PDA

View Full Version : Spot - On



Unregistered
12-11-2012, 04:10 PM
Lukas,

Dit het n hele ruk en baie gedult gevat maar ek wil bevestig dat ons baie beindruk is met AKSKA. Die kriptografie / tekens en julle ontleding daarvan het ons gehelp om presies op die regte tyd te kon sien wie is die sondebok in ons besigheid. Ek moet erken die "konvensionele gedrag" moes ons onderdruk maar soos genoem dit was uit en uit die gedult werd.

Op die manier het ons sonder om enige aandag te trek presies kon bepaal waarmee die persoon besig was en ek moet bieg. DIS DARM LEKKER OM TE WEET ONS WEET IETS VAN IEMAND WAT HULLE NIE WEET ONS WEET VAN HULLE NIE!!!

Nou kan ons ons p v a in plek kry vir die volgende keer as hulle wil droog maak.

Baie dankie vir die AKSKA manier,