PDA

View Full Version : Boer beledigend?



Unregistered
07-02-2014, 11:07 AM
EFF MPL kicked out for calling whites ‘boers’::
2 July 2014

Economic Freedom Fighters leader Themba Wele of the Bhisho legislature has been kicked out of the House for calling white people boers.

Legislature speaker Noxolo Kiviet kicked Wele out of the House yesterday for referring to white people in his speech as “AmaBhulu” (boers), the Sowetan reported today.

Wele was making his party’s presentation during the debate on Premier Phumulo Masualle’s state-of-the-province address.

“You have not mentioned plans to expropriate land for agricultural projects because niyawoyika amabhulu okany nilala nawo ngengubo enye [you are scared of boers or maybe you share the same blanket with them],” Wele reportedly said.

ANC MPL Mxolisi Dimaza raised a point of order, saying the use of the word boer was unparliamentary and that Wele should retract the statement.

Wele refused and was asked to leave the House.

This was the second time in less than a week that he had been thrown out of the legislature, according to the report.

On Friday, Wele and his EFF counterpart Siyabulela Peter were kicked out for wearing red overalls and hard hats.

caholt
07-02-2014, 12:47 PM
Ek dink die term Boere word nogals baie gekoppel aan vrees.
Deur van die term ontslae te raak kan hulle dalk die vrees verlig en dalk meer moed kry.

Dit kan dalk nogals baie goed verduidelik...

caholt.

Unregistered
07-03-2014, 09:08 AM
Caholt, ek dink dit is dalk n baie goeie waarneming en teorie want ek kan nog nooit verstaan het hoekom die term onaanvaarbaar is nie.
Alet

Unregistered
07-03-2014, 03:57 PM
Hi julle,

Die manier hoe hulle dit gebruik is waaroor dit gaan, hulle probeer dit gebruik as 'n skel of vloek word. Dieselfde met die k-woord. Hulle noem mekaar die k-woord en dit is alles reg, maar behoed jou as wit mens om daai woord te gebruik. Kyk jy kan eerder moord pleeg en sal 'n ligter vonnis kry as om die k-word te gebruik.

Malema en kie gebruik dit uitsluitlik as 'n skel woord en niks anders nie. Hulle wil wittes sleg se, want hyself voel so minderwaardig teenoor wittes.

Groetnis
Kasper

Unregistered
07-03-2014, 04:48 PM
Hoe kan n woord wat nie n skelwoord is nie, as n skelwoord gebruik word?

Unregistered
07-03-2014, 05:00 PM
Hi,

Eenvoudig- dink maar aan die k-word. Dit beteken " uneducatable heathen". Dis nie 'n skel word nie, maar 'n uitdrukking (vir ons). Dieselfde met die word boer, vir hulle beteken dit: wit gemors/ onderdrukker/ kolonalis/ slawedrywer/rasis. Pick en choose soos jy wil. Ons weet die word boer is spesiaal, maar nie vir hulle nie.Die Eff het dan nou die dag in die parlement se kantore die een Mulder broer toegevoeg hy is 'n F....n boer. Klink dit na ontsag vir die naam of dis-respek?

Groetnis
Kasper

greengroen
07-04-2014, 08:54 PM
Ek verkies die woord dis presies wat ek is net soos hulle is wat hulle is ek is bhulu en baie bly daaroor.