PDA

View Full Version : moorde



Aletta
08-19-2014, 10:12 AM
(Gordon) vanaf Louisa GoeiemanBoere
Ek is die dogter van Rensca v Greuning my moeder is gevind op plot 73 leeufontein op die Malotto pad uit vermoor in haar huis. Volgens Martins Funerals is haar hande erg verbrand en haar gesig is face off waarvan haar 1 oog weg is en die ander oog se pupil is daar di res weg die polisie v Cullinan het ni n dr op die toneel gehad ni om haar dood teverklaar ni daars aan ons n doodsertifikaat voorsien sonder dat sy of die moord toneel geondersoek is my seun het die deur oop gebreek om by sy ouma uit tekom wat di polisie ni wou doen ni toe hy haar optel was hy geskok om tesien dat haar gesig weg gesny is tans is daar volgens wat ek hoor 2 hoof verdagtes 1 met wie sy in argument was volgens mense wat op die plot woon en gewoon het nuks is gesteel ni alles is in huis soos dit was geen sleutel is verwyder ni nuks ni alles is daar net die nuwe testament wat sy opgestel het. Het verdwyn iemand wat haar ken of friend of familie het haar seer gemaak sys dood gevind

524
08-19-2014, 10:29 AM
Dit is 'n baie siek "society" wat ons in leef! Kom ons hoop dat die boosdoeners baie gou gevang word, maar met die polisie soos hierbo beskryf gaan dit moeilik gaan.

Aletta
08-19-2014, 03:27 PM
Lukas het uitgevind die vrou se honde het haar so geeet, sy was glo sieklik en dit klink vir my nie asof enige misdaad vermoed word nie.

412
08-19-2014, 04:13 PM
Die beriggewing is bietjie verwarrend, want Leeufontein is nie in die Cullinan Polisie distrik nie, maar wel in Kameeldrift distrik en Leeufontein is ook nie langs die Molotopad gelee nie, so waar in die Cullinan distrik langs die Molotopad was die voorval Lukas?

524
08-19-2014, 05:53 PM
Lyk vir my die hele berig is verwarrend -


DescriptionMurdered Afrikaner smallholder Rensca van Greuning's face cut away, hands burnt, eyes missing: (*We have confirmed these injuries with the SA police Cullinan tel 012 7340755/0715 & confirmed date of murder docket August 4 2014)
---------------------
"Cullinan police did not examine crime-scene or body" - just issued a death certificate writes her daughter Mrs Louisa Goeieman-Boere on August 19 2014 -
(The investigating officer is detective Maseko at telephone 012 734 7200 Cullinan SAPS)[email protected]
---------------------
Date of murder: the night of Aug 3 - 4 2014:
-- Place of murder: CULLINAN, South Africa, Plot 73, Leeuwfontein, Malotto Road,
-- Source: Victim's daughter: Mrs Louisa Goeieman-Boere
Facebook: https://www.facebook.com/louisa.goeieman?fref=ts

REPORT:
"I am the daughter of Rensca van Greuning. My mother was found dead on plot 73 in Leeuwfontein, along the Malotto Road.
(on the night of Aug 3 - 4 2014). Martins Funeral Home said that 'her hands were horribly burnt, and her face was cut away: one eye is missing and the other eye's pupil is partially missing. The SAPS in Cullinan did not examine the death-scene. We were provided a death certificate but our mother was not examined by a (POLICE) coroner and the murder-scene was not investigated. My son had to break open the door to get to his grandmother's body: the police refused to do it. When my son picked her up he was shocked to discover that her face had been cut away. I believe that there are two main suspects, and the residents at the smallholding said that they had seen my mother 'in an argument with one of these men'.
- Nothing was robbed, nothing was removed from the house, not one key is missing: and everything was intact - except the new testament which she had drawn up just recently. That's missing.She was murdered by someone she knew, a friend or a family member. "

* The victim's 'severe facial injuries' were mentioned in the funeral undertaker's notes. She was buried on August 15 2014.

Reported to Boere Krisis Aksie August 19 2014 - https://www.facebook.com/boerekrisisaksie?fref=ts
Read more at http://www.censorbugbear.org/farmitracker/reports/view/2580#9hdJcSsseTvrLsG7.99

Lyk mos vir my iemand wil iemand anders aan die pen laat ry, of hoe?

Lukas
08-20-2014, 09:24 PM
Naand 412. Die mense is deurmekaar. Dit is Leeukloof en die vrou is tussen die Zebra Lodge afdraai en Wadrif, ook op linkerkant wanneer jy van die Stad se kant kom.