PDA

View Full Version : Die aanlyn kursus se lede vir volgende maand



Lukas
07-26-2014, 07:27 PM
Ek het nou vir 45 mense eposse met hulle toegang kodes om by die aanlyn kursus in te kom gestuur. Van die 45 was daar skynbaar ses mense wie se epos adresse ek nie kon lees nie, of wat dit moedswillig verkeerd gestuur het.

As julle belangstel om by die aanlyn kursus betrokke te raak, kan julle vir my ‘n epos na [email protected] stuur, sodat ek die adresse kan kry.

Die name is.

Morné v Rensburg
Lafras Tremper
Byron Wright
Gabi Neukom
lize Smith
MC Els