PDA

View Full Version : Ek sukkel met die registrasies



Lukas
12-17-2012, 09:44 PM
Baardman en Root.

Julle moet my help. Ek registreer nuwe lede en ander registreer self. Maar die wat self registreer is nou al n meer as n 1100 en ek kan nie onderskei wie mense en wie rekenaar robotte is nie.

Ek kan ook nie agterkom dat die wat wel geregistreer het tot op vlak twee kan kom nie. Ek weet ook nie of hulle vlak drie kan sien nie.

Ek het hulp nodig.

baardman
12-18-2012, 11:02 PM
Ons het dit reggestel. As julle nou registreer en via epos bevestig dat dit julle regte epos address is sal julle outomaties die vlak 2 forum kan lees. Kan van julle dit toets ons ons asb laat weet

Groete

Tom
12-18-2012, 11:58 PM
Ek gaan na vlak 2 forum, dan vra hy n password. Dan gee ek my gewone password, maar hy wil dit nie vat nie. Ek het nie self registreer nie en kan dus nie my email verifieer nie. Lukas het my van my epos af aan hom geregistreer.

Tom
12-19-2012, 12:00 AM
Ek weet nie op watter vlak van die forum hierdie draad is nie, maar ek sien ek is onder moderasie.

Max
12-20-2012, 05:09 PM
Oom Lukas, Baardman en Roodt.
Ons kan vlak een en vlak 3 lees maar nie vlak 2 nie, 'n wagwoord is nodig. My wagwoord soos vir vlak een en 3 werk nie vir vlak 2 nie.....?
Groete

Unregistered
12-20-2012, 05:34 PM
Kan iemand dalk die poste onder moderasie deurgaan?

Tom

PS, ek skryf nou onder anoniem, want al my poste gaan moderasie toe.

Unregistered
12-20-2012, 05:38 PM
Lukas, rondkyk, rondkyk, poste kom onder moderasie uit!

hehe
Sterkte

Lukas
12-20-2012, 11:20 PM
Kan iemand dalk die poste onder moderasie deurgaan?

Tom

PS, ek skryf nou onder anoniem, want al my poste gaan moderasie toe.

Dit gaan nou die vierde keer wees wat ek die boodskap gaan plaas. Ek kom nou eers agter dat ek die Random Question moet antwoord voor die boodskap geplaas word. Onthou om akska en die syfer daar in te tik.

Tom ek is nie seker of ek jou reg verstaan nie. Ons maak nog soos wat ons altyd gemaak het en laat die pos deurgaan soos wat dit geplaas word. Wanneer dit eers gemodereer moet word soos wat ander blaaie dit doen, sal dit by ons nie werk nie.

Ek vee eerder n ou se pos heeltemal uit as wat ek dit modereer. Op die manier kan die drade vloei en kry n mens nie die frustrasie dat jou pos eers goedgekeur moet wees om geplaas te word nie. Wat jy op iemand se stelling regeer verskyn ook onmiddellik en behou ons die vloei.

Soms kry ons ongewenste plasings wat soms die hele draad se rigting verander. In die verlede het ek van die goed toegelaat en ons het daardeur baie lesers verloor. In die toekoms gaan ek n ding wat nie pas nie, net eenvoudig uitvee. Maar wanneer iemand iets wil s wat die rigting van die draad gaan verander en hy wil nie sy pos uitgevee h nie, stel ek voordat hy n nuwe draad met sy stelling begin en hoop dat ons dit gaan toelaat. Maar as ons dit nie gaan toelaat nie sal ek dit ook verduidelik voor ek dit sal uitvee. Met ander woorde al is jou stelling dalk volgens ons oordeel siek, sal jy nog n geleentheid kry om dit te plaas.

Vloekwoorde of kras woorde is ook nie in nie. Maar tot ons weer n program kry om dit te blok, sal ons daardie woorde uitvee sonder om die pos te verwyder. Tog wil ek n beroep doen dat ons die taal oefen deur om vloek en kras woorde te werk.

Tom. As ek jou onder moderator registreer het, beteken dit dat ek ook aan jou die reg gee het om vloekwoorde en tikfoute reg te maak.

Unregistered
12-21-2012, 09:42 AM
Nee Lukas, jy verstaan my nie reg nie. Wanneer ek ingeboek is met my naam, verskyn my poste nie en ek word meegedeel dat my pos nie sal verskyn voordat n moderator dit goed gekeur het nie. Dit het begin toe hierdie draad verskyn het. Ek het n paar poste geplaas, wat nog wag om gemodereer te word. Kyk asb. Hulle l daar iewers. Ek dink dit is twee van hulle. Een in di draad en een in n ander draad waar ek vir iemand verduidelik het hoe om n 'image' te plaas. Dit het niks met vloekwoorde te doen nie. Jy weet mos ek vloek nie op die forum nie! hehe...

Lukas
12-21-2012, 04:24 PM
Ai Tom dit maak my nog dommer. Die kode waaroor jy gekla het is met die akska2 vervang. Dit het my ook n paar keer uitgevang omdat ek vergeet het om die akska2 in te tik.

Maar waarom kry jy nou geplaas sonder dat die program jou plasing wil modereer ? Ek sal nie eers weet waar om jou plasings wat die program s gemodereer moet word, te gaan soek nie.

Dankie, vir die terugvoer en ek is bly dat jou terugvoer darem hier verskyn. Baardman het in die week ’n klomp veranderings gemaak en ons weet nog nie of dit alles gewerk het nie. Ek is jammer vir al die frustrasies wat deur die groeipyne veroorsaak word. Hou net moed en help ons deur vir ons terugvoer te gee.

Tom stuur weer vir my iets sodat ek net kan sien dat dit nou geplaas word sonder om vir moderasie te wag.

424
12-21-2012, 05:40 PM
Hi Lukas die deel vir Akskalede het verdwyn. Net die forum

424
12-21-2012, 05:44 PM
Hi Lukas die Akskalede se forum het verdwyn. Ek sien net forum vir anonieme besoekers en vlak 2. Ek kan ook nie vlak 2 oopmaak nie ek moet 'n kode h. Groete Daleen

Tom
12-21-2012, 07:34 PM
Lukas, ek het nou weer ingeboek en die eerste ding wat ek opvang, is dat ek nie meer vlak 3 kan sien nie. Met die inboek slag het ek ook n boodskap gekry dat ek nie permisie het om die blad te sien nie. Ek het toe maar op Forum Home geklik en kom toe by vlak 1 e 2 uit.

Ek gaan nou hierdie pos en kyk wat gebeur.

Unregistered
12-21-2012, 07:39 PM
Nee Lukas, my pos is weer moderasie toe. Ek het hierdie gepos.


Lukas, ek het nou weer ingeboek en die eerste ding wat ek opvang, is dat ek nie meer vlak 3 kan sien nie. Met die inboek slag het ek ook n boodskap gekry dat ek nie permisie het om die blad te sien nie. Ek het toe maar op Forum Home geklik en kom toe by vlak 1 e 2 uit.

Ek gaan nou hierdie pos en kyk wat gebeur.

Nog iets vang my oog nou. Jy s jy word uitgevang deurdat jy vergeet om akska2 in te tik. Dit beteken jy is nie ingeboek onder jou naam nie, wanty wanneer ek ingeboek is, hoef ek nie die kode in te tik nie. Maar tog verskyn jou naam by jou pos? Tik jy dit dalk self in, of plaas die program dit outomaties. Ek vermoed jy moet dit elke keer self intik by Username.

Tom

Unregistered
12-21-2012, 08:40 PM
Lukas, kyk vir die Moderator Control Panel waar jy moet inlog. Ek dink jy soek in die Administrator Control Panel vir die moderasie seksie, wat eintlik in die Moderator afdeling is? Dit is nou om poste goed te keur.

Die default stelling op die forums is dat n gebruiker 10 poste moet plaas voordat hy nie meer modereer word nie. Soek vir die plek waar jy dit na nil verander.

Tom

Lukas
12-28-2012, 06:38 PM
Goeie dag Tom. Ek wil net se dat ek nog na daardie nil soek.

Tom
12-28-2012, 07:53 PM
Lukas, weet jy van hierdie goudmyn van inligting?

https://www.vbulletin.com/forum/forum.php

Tom

Unregistered
12-28-2012, 07:54 PM
Lukas, weet jy van hierdie goudmyn van inligting?

https://www.vbulletin.com/forum/forum.php

Tom

Lukas
12-29-2012, 05:00 PM
Baie dankie Tom. Ek het nie geweet nie maar ek sal dit begin lees. Baie dankie