PDA

View Full Version : Big 6 / 7



Unregistered
12-19-2012, 01:50 PM
Is die Nuwe Big 6 band die ANC werklik net 6?

Hou die draad dop vir die antwoord...

Unregistered
12-19-2012, 03:10 PM
Ek wou n prent van Shapiro opsit maar kry nie die "attache image" stukkie nie...

How Now?

Tom
12-19-2012, 05:47 PM
Probeer die image se adres direk as n image hier plaas. Regs klik op die image. Copy image address, of copy dit sommer direk vanaf die browser address bar. Toets dit deur n nuwe tab van jou browser oop te maak en die adres direk daar te paste. Kyk op die prent opkom. As dit doen, het jy die regte adres. Doen dit nie, probeer weer die regte adres kry. Wanneer jy dit het, plaas dit dan hier tussen die img brackets. Ek kan nie n voorbeeld gee nie, want die forum gaan dit verander, dus doen ek n beskrywing.

Begin met n oop vierkantige hakkie. [
Tik dan img
Maak die hakkie toe. ]
paste die adres
Weer oop vierkantige hakkie. [
Dan n skuins streep. /
Dan tik jy weer. img
Maak die hakkie toe. ]
Alles moet in een lyn sonder spasies wees.

Go advanced en kyk na die preview of dit werk.
As dit werk, pos.
As dit nie werk nie kanseleer en maak toe. Dan aanvaar die forum nie images nie.

Unregistered
12-19-2012, 10:01 PM
Ek weet ook nie. Die opsie om dokumente en foto's te laai het nou weggeraak. Kan ons dit weer terugkry ?