PDA

View Full Version : Wie sou dit kon raai !



Unregistered
12-18-2012, 01:54 PM
Cyril Ramaphosa Adjunk en Zuma weer president ? Hoe het AKSKA dit geweet ? Ek was oortuig dat Cyril nooit weer na die politiek sou terugkeer.