PDA

View Full Version : 'nNavraag oor AKSKA se manier van doen



Lukas
06-19-2014, 11:53 PM
'n Boer het my gevra of sy hele boerevereniging nie by AKSKA kan aansluit nie. Hier verduidelik ek vir hom wat jy moet doen om ín AKSKA lid te word en waarom sekere AKSKA lede voor die voet geskors kan word.

555

Johann S
06-20-2014, 08:23 AM
Sie Swartberg konsep?

Jannie
06-20-2014, 08:33 AM
Baie duidelik en goed uiteen gesit. Ek hoop regtig mense verstaan en aanvaar die persoonlike opofferings wat Lukas gemaak het en nog steeds moet maak om die inligtng te bekom. My e-pos vir die twee boeke is reeds op pad na Lukas.

Ghelma
06-20-2014, 12:58 PM
Goed gesÍ oom Lukas.