PDA

View Full Version : Cosatu maak die N1 toe



Lukas
12-06-2012, 12:23 PM
Bly maar van die N1 af in Johannesburg weg. Donovan is oppad Pretoria toe en sal nou deur Alberton moet ry om Hier by my uit te kom. Dit is glo n groot gemors.

Ek weet nog nie hoe Pretoria lyk nie.