PDA

View Full Version : Nuwe registrasies en AKSKA registrasie

Lukas
11-17-2012, 11:35 PM
Jammer dat julle so lank wag. Tom. Sodra ek weet waar om nog 地 forum te stig en wanneer ek die knop kan opspoor waar ek die registrasies kan doen, sal ek julle dadelik laat weet. Maar ek sukkel nog om die nuwe ding te verstaan.

Ek weet ook nie hoe om die vlak 2 forum te stig nie. Ek is baie afhanklik van Baardman en van Root. Maar daar is nou twee manne wat ook meer as een mens se werk doen. Wanneer hulle 地 tyd kan afstaan is ek baie dankbaar maar ek kan hulle nie versoek nie. Ek kan net vra en dan my beurt vir 地 antwoord afwag.

Julle sal nog so rukkie moet wag. Hoe lank kan ek nie s nie.

Tom
11-18-2012, 10:18 AM

Geen probleem. Die pot met water staan op die vuur... Die kinders speel rustig.

Unregistered
11-18-2012, 12:12 PM
Welkom terug, die boot is weer geskut maar soos altyd bly hy op koers. Die Kaap se boere loop deur onder politieke onderduimsheid, maar ons sal nog sien wat die uiteinde van die saak sal wees. Nog n deel van die legkaart word geopenbaar en die twee sektore mynbou en boerdery word duidelik geteiken om n ekonomiese rewolusie te skep. Tot ons voordeel sien ons weer dit n myl ver die vraag is hoe ons dit voorentoe gaan bestuur tot ons voordeel. Staan vas

Lukas
11-19-2012, 12:54 AM
Moontlike goeie nuus vir AKSKA lede

Die AKSKA lede is weer op die stelsel en julle kan met julle ou Naam en Wagwoord inteken. Ek weet nog nie of ek dit reg gedoen het nie. Julle sal my moet laat weet as julle nog nie kan inteken nie.

Indien jy sukkel, moet jy vir my 地 e-pos na lukas@akska.co.za toe stuur.

Dan is Baarman nog besig om 地 plekkie te soek waar die vlak twee forum gestig moet word. Sodra ons weet hoe die vlak 2 werk, sal ons vir die nie lede n geleentheid gee om te registreer.

Groetnis