PDA

View Full Version : Tyd om te kies



greengroen
08-09-2014, 11:22 PM
Kyk na you tube https://m.youtube.com/watch?v=qXBswFfh6AY
A time to choose deur Ronald Regan dis asof dit waarop hy waarsku vandag in vervulling kom

524
08-10-2014, 05:47 PM
Ronnie was sekerlik een van die beste, indien nie die beste, presidente wat Amerika gehad het. Dit meen nie dat hy sonder foute was nie, maar in vergelyking met die Bush klomp, Clinton en die Obummer outjie was hy lig-jare beter.

Unregistered
08-10-2014, 07:22 PM
Ronnie was sekerlik een van die beste, indien nie die beste, presidente wat Amerika gehad het. Dit meen nie dat hy sonder foute was nie, maar in vergelyking met die Bush klomp, Clinton en die Obummer outjie was hy lig-jare beter.

As ek dit reg het, ook een van die weinige presidente wat nie 'n vrymeselaar was nie.