PDA

View Full Version : vrouens onder rowers



Aletta
08-23-2014, 02:48 PM
http://www.vistanews.co.za/178185/news-details/plaaslike-vrou-in-oorlogsone-buite-virginia

Aletta
08-23-2014, 07:59 PM
sal graag wil weet hoe gereeld is vrouens deel vd rowers? Is die eerste keer wat ek dit hoor of is dit normaal?

greengroen
08-23-2014, 08:22 PM
Hulle is gereeld betrokke as jy in ag neem hoe inligting uit die huis na rowers gaan die bediendes in die huis reel self krimineele om die job te kom doen

Lukas
08-23-2014, 08:42 PM
'n Swartman het eendag vir my vertel dat niemand tekens soos n vrou kan bou nie.

vroue word baie tydens aanvalle en rooftogte gebruik. En al die vroue wat gebruik word is ook nie swart nie.

Unregistered
08-23-2014, 09:00 PM
Dis ou nuus dat vrouens deel v misdaad is maar aktief as soldate in die geveg self? Nog nooit gehoor nie

Lukas
08-24-2014, 11:35 PM
Hahah. ek het al self so soldaat geskiet. As ek geweet het dat die een met die AK wat op my geskiet het, n vrou was, sou ek seker twee keer gedink het. Maar toe het ek nie twee keer gedink nie.

Jy sal van nou af meer en meer daarvan hoor dat vroue self in skiet gevegte betrokke raak. Ons mense is mos simpel. Ons verwag dit nie van n vrou nie. Daarom gee vroue aan die krimineel en bonus verrassings punt. Vroue kan by ons verby loop sonder dat ons hulle as n gevaar sien. Maar wanneer hulle agter ons is, skiet hulle ons van agter. Dit is ‘n tegniek wat baie lank al gebruik word. Ons mense praat net nie so maklik daarvan, dat hulle vrouens of self kinders geskiet het, om self nie geskiet te word nie.

Kinder soldate is so oud soos die Boereoorlog. Penkoppe was dodelike kinders. Jy sal nou meer van vroue begin hoor en dan sal jy later ook kinders sien wat in gevegte gaan betrokke raak.

524
08-25-2014, 08:05 AM
@Lukas - Daar is van die jonger geslag wat nie op die grense was nie, inteendeel daar is baie, soos my seun, wat geen werklike benul het van die psige wat werk in 'n kontak situasie nie. Daar is eenvoudig nie tyd om te redekawel en te besin oor wat gedoen moet word nie. Op daardie oomblik is dit alles wat in jou in gedril is al wat werk - instink neem beheer oor en die engelse gesegde "Him or me" is al wat werk. Van die beste skerpskutters en "assasins" is vrouens. Die Russe was (en is seker nog) meesters in die doeltreffende gebruik van vrouens. Maria Botchkareva was een van hulle, dis oud soos jy sÍ, dink maar aan Mata Hari ens.

Die vuurwapen gedra hom die selfde, maak nie saak wie hom vashou nie en as hy op jou gerig word doen jy wat jy moet doen.

Lukas
08-25-2014, 08:59 AM
Hoe meer dinge verander hoe meer bly dit dieselfde. Dit is skokkend om te sien dat hierdie puppets elke keer weer dieselfde boek vat om uit te leer, terwyl die bewyse die hele Afrika vol lÍ, dat die boek nooit vir die massas gewerk het nie.

Neem NigeriŽ as voorbeeld. Die land met die grootste bevolking in Afrika. Ook die land wat in Afrika die meeste olie produseer, is ook die land met die grootste armoede in Afrika, terwyl dit deur net 74 families regeer word, terwyl hulle in weelde leef.

So is Angola Rwanda, Gana, LiberiŽ, Mosambiek, TanzaniŽ, Uganda, Kenia SiŽrra Leone, Zambia en Zimbabwe sprekende voorbeelde. Vergelyk die mislukkings van daardie lande se morele en intellektuele verval met n land soos Botswana wat n ander boek gebruik het en vra jouself af. Waarom kies die mense elke keer die mislukking terwyl die voorbeeld vir n wen resep voor hulle oŽ is?

Die boek wat hulle gekies het, het presies dieselfde reŽls vir almal. Dit is die boek wat kinders en vroue dom maak, om later as kanonvoer te gebruik, sodat dit teen die vyand gebruik kan word. Kyk byvoorbeeld hoe die wÍreld daarop reageer wanneer kinders in n geveg geskiet word. Om vroue te gebruik is net die voorloper. Die aanslag is teen die staat en die plan om die staat se naam gaan gat te maak.

Wat sal die pers se reaksie wees wanneer die volgende transito roof uit kinders van 8 tot 15 jaar oud, gaan bestaan?

Presies dieselfde boek word in Gasa gebruik, waar die kinders nou al van laerskool en voorskools geleer word om Jode te skiet. Waar kinders openlik op skietbane geleer word om met regte gewere te skiet, sodat hulle n jood kan doodskiet. Wat vandag daar gebeur is hier ons voorland. Dit het al in die verlede gebeur, en dit gaan weer gebeur, want die boek bly elke keer dieselfde.

Gert
08-25-2014, 09:00 AM
Ek is betrokke by n vrywille groep wat Renoster stroping en plaasaanvalle - spoorsny en agtervolg en voorle as nodig. Die laaste twee tot drie maande is daar al hoe meer vrouens betrokke veral die op en aflaai voertuie word deur hulle bestuur.

Aletta
08-25-2014, 09:49 AM
Baie dankie, ek het presies gehoop ons sal hierdie gesprek hier kan he want ek merk ook op dat vrouens na vore tree as soldate.

524
08-25-2014, 11:08 AM
Baie dankie, ek het presies gehoop ons sal hierdie gesprek hier kan he want ek merk ook op dat vrouens na vore tree as soldate.

Aletta, onthou jy nog die mal Gaddafi? Hy het homself mos omring met goed opgeleide en dodelik gevaarlike vroue Sien HIER (http://www.ndtv.com/photos/news/gaddafi-s-female-bodyguards-11603)


Ja, Hammas is 'n sprekende voorbeeld van die manier van oorlog voer met die doel om simpatie te lok en so dus die "vyhand" in 'n slegtelig te stel. Kinders word van voorskool geleer om te haat en vergelding is 'n vak in die kleuterskool.

Unregistered
08-26-2014, 10:21 PM
Lukas die bendes op die vlakte gebruik kinders om van hulle skiet werk te doen en as front soldate om die hoof bendes te beskerm, hierdie praktyk het al so tien jaar of langer terug begin, maar is deesdae n meer algemene gesig, waar kinders so jonk as 11 al gewerf word vir die bendes. Dis tragies, maar armoede en die aanloklikheid van geld wat die bendes bied tesame met n bende kultuur wat in die verskillende areas geskep word maak dit n wenresep vir bendes. Hierdie is n groot onreg wat die kinders aan gedoen word, wat nog nie verstand het nie. Die kinders word misbruik, en in die jeugsentrums word hulle net verder geskool in die bende kultuur. Staan vas

B52212345
08-27-2014, 08:18 AM
Lukas, wat nog meer skrikwekkend is oor daardie boek wat so getrou gevolg word is dat ons dit ook elke keer in die geskiedenis sien gebeur het! Ons weet wat die eind resultaat is en steeds, nou en more sien ons dit ontvou - ons mense kyk daarna soos skape terwyl ons die beste teenplan kan ontwikkel daarteen. Maar dit doen die meeste nie en hulle wil dit nie aanvaar nie.

Net soos ons nie verstaan hoekom mense daardie boek volg nie, verstaan ek ook nie dat ons mense so sit en kyk hoe ons tussen die ogies geklits gaan word nie! Terwyl dit so duidelik uitgespel is dat dit nie mis gekyk kan word nie.

Dit is op die einde net n proses wat reg deur die wereld loop, elke keer dieselfde en die mense word so uitgedun en oorweldig met die kommunistiese stelsels. As jy alle emosie uitstroop en slegs van geloofs punt hierna kyk is dit seker 100% normaal dat dit so MOET gebeur!

marais
08-29-2014, 08:07 AM
My huis is in die mark en n knaap sy vrou en tiener seun kom kyk toe. Lang storie kort het ek ongemaklik gevoel en dadelik my huis gescan om te sien of alles nog daar is. Laptop en Ipad toe weg. Hulle het ook baie vinnig spore gemaak en ek gaan soek toe. Ongelukkig vir hulle was hulle in n lang ry by die tolhek en ek help hulle toe maar uit die voertuig uit en kry my goedjies terug en vra hulle mooi om vir die polisie te wag. Die kar is toe vol fone , games en laptops.
Terwyl hulle vir die polisie wag offer die dame om saam my huis toe te gaan en my te help vergeet. Dit het my net nog bietjie meer omgekrap as wat ek was.

Miskien doen hulle selfde as die islam soldate wat vroue kry vir die sexual jihad om hulle geselskap te hou op die linies.

Terwyl ek hulle uit die motor help het daar seker 50 witmense verby gery sonder om hulp te bied, maar 3 swart voertuie het hulle gevra of hulle hulp nodig het.

Ons sal moet begin saam staan, maar dit is darm maar moeilik om mense te oortuig als is nie pluis op ons reenbogie nie.

B52212345
09-01-2014, 02:52 PM
Die saamstaan ding is maar moelik. So maand of so terug het die koors twee ninja turtles oorval toe besluit hulle om te te roof in die middestad. Ek was toe nou maar verplig om die twee te wikkel en my ou foontjie wat die een in die hande gekry het, terug te vat.

Gedurende die debakel het die wittes net verby geloop, die ander landsburgers het maar net gestaan en kyk. Ons is baie vining om mekaar uit te haal, sleg te se, te verneder en op te breuk maar saam staan, saam werk en iets posetiefs doen is beskikbaar onder baie min van ons mense.

Unregistered
09-01-2014, 03:41 PM
522 Ongelukkig is dit ook so dat jy saamstaan in n situasie en dan verdwyn die persoon wat jy probeer help het en sit jy met die sak pattatas.Vra my ek praat uit ondervinding.

B52212345
09-02-2014, 09:37 AM
Ek ken daardie een ook te goed! He he . . . .

524
09-02-2014, 12:59 PM
Wie help hom dan?

https://pbs.twimg.com/media/BwhdoQ9CAAAsrdc.jpg

Lukas
09-04-2014, 03:38 PM
Ons Afrikaners laat my soms aan die storie van n 16jarige seun dink. Sy pa was een nasionaliteit en sy ma, van n ander. Op n dag kom hy baie verward by sy pa om raad te vra. Hy het n ander seun met n baie mooi fiets gesien en nou weet hy nie. Moet hy die seun afstry of moet hy die fiets steel.

Ons Afrikaners het n soortgelyke probleem. Die Hollanders kom nie met daardie skroefie in die brein uit, wat mense laat saamstaan nie. Wanneer jy daardie skroefie nie het nie, en ander vette val in die gaatjie, word jy n korrelkop.

Wanneer n Hollander met enige ander ras meng, kom al die kinders sonder daai skroefie uit. En dit is waar ons nou is. Van ons wat nie vette in die gaatjie het nie, weet dat ons daardie skroefie kort maar ons kan daaraan niks doen nie.

Die maklikste om by daardie probleem verby te kom, is om te aanvaar dat daardie skroefie nooit bestaan het nie.

B52212345
09-05-2014, 12:56 PM
Goed gesÍ. . . . .Lukas!