PDA

View Full Version : Neff



Unregistered
06-25-2014, 08:24 PM
Namibia gaan binnekort hulle eie EFF registreer. Lokale besigheids man, "radical left", anti capitalist, anti imperialist - Epafras Mukwiilongo, sÍ hy.

Hulle is nie tevrede met Swapo se goedgunstigheid teenoor die Shinese en IndiŽrs nie. Hulle het volgens News 24 USD 250,000.00 uit Uganda as borg gekry by n oorsese "anti-gay organisasie"

Kalimbo lipumbu het Dindsag trg in Windhoek gesÍ hulle was in gesprek met EFF se Ju Ju.

Lees meer op die skottel se news24 kanaal.

Nogal intresant - in dieselfde "nuuskas" verwys hulle op n ander bl na Zimbabwe se Nasionale banke wat swaar trek en somiges wat toe maak, en WEER bakhand staan. Ironies dat rob M een van (SA)EFF se hero's is en hy dieselfde probeer bewerkstellig vir SA... Dalk lees hulle nie News 24 nie :-).

Lukas
06-26-2014, 12:20 AM
Dankie, Neff. Ju Ju se hanteerders is baie vindingryk en invloedryk. Malema gaan duidelik n groter rol in hierdie rewolusie speel as wat ons n jaar gelede verwag het.

Op hierdie stadium probeer ons die rolspelers agter Malema uitken. Maar met jou berig bevestig dit die groter prentjie en dit is dat die rewolusie nie net tot Suid-Afrika beperk gaan wees nie.

greengroen
06-26-2014, 09:11 AM
Mense saam wie ek werk se dat hulle nie meer n grens tussen sa en lesotho soek nie dit moet een plek wees sodat almal werk en grants kan kry in sa hul se die koning van lesotho soek dit nie dis waaroor die dreigende staatsgreep gaan.Ek dink dat dit inlyn met sadec is vir n verenigde afrika gestel ander lande soos zim val ok in dan sal dit die ekonomiese druk bokant sa se regering se vermoe plaas dit sal alles lei tot n staat wat nie die pyp gaan rook nie die gevolg dal n mengsel van misdaad wat eskaleer vir oorlewing en zenophobie publieke oproer die magte agter die skerms weet al die goed hul sal uiteindelik uit die choas hulle nuwe orde vir ons verkoop en ons sal maar tr bly wees om dit te aanvaar

432
06-26-2014, 10:12 AM
Dis teenstrydig dat Malema se party uit die Parlement uitgejaag is en hy terselfdertyd op die kommitee dien wat regters kies. Regters wat sy lot gaan bepaal. Dit lyk of die ANC Parlement "gesideline" word!

Johann S
06-27-2014, 07:57 AM
Dit is alles n speletjie, een groot skaak spel as jy my vra!

Laat my amper dink aan Roof skaak, verskil is ons speel huidiglik teen kasparoff!

Waneer ons klaar gespeel is, en alles is verlore staan jy teen die sterk man - dan sak die son vir jou. Die hele arfika debakel laat my hieraan dink. Dit is jammer maar as ons nie vinnig bykom nie gaan die klomp alles onder die mense van die land uitruk. So ook in die ander lande.

Unregistered
06-27-2014, 03:39 PM
"Dit is jammer maar as ons nie vinnig bykom nie"

Hoe kom ons vinnig by?