PDA

View Full Version : AKSKA nuus



Lukas
07-23-2014, 03:19 PM
Die werk om die aanlyn mense by die webblad in te skakel het veroorsaak dat die databasis so bietjie skoongemaak word. Dit beteken dat sommige AKSKA lede dalk foutiewelik hulle toegang tydelik kan verloor.

Dit is nie ’n groot probleem nie en as jy een van die lede is wat jou toegang verloor het, laat weet my net by [email protected],com

Hierdie epos speel ook op my foon en dit sal baie vinnig wees om die haakplekke glad te maak. Dit is nou as daar enige haakplekke sal wees.

Lede wat vir die aanlyn kursus registreer.

Wanneer jy n boek koop, stuur ek vir jou die kodes om by vlak 1 in te kom. Indien jy die kodes gekry het en nie vlak 1 kan sien nie, moet julle my ook laat weet. Dit kan gebeur omdat ek soms, wanneer ek met een ding besig is, tot 60 keer onderbreek word. Pap val soms op die grond maar as julle vir my laat weet, sal die probleme baie gou uitgeklaar word.

Jannie. Jy kan die kursusmateriaal by [email protected] bestel. Dit is nou beskikbaar.

akskaadmin
07-23-2014, 08:00 PM
AKSKA lede wat toegang verloor het moet my by [email protected] kontak of julle kan my by 0722495196 bel.