeskiet en ʼn ander gewond.

Grobler, van die plaas Rondevlei, is tydens die aanval agter sy oor geskiet en sterk tans in ʼn hospitaal in Pretoria aan.

Kol. Jannie van Tonder, bevelvoerder van die Delmas-polisiestasie, het Donderdag aan Maroela Media gesÍ Grobler het omstreeks 06:00 op die teerpad langs die plaas gery toe twee gewapende mans uit die bosse gespring en op hom geskiet het. Hy is agter sy oor getref.

“Grobler het sy .22-pistool uitgepluk en in die rowers se rigting geskiet,” het Van Tonder gesÍ. “Een van die rowers is in die bors getref en het gevlug. Die ander rower het Grobler aangeval, waarna Grobler hom in die kop geskiet het. Die aanvaller is op die toneel dood.” Die man wat dood is, is reeds deur sy familie as Julius Nyantumba (26) uitgeken.

Die polisie het die gewonde verdagte later vasgetrek. Hy is in ʼn stabiele toestand in ʼn hospitaal onder polisiebewaking.

Van Tonder het gesÍ die gewonde man, wie se naam nie bekend gemaak mag word voordat hy in die hof verskyn het nie, het ʼn vuurwapen op die toneel agtergelaat toe hy gevlug het. “Die vuurwapen behoort aan Jan Berg, ʼn 78-jarige boer van die omgewing. Die vuurwapen is gesteel toe daar op 29 April by sy plaashuis ingebreek is.” Berg se 75-jarige vrou is tydens die voorval met ʼn strykyster gemartel. Berg en sy 45-jarige dogter is sowat ʼn maand later in ʼn soortgelyke aanval ůůk met ʼn strykyster gebrand.

“Ons vermoed die twee aanvallers is deel van ʼn bende van vyf of sewe persone. Die res van die bende is glo van Mamelodi, oos van Pretoria,” het Van Tonder gesÍ.

Die polisie ondersoek ʼn saak van poging tot moord en die besit van ʼn ongelisensieerde vuurwapen.

Jannie
06-13-2014, 11:00 AM
Miskien is daar iewers 'n veerduideliking...



https://pbs.twimg.com/media/Bp_HXJzCIAAWRdM.jpg

Unregistered
06-13-2014, 11:16 AM
Dagse.

Wie trek die toutjies agter mense wat sulke dinge doen?

Groetnis, Hein

Lukas
06-13-2014, 06:35 PM
Jannie ek dink dat dit dalk iets met die vloek van Gam te doen het.

Aletta
06-13-2014, 07:36 PM
Mense wat ek ken is baie ontsteld want hul pa is vermoor en die oortreders het 45 jr gekry en doen nou na 13jr aansoek om parool. Hulle dink die misdadigers kan dalk terugkom. Lukas, wat dink jy, sal sulke gevonnisde misdadigers weer dieselfde mense teiken? Die moordenaars was destyds toe hul die ouman vermoor het reeds op parool vir vorige oortredings. Almal het maar gehoop hulle gaan in die tronk dood maar klink my hulle is nog gesond en mag dalk binnekort uitkom.

Unregistered
06-13-2014, 08:37 PM
Wat nogal intresant is, is dat ons van hierdie resep in die kursese al geleer is .... Hulle steel in die omgewing om in die omgewing te gebruik in misdaad. Hartseer dat ander se leed ons hieraan moet herhinder. BW

Lukas
06-14-2014, 12:26 AM
Aletta. Daar is seker ín moontlikheid maar ek dink dat dit baie skraal is. Ek kan jou nie regtig sÍ nie en daar is ander AKSKA lede wat jou n beter syfer van die moontlikheid kan gee. Maar as ek kan duimsuig glo ek dat die kans minder as 17% is.

401
06-14-2014, 03:45 PM
Jannie ek dink dat dit dalk iets met die vloek van Gam te doen het.

Ek stem 100% saam met Lukas en heg graag die verwysings in die Bybel wat hierop betrekking het aan vir diegene wat dalk nie eers hiervan bewus sou wees nie. Daar is volgens my kennis 2 gedeelte wat hierna verwys: Gen 9:25-27 en Jos 9:23. Ek wil nie die draad onstspoor met Bybel tekste nie so dalk moet dit eerder 'n nuwe bespreking word onder geestelik vir die wat sou belangstel. As daar ander plekke in die Bybel is wat ook hierna verwys sal ek graag wil kennis neem. In kort is Gam die vader van Kanašn (Gen 9:22)

Groetnis!

Unregistered
06-18-2014, 02:35 PM
Mense wat ek ken is baie ontsteld want hul pa is vermoor en die oortreders het 45 jr gekry en doen nou na 13jr aansoek om parool. Hulle dink die misdadigers kan dalk terugkom. Lukas, wat dink jy, sal sulke gevonnisde misdadigers weer dieselfde mense teiken? Die moordenaars was destyds toe hul die ouman vermoor het reeds op parool vir vorige oortredings. Almal het maar gehoop hulle gaan in die tronk dood maar klink my hulle is nog gesond en mag dalk binnekort uitkom.

Alleta ek dink nie hulle gaan al op parool kan uitkom nie, want gewelds misdadigers moet twee derdes van sy straf klaar maak, en sonder insidente binne die tronk as n eerste oortreder. Dis ook verswarend dat dit gepleeg was toe hulle juis op parool was. Hulle kan aansoek doen of voor die paroolraad verskyn, maar dis ver van parool kry. Wanneer die paroolraad n sitting wil reel vir n datum van ontslag/parool weet ek dat met die nuwe prosedures ook kontak gemaak word met die slagoffer se mense om dit by te woon. So wees maar eers rustig. Die ander ding is dat as hulle die mense regtig wou skade maak hulle dalk al lankal iemand anders sou kon stuur. Dit is soos Lukas dit skat baie skraal en ek het in my jare ondervinding van baie min gevalle gehoor waar mense uit die tronk weer na dieselfde toneel gaan vir wraak. Niemand weet egter hoe n ander se kop werk nie en om maar net alledag paraat te bly is beste. Miskien het die misdadiger ook iets meer van sy dwaasheid geleer en is hy van die wat verander. Wanneer die paroolraad kontak maak sal sy casefile teenwoordig wees, tesame met die bewaarder van sy seksie wat hom ken. Jy kan dan ook so uitwis hoe sy gedrag is en watter klasse/kursusse hy geloop en of hy betrokke geraak het by n nommerbende. Hoop dit help. Staan vas

Lukas
06-18-2014, 04:32 PM
Aletta. Ek dink dat Staan vas jou n goeie antwoord gegee het. Sal jy ons op hoogte hou ?

Unregistered
06-19-2014, 01:11 PM
Ek hoop julle is reg en ek sal julle op hoogte hou maar een ding wat ek vir n feit weet, parool werk nie altyd soos wat die wet voorskryf nie. Baie mense het al hopeloos te vroeg op parool uitgekom. Ek voel die familie moet die ding aan die groot klok hang om sodoende seker te maak te veel mense weet wat aan die gang is sodat die een of ander offisier nie sommer parool gee nie. Ek dink ook nie hulle sal sommer wraak neem nie maar ek sal verkies dat sulke vuilgoed in die tronk vrek.

In hierdie spesifieke geval het ek nou self gesien hoe verwoestend so n moord op n gesin en n besigheid kan wees. Die ou man was die dryfkrag, die brein en die hart en siel van die mense se onderneming. Veertien jaar later is die mense bankrot en op die punt om alles te verloor. Wanneer jy met hulle gesels hoor jy hoe goed dit gegaan het. Die ou man was natuurlik ook te dominerend en outoriter en mens besef eintlik jy moet jou dinge so doen en ander so leer dat hulle by jou kan oorneem wanneer jy die dag weg is.

SA419
06-19-2014, 03:45 PM
Aletta, wapens en geld wat hier in my area gesteel word, word nie hier gebruik nie, selfs voertuie word in ander plekke Kaapstad, JHB teruggevind. Kleiner artikels soos tuinstoele, radios ens word plaaslik aan die buitelanders verkoop, slegs as n oorlewings middel

Unregistered
06-19-2014, 03:56 PM
Aletta, wapens en geld wat hier in my area gesteel word, word nie hier gebruik nie, selfs voertuie word in ander plekke Kaapstad, JHB teruggevind. Kleiner artikels soos tuinstoele, radios ens word plaaslik aan die buitelanders verkoop, slegs as n oorlewings middel

Ek verstaan nie hoekom jy dit vir my se nie?

jakkie
06-21-2014, 11:53 AM
Ek verstaan een ding nie Lukas meen apartheid is deur die britte hier kom stig. Maar noem vir my n tydvak in die bestaan van die aarde waar al die nasies in vrede geleef het. Waar was apartheid VOOR die britte dit gehad het? Apartheid is toegepas vir duisende jare. Selfs deur die ou testament. Dan moes apartheid mos VOOR die britte al bestaan het. En hoekom is apartheid NOU SKIELIK verkeerd na eeue?

Lukas
06-21-2014, 07:24 PM
1925 het die Britte besluit dat alle swart mense luise het en dat hulle twee keer per jaar soos die beeste gedip moes word. Die mense, Ouers, grootouers, kinders, kleinkinders, neefs, niggies ooms en tannies was saam met die bure soos diere in troppe, kaalgat bymekaar gemaak en deur die beeste se dip baddens gejaag.

Dit was so bietjie onmenslik sou ek sÍ en al het afsonderlike ontwikkeling oor eeue ontwikkel, het die Britte, mense se menswaardig aangetas. Wat hulle gedoen het was om die minste te sÍ, 'n sonde teen die mensdom en toe hulle handperde die regering oorneem, was dit die Britte wat die afsonderlike ontwikkeling n naam gegee het om ons mee pak te gee.

Die Britte het sedert 1806 tot vandag toe, nog nooit hulle greep op ons politiek verloor nie. Maar vir ons om nou die fout by afsonderlike ontwikkeling te gaan soek, is presies dieselfde as wanneer ín swart mens die fout vir sy onbevoegdheid, by apartheid te gaan soek.

Ons is nou in hierdie mensgemaakte driffie en ons moet daar deurkom. Om vorentoe te beweeg terwyl ons agter ons kyk, gaan nie baie help nie. Dit is maar net my eie opinie.

jakkie
06-26-2014, 10:35 AM
Dit was 1952. Ek praat van 1000 voor Christus tot nou. Die Britte het inderwaarheid NET liberalisme tot gevolg gehad. Hoekom sou engelse so n groot invloed op die Boer he dat geen engelsman vandag apartheid promofeer nie. Waar het die gelowige Boer hierdie lewenswyse vandaan gekry siende dat die Bybel apartheid as kern evangelie het. Britse invloed op die Boer se psige is irrelevant en ongegrond

greengroen
06-26-2014, 03:03 PM
Met republiekwording het die boere bloot die britte se stelsel oorgevat kastig het die boere toe die land gekry gerieflikheids halwe het brittanje nooit die rykdom van die land vir die boer gelos nie nee hy is vort maar beheer nou nog die natuurlikke hulpbronne en ekonomie lonmin ens nee hyt ok niks verantwoordelikheid gevat vir hul aandeel in n apartheid sisteem nie

Unregistered
06-26-2014, 06:35 PM
Jakkie. Daar is 'n ou Engelse gesegde wat se, "Shit happens.

Vlakvarke slaap nie op banke en beddens nie.


http://i1295.photobucket.com/albums/b628/Lukas0001/Shit%20hapens/ph-10023_zpsd9255f00.jpg

Maar wanneer jy 'n wet daarteen maak, word dit iets anders.

Diere in die natuur sal nie sommer kruisteel nie. Soms gebeur dit


http://i1295.photobucket.com/albums/b628/Lukas0001/Shit%20hapens/ph-10010_zps0c0c9555.jpg

Die probleem kom wanneer jy 'n wet daarteen maak.

Moses van die Bybel se vrou was glo ook swart. (Shit happens)