PDA

View Full Version : Die AKSKA aanlyn kursus



Lukas
07-27-2014, 11:21 AM
Die lede wat vir die kursus gekwalifiseer het, het nou hulle toegang kodes gekry. Maar toe gebeur daar weer n ding. Die webblad maak nie mooi oop nie.

Moenie skrik nie. Druk net op die forum knoppie links bo. Wanneer jy dit gedoen het, sal jy n paar ander forums sien oopmaak, wat jy voorheen nie kon sien nie.

Jy het nou tot al die forums wat jy kan sien, toegang. Die forum waar ons die vrae gaan hanteer, is op die AKSKA Vlak 1 kursus.

http://i1366.photobucket.com/albums/r767/akska1/Webblad%20kakkel/Aanlynuitdaging_zps54e03a54.jpg (http://s1366.photobucket.com/user/akska1/media/Webblad%20kakkel/Aanlynuitdaging_zps54e03a54.jpg.html)

Jannie
07-27-2014, 09:33 PM
@Lukas

Die nuwe gebruiker naam wat jy toegeken het vir my kan slegs lees en geen poste (Antwoorde) kan gemaak word nie. Ek glo nie dit is hoe dit moet wees nie, of hoe?

Lukas
07-28-2014, 11:47 PM
Jannie. Dit lyk vir my dat jy vinniger n AKSKA lid gaan word as wat beplan was. Ek kom nou by die huis. Ek was 4uur vanm˘re uit om "gou" n waardering tussen Kroonstad en Ventersburg te gaan doen. Dit was toe nie gou nie.

Ek sal m˘reoggend met Baardman praat. Miskien moet ons jou weer intrek om die bussie aan die loop te kry.
Baie dankie vir die terugvoer.