PDA

View Full Version : Toets



Lizzie2
12-30-2014, 10:40 PM
Lizzie2 ek het geen problem om met jou wagwoord in te teken nie. Die webblad maak dadelik op die hoofblad oop en wanneer ek dan forum druk, maak dit sonder moeite oop.

Dit kan wees dat daar n verstelling op jou rekenaar is wat hierdie webblad vir jou ontoeganklik maak. miskien is daar iemand wat hier lees wat ons daarmee kan help.

Groetnis
Lukas

01-20-2015, 08:50 PM
Hallo Lukas

Kan julle my asb help

Lukas
01-20-2015, 11:31 PM
Ons kan jou help. Wat is jou probleem?

524
01-21-2015, 06:19 AM
Net so ligte inligtingtjie vir mense wat e-pos adresse op die Internet plaas. Daar is baie "web-crawlers" wat al die soort inligting "oes" en sommer gou-gou kry jy allerhande gemors pos. Skryf liewer so jannie(by)netactive(punt)co(punt)za - dit is veral daardie @-teken wat die mense se "script" na soek. Daar is bv. sagteware wat al die e-pos adresse uitspoeg as ek net die "domain" naam in die soek engine in sit.