PDA

View Full Version : Honde word geteiken (Grafiese fotos)



Jannie
07-10-2014, 03:27 PM
The Sandton & Eastern Metro SPCA are saddened by the extent of this cruelty that has been taking place in the Marlboro area recently. In two separate incidents in the early hours of the morning these dogs were pulled under the gates of their residences and savagely hacked by an unknown attacker attempting to intrude the premises of the pet owners.

Unfortunately the extent of the damage done in these savage attacks as seen in the pictures were so horrific that neither of these dogs could be saved, despite our vet and teams best efforts.

This is both traumatic for the owner’s of these dogs as well as the staff at Sandton & Eastern Metro SPCA.

We would like to urge people to please be alert in all areas as burglars have now become extremely vengeful and have moved on to these severe measures to enter your property and your pet could fall victim to this terrible type of attack. We would advise that if possible please keep your pets inside at night or at least away from main entry points where this kind of attack could easily happen.

If you do witness and suspicious behaviour that could be related to these incidents or have any information on the above please do contact the Sandton & Eastern Metro SPCA on 011 444 7730 or on 082 460 2765 after hours.

Without your support we cannot continue to stamp out this kind of behaviour, our inspectorate department works tirelessly to ensure these cases are brought to justice. If you would like to contribute toward the work they do click here.
http://www.sandtonspca.org.za/wp-content/uploads/2014/07/dog2.jpg
http://www.sandtonspca.org.za/wp-content/uploads/2014/07/dog1.jpg

http://www.sandtonspca.org.za/warning-graphic-content-rise-in-violent-attacks-on-dogs/

Unregistered
07-10-2014, 09:05 PM
Hi Jannie,

Ja die week hier in Bloem was daar in die Volksblad 'n artikel oor 'n boer hier naby Bloem waar vroeer die week 27 skape wreedaardig geslag en gesteel is . Die barbare het die klein lammertjies wat by hulle ma's gestaan het teen die klippe dood gekap. Dan wil die libtards hulle self bevuil as ek se die goed is nie mense nie, maar half dier, half barbaar..

Weet julle van die wit oukie wat laasweek in die Spur in Alberton dood geskop is deur 6 swartes?. Sien die wit (liberale) nuus dra geen storie oor dit nie.

Groetnis
Kasper

Jannie
07-10-2014, 09:34 PM
@Kasper
Soms verstom ek my, nie oor dit wat op die nuus is nie, maar dit wat summier weggelaat word. En soms word iets so uit verband geruk en 'n helse lawaai word daaroor gemaak. Oral in die land is die klom rooi t-hemp bendes besig om skade aanterig aan geboue en soms word daar openlik gesteel, maar die dag se nuus en skewe debatte handel oor een ou wat 'n lied gesing het wat iemand se waardigheid aangetas het - ag shame! Daar is GEEN nuus media, nie gedruk of anders, wat objektief oor alles in die land kan rapporteer nie. Elke een van die instrumente word ingespan om in een of ander manier die mense in die land te verdeel. 'n Berig word geplaas wat handel oor 'n swartman wat iemand skiet - maar dan word daar 'n subliminale truuk toegepas en 'n foto van 'n wit hand wat 'n pistool vashou word by die artikel geplaas. Een verslaggewer sien 'n klomp studente wat sing en gebare maak en onmiddelik is hulle Nazi-kinders van die bose en een moerse bohaai word hieroor gemaak - later kom die verslag dat dit eintlik maar onskuldig was. Maar, die skade is reeds gedoen en die saadjie geplant.

Ek is mal oor die stelling: "We are all equal" - net jammer dat party is "more equal than others" Hier is nog 'n pragtige voorbeeld van hoe die regstelsel verdraai word om kaders te beskerm - http://www.news24.com/SouthAfrica/News/Former-Parly-COO-has-vanished-court-hears-20140710.

En die ergste, m.b.t. die eerste plasing, as hulle die mense vang wat die diere so mishandel dan kry hulle gewoon 'n boete en stap weg met die wete dat hulle dit maar weer kan doen. Kyk maar vir Miss Piggie Modise en haar diere konsentrasie kamp, die masjienerie is al reeds aan die werk om haar te beskerm. Sy is immers 'n gewoonte leunaar wat al reeds uitgevang is dat sy openlik lieg so sy is dus hoog aangeskrewe in die poletiek!

Unregistered
07-11-2014, 11:24 AM
Jannie, al wat ek kan se op wat jy hier geskryf het is AMEN!.

Soos jy genoem het, ou Steve stofsuier sing , die volgende tirade wat daarop volg is die wit liberale gemors by name, Piet "kopdoek" Croukamp, Max du Preez, Peer de Vos en Elsabe Zietzman se galbraak sessie op "regse" wittes, en hoe sleg wittes nou eintlik is. Natuurlik skroom naarpers nie 'n oomblik om hulle braaksels te publiseer nie. Die wit mens moet mos omverskoning vra omdat hy lewe, en heeltyd gatkruip by die swartes ?. As jy dit nie doen nie is jy mos regs en "narrow minded", platvloers en agterlik-verkramp.

Die beste van als is hierdie armsalige libtards besef nie eers dat die swartes hom sien as 'n slapgat, ruggraatlose ploert nie. Enige iemand wat kruip en askies vra voor 'n swarte word as minderwaardig en 'n kruiper beskou deur swartes. Hulle het geen respek vir so 'n stuk dreksel nie. Geen wonder hulle vermoor die wittes so nie, want al wat hulle die heeltyd sien is wittes wat "askies" vra dat hy lewe.

Oor die diere wat so vermink en mishandel word, voel ek ontsaglik sterk. Dit wys jou net hulle het geen gevoel of simpatie met enige ander lewendige wese nie, daarom bly ek by my standpunt dat hy self half dier/ half barbaar is. En ja soos gewoonlik sal daar niks van kom oor die arme diere wat so mishandel was op die ousie se plaas nie- sal net weer onder die mat ingevee word of gese word daar moet 'n "politieke oplossing" gevind word vir die debakel. Maar onthou tog net hierdie land word gely deur die bra-party, die dubbel -d party . Dit staan mos vir demand and denail.!

Groetnis
Kasper