PDA

View Full Version : Niklaas Thomas, karwasser



Tom
07-25-2014, 07:19 PM
https://www.youtube.com/watch?v=Clvb5gXaihg


http://www.youtube.com/watch?v=Clvb5gXaihg

Unregistered
07-25-2014, 07:48 PM
Tom,

Dankie vir die plasing, rerig 'n "eye opener".

Vir hierdie ou het ek baie respek, hy het met basies niks begin nie, en vandag het hy sy eie besigheid, deur net sy "grysstof" so bietjie te gebruik.

Probleem is die meeste van die landsburgers is te lui-onnosel om daai eerste tree te gee , wat hierdie man gegee het. Hulle sit in dieselfde posisie as wat hierdie ou was, maar waar hierdie ou 'n besluit geneem het om iets pro-aktief te doen sal die res eerder die witmens/apartheid wil blameer vir sy ellende!

Groetnis
Kasper

Aletta
07-25-2014, 09:12 PM
Wonderlike verhaal ek dink die gaan net soveel oor geloof as entrepeneurskap

Lukas
07-26-2014, 08:03 PM
Dankie Tom

Unregistered
07-31-2014, 05:07 PM
amazing verby, en hy gee die eer vir die Here!!