PDA

View Full Version : Sasolburg



432
07-16-2014, 07:03 PM
Daar broei onluste in Sasolburg se lokasie. In twee woonbuurte is daar reeds nie meer winkels oop nie, dis gisteraand gebrand. Sasol het briewe vir hul leweransiers gestuur om uit te vind wie oop is, wie kan aflewer en wie kan snags aflewer sowel of 'n eskort nodig is. Dis dalk pro-aktief dis egter duidelik dat iets verwag word. Almal is die keer beter voorberei as laas. Dit hou glo verband met die staking in die staalbedryf.

Janna
07-17-2014, 09:34 AM
Hundreds of protesters sit in middle of road
2014-07-17 09:05


(Nielen de Klerk, News24)


Pretoria - Around 500 residents of Stoffelpark informal settlement in Mamelodi, Pretoria sat in the middle of a road in an apparent protest, police said on Thursday.

"There are between 400 to 500 people sitting in the middle of Tsamaya Road next to Mahube Valley," spokesperson Constable Sam Shibambo told Sapa.

He said police were still not sure what it was about as the residents did not carry any placards.

"There are no placards to say what the problem is but police are monitoring the scene," he said.

Shibambo said there was no damage to property or acts of violence reported. He appealed to motorists to avoid the area

http://www.news24.com/SouthAfrica/News/Hundreds-of-protesters-sit-in-middle-of-road-20140717

Unregistered
07-22-2014, 08:43 AM
Daar gaan nie veel in Sasolburg aan nie. Die munisipaliteit het wat hulle noem rooimiere op baie plekke ontplooi. Dis outjies in rooi oorpakke met onluste skilde en gesig skerms, ek kon nognie sien watter wapens hulle het om hulleself mee te beskerm nie. Daar is steeds geen winkels in die lokasies wat oop is nie. Veral kos is onverkrygbaar. Daar is baie gerugte maar min inligting.

Baie besighede in die staalbedryf werk snags. Sommige bied gewapende begeleiding vir belangrike aflewerings. Van die groot firma's is besig om lyste op te stel van wie oop is, wie snags kan aflewer en wie begeleiding nodig het.

Die staalbedryf doen sy beste om nie tot stilstand te kom nie.