PDA

View Full Version : My opinie om te verstaan, hoe die NWO dink.



Lukas
01-05-2015, 07:04 AM
Om die nuwe wêreld orde se strategie te verstaan, moet jy jou kop om een ding kry. Jy moet jou kop om ideologie kry. Ideologie is die ding wat jou emosioneel verblind en wat dit vir jou onmoontlik maak om sekere besluite van regerings en maatskappye te verstaan. Wanneer ideologie jou kompas is, is dit onmoontlik om die wêreldmagte se skuiwe te verstaan.


Die wêreldmagte en vir wat dit werd is, die nuwe wêreld orde, het net een ding ingedagte. Geld. Om vrede in hulle oë te bewaar, is om te sorg dat elke rolspeler sy regverdige deel van dieselfde koek, (Die wêreld) sal kry.


Wanneer jy dit verstaan, verstaan jy waarom die Sjinese toegelaat word om Afrika in te oorstroom.

Maar dit kan nie vrede bring nie. Dink aan die Suid-Afrikaanse taxibedryf. Na die 1994 verkiesing was dit een van die eerste bedrywe wat onder beheer gebring is sodat almal geld kan kry, en sodat een nie dalk kan dink dat die ander een meer geld as hy maak nie.

Daar was onmiddellik die lang-afstand en kort afstand taxi assosiasies gestig. Elke persoon wat met sy voertuig iemand anders wil vervoer, moet besluit of hy net in die dorp en of hy tussen dorpe gaan ry. Hy kan net die een of die ander doen en die bedryf word streng gepolisieer om te sorg dat die een wat in die dorp ry, nie miskien skelm na die buurdorp toe ry nie.


Geld is hulle ideologie en wanneer een persoon iets buite die reël doen en meer geld as ’n ander een maak, ontstaan die taxi-oorloë waarvan ons so nou en dan hoor. Die motivering vir taxi-oorloë is geld, en niks anders nie.


Die nuwe wêreld orde is op presies dieselfde ideologie geskoei. Hulle sê dat hulle nie n ideologie het nie maar wanneer jy mooi daaroor dink, is geld ook n ideologie op sy eie.


Afrika is nou in blokke verdeel en so is die wêreld ook in blokke verdeel. Maar die die blokke is daarvan afhanklik dat die een blok, nie moet voel dat die ander blok meer geld maak nie. Die oomblik wanneer gierigheid sy kop gaan uitsteek, sal daar oorlog wees.


Die hele beginsel waarop die nuwe wêreld orde geskoei is, is n sisteem met sy eie selfvernietigende knoppie wat een of ander tyd, sonder waarskuwing, onwillekeurig sal aktiveer. En daardie knoppie se naam is gierigheid.

Hoe lui die gesegde? Gierigheid is die duiwel se oorkussing.

Unregistered
01-05-2015, 11:50 AM
Ek vertaan nie mooi nie. As die nwo gierigheid gebruik om die wereld te vernietig, hoekom Afrika en die Wereld opdeel in blokke wat gierigheid teenwerk?

caholt
01-05-2015, 01:11 PM
Die NWO bestaan uit n paar mense / families. So elke een soek sy stukkie koek.
Ek het al afgekom op stories dat hulle van plan is om die wereld op te deel in 10 Kingdoms en dan so doende elke een sy stukkie kan kry.
Op die ou einde van die dag soos ek dit verstaan om dit op te som wil hulle die mense in die wereld slawe maak sodat hulle al die geld wat deur die mense gemaak word kan vat of te wel meeste daar van.

caholt.

Unregistered
01-05-2015, 02:04 PM
Coholt

As ons mooi gaan kyk waar geld vandaan kom en wie dit beheer is dit duidelik dat elkeen van ons reeds 'n slaaf is van die "elite "families".

caholt
01-05-2015, 02:40 PM
Coholt

As ons mooi gaan kyk waar geld vandaan kom en wie dit beheer is dit duidelik dat elkeen van ons reeds 'n slaaf is van die "elite "families".

Dit is waar maar op die oomblik is dit nognie so ooglopend nie.
Maar as n mens gaan kyk lyk dit asof hulle al hoe meer openlik raak oor hulle agenda.

caholt.

Lukas
01-05-2015, 03:57 PM
Ek vertaan nie mooi nie. As die nwo gierigheid gebruik om die wereld te vernietig, hoekom Afrika en die Wereld opdeel in blokke wat gierigheid teenwerk?


Nee hulle gebruik nie gierigheid nie. Hulle voorsien ook nie dat dit n probleem is nie. Wat ek se is dat hulle ideologie geld is en dit is al. Wanneer jou hele lewe om geld draai, kan jy nie iets doen sonder om te vra wat vir jou in die deal is nie. En wanneer geld jou ideologie is, sal jy van aard verwarming en van aard verkoeling en van water ook 'n besigheid maak.


Die oëverblindery is n ideologie waar al die mense een onder een wet onder een geldeenheid in een groot vrede leef. Die waarheid agter die ideologie is geld, geld en net geld.

Wat ek sê is dit. Waar geld so belangrik word, word gierigheid gebore. Niemand vra daarvoor nie, dit gebeur net. EN waar gierigheid sy kop uitsteek, is ook die plek waar die skote gaan klap.

Unregistered
01-05-2015, 05:27 PM
Soos ek dit verstaan is geld enerie en dit is hoekom die wereld orde die beheer oor alle bank strukture gevat het. Dit het regtig heeltemaal skeef begin. Vir jan alleman toe amerika bankrot was in die begin sewentige jare toe van die goud standaard na die petro dollar verander is, Wanneer n bank R1000 het kan hy 10 keer daardie bedrag skep op sy sisteem om uit teleen die geld wat aan ons gleen word bestaan nie regtig nie !!!! Maar wanneer ons die dokumente teken en verandwoordelikheid daarvoor vat beteken dit dat met ons sweet en arbeid opofferings (energie) die geld werklik gemaak word. Geld kan nie in sisteem gebring word as iemand dit nie werklik kan maak met hulle anvaarding van skuld nie. Die magte agter die wereld orde steel ons energie deur al die geld natejaag Die geld note is net stuk papier en die syfers in bank net n syfer maar daar is energie hetsy positief of negatief daaraan geheg. Dit word in n negatiewe manier gebruik om ons lewens energie te steel ?

Groette
Dolf

Unregistered
01-05-2015, 07:49 PM
Dis 'n raak beskrywing Dolf. Wat my nog pla is dat baie mense dit weet en nog steeds skuld maak. As almal ophou skuld maak val die sisteem.

Lukas
01-06-2015, 12:16 AM
Dolf jy is in die kol en dit is ook waarom die Dollar se koopwaarde elke vyf jaar halveer.

#8. Is die antwoord op jou vraag nie miskien gierigheid nie? Mense wil nou hê en dan daarvoor werk en hulle gee nie om dan drie keer die prys daarvoor te betaal nie. Maar wanneer jy sonder skuld werk, erken die banke jou nie en word jy soos ’n melaatse hanteer.

Unregistered
01-06-2015, 06:44 AM
Hoe begin mens 'n bank? Ons het 'n kontantbank nodig, onafhanklik van die geldmagte.

Unregistered
01-06-2015, 06:54 AM
https://www.youtube.com/watch?v=Ap7odSIZ9Tg

524
01-06-2015, 07:38 AM
Dolf jy is in die kol en dit is ook waarom die Dollar se koopwaarde elke vyf jaar halveer.

#8. Is die antwoord op jou vraag nie miskien gierigheid nie? Mense wil nou hê en dan daarvoor werk en hulle gee nie om dan drie keer die prys daarvoor te betaal nie. Maar wanneer jy sonder skuld werk, erken die banke jou nie en word jy soos ’n melaatse hanteer.

Dit is baie waar, jy moet skuld hê om skuld te maak.

Party mense glo daarin om so min as moontlik skuld te hê, ander daarinteen glo weer dat jy liefs moet werk op die bank se "geld".

Dit is nogal 'n "catch twenty-two" situasie as jy 'n besigheid het. Indien jy voorsiening moet maak en jy het 'n oordrag ooreenkoms met die bank dan betaal jy vir die "voorreg" of jy dit gebruik of nie. As jy geld in jou besigheid's rekening hou dan moet jy belasting betaal daarop en dus vat die staat 'n groot hap van jou spaar kapitaal. So 'n ruk terug moes ons 'n paar programeerders afbetaal omdat die kontrak tot 'n einde gekom het en die besigheid is erg geraak omdat die skeidings pakette redelik groot is vir die hoogs besoldigde mense. Sonder om die bank se "geld" te gebruik sal 'n besigheid moeilik so 'n knou kan weerstaan. Alhoewel jy reeds vooraf weet dat so iets gaan gebeur is dit moeilik om voorsiening te maak en word jy dus genoodsaak om die bank se geld te gebruik. Ek is nie 'n groot voorstaander van belasting aan Zuma betaal nie en dus probeer ek eerder om my mense teen die bes moontlike bedrag te besoldig en so doende min kapitaal in die besigheid te hou as "profeit". Ek dink die enigste ouens wat vandag 'n besigheid streng kontant kan bedryf is die taxi ouens en die oorblywende groente-smous wat sy boeke op 'n tamatiekas plankie doen.

Ek en my besigheid is so vrot van die skuld niemand sal hom wil "oorvat" nie - (grappie) http://www.sherv.net/cm/emoticons/computer/hi-computer-smiley-emoticon.gif

Unregistered
01-07-2015, 07:37 AM
A senior member of the Illuminati breaks his silence for the first time.

Can you tell us what position you hold in the Illuminati?

I’m part of the 12-man Ruling Council. There are five Americans, five western Europeans, one Russian and one Indian. We have members in every country of the world, but there are fewer than 6,000 of us in total.

People say that the Illuminati are exceptionally wealthy. Is that true?

It’s true that all twelve members of the Ruling Council are wealthy, but money, for us, simply funds our mission, nothing else. We are not worshippers of Mammon, as our accusers would have you believe. [In fact, most of what could be called the “wealth” of the Illuminati is in the form of priceless treasures, not “liquid” money. Some members of the Illuminati have acquired considerable wealth; most are not wealthy.]

Are you intent on creating a New World Order?

The blunt answer is yes, but not in the way our enemies claim. We are liberators.

Liberators of what?

Of the human race. That’s our mission. To set humanity free from…sorry I must stop there.

Excuse me, why do you have to stop?

I was in danger of saying too much. I’m afraid I can’t speak freely, given the nature of the secret the Illuminati are protecting, and the power of our enemies.

Are your enemies people like David Icke? Is he exposing your conspiracy?

We are conspirators, yes, but our conspiracy is entirely benevolent. David Icke is not an enemy of the Illuminati. He says many things with which we agree. His problem is that he has not correctly identified the true enemy. His enemy is the same as ours, but he does not understand their real nature and purpose. His lizard theory is of course preposterous and discredits all of the many sensible things he says. It’s most unfortunate that a clever man has played into the hands of our mutual enemy by presenting incredible theories that no rational person could take seriously.

What do you mean by “mutual enemy”?

Icke makes many perceptive observations, but he erroneously calls the enemy the Illuminati and the New World Order and so forth. In fact, the enemy is the Old World Order – the people who have been in charge from the very beginning. They have no need to change anything because the world is already dancing to their tune. Their tyrannical dynasties have stridden the world stage for millennia. The last thing they want is a new world. Icke is correct when he identifies royal families, presidents, prime ministers, bankers, media barons, top business executives and so on as the enemy. He is wrong to call them the Illuminati. We are the very people who are waging the fiercest war against the enemy, trying to stop them choking the human race to death. We are the last and only hope for humanity. Everyone who opposes a New World Order is deluded – having swallowed the deceptions of the enemy – or is actively in the service of the powers that be: the Old World Order.

Why are you breaking your silence at this time? And why did you choose to speak to me?

We chose you because you have a reputation for impartiality, fair reporting and protecting your sources. It’s true that we are a highly secretive organisation, but people misunderstand our secrecy. There are those who are secretive because they are part of a conspiracy to control, manipulate and oppress others. And there are those who are secretive because they wish to conceal themselves from those who would do them harm. Our enemy wishes to destroy us, and for that reason we must maintain our secrecy. Our enemy is very powerful and always searching for us. Our enemy has promoted the myth that we are somehow running the world. Nothing could be further from the truth. We are in hiding. We always have been. We are breaking our silence because every now and again, when we judge the time is right, we try to communicate our ideas in coded form to those with ears to listen. We are always looking to recruit those who are still free. The number is shrinking all the time.

What do you mean by “those who are still free”?

Sorry, I can’t expand on that. Let me just say to you that we tried twice in the past to show a coded glimpse of the nature of our great secret. You have probably heard of the most mysterious manuscript in the world – the Voynich manuscript. No one has ever been able to decode it. The men who wrote it were members of the Illuminati and they were captured and killed before they could release the key to decoding it. The Arthurian legends were our other main attempt to enter popular consciousness and reveal our true purpose. They succeeded to an extent, but our enemies were able to confuse our message by releasing alternative versions of the legends. So, now we are trying again.

In what way?

The Arthurian legends were imaginative fictions that alluded to the secret we are protecting…the Holy Grail, if you will. We prefer this fictional approach because it allows us to conceal the truth from our enemies. They are unable to distinguish between the fact and the fiction. But those who have ears for our message – they will learn the truth.

So, you have created new coded “legends”?

In a manner of speaking. We hired a successful ghost-writer to create four coded ‘novels’ for us that would outline our purpose. The chosen writer was handsomely rewarded and sworn to secrecy. But…

I apologise for pausing for so long. Let me just say that he will not be writing the fourth and final part. I am not permitted to tell you any more than that. We are seeking a new ghost-writer to complete the task.

Did your enemies find the writer? Did they harm him? Or recruit him, perhaps?

I cannot comment on any of that.

The three completed novels are attributed to “Mike Hockney”. Is that a pseudonym?

Yes.

On other pages of this website there are videos featuring the voices of several people. Are they members of the Illuminati?

No, certainly not. They work for a progressive, unconventional advertising agency that the Illuminati have used on occasion. Their brief was simply to advertise our novels in a non-threatening, almost amusing way. We think they have done a reasonable job. [These videos have been removed: the site is now maintained by three Seventh Degree members of the Illuminati. The sites that were depicted in the videos are of special significance to the Illuminati.]

Are you claiming that the three novels partially reveal a great secret?

Yes. Let me be perfectly clear. The three novels are called “The Millionaires’ Death Club”, “Prohibition A” and “The Armageddon Conspiracy”. The fourth novel in the series (to be called “The Soul Camera”) will complete the revelation of the entire secret. But only for those with eyes to see.

I have read all three novels. I saw no real connection between them.

Then you have not ‘seen’. The task is not an easy one. You must be enlightened to perceive our secret.

“The Armageddon Conspiracy”, in particular, seemed to hint at something truly extraordinary.

The writer went too far in this case. He disobeyed our brief and added elements that we had never intended. But, we must confess, he perhaps performed a great service for us. This book is the one that comes closest to revealing our precise secret.
Why can’t you just tell us your secret? Why all of this cloak and dagger stuff?

If you knew what the secret was, you would understand perfectly. Let me just say that the secret, if revealed to the whole world at one moment, would lead to an unimaginable cataclysm. The very thing we most seek to protect would be destroyed. Everything we have worked for over many millennia would be lost.

That sounds like an incredible secret.

It would be better for me if I knew nothing of this secret. My entire life revolves around it. I have had to live a constrained, fearful life because of it. All of us in the Illuminati have had to live this way. Some secrets are great burdens. This is the greatest burden of all.

I really don’t know what to make of what you have told me. You must realise it sounds odd.

That can’t be helped. I wish the secret weren’t true. I wouldn’t believe it myself if I hadn’t seen the evidence.

Why don’t you reveal the evidence? Then we will all be convinced.


The evidence automatically reveals the secret. Therefore I cannot reveal the evidence. Only new members of the Illuminati are shown the evidence.

Is someone like me allowed to join the Illuminati?

Any suitable person can join. But to prove that you are suitable involves a long and arduous process. We must ensure that the enemy does not infiltrate us. It would be a catastrophe for the human race if the enemy discovered our secret.

I am intrigued. But I’m not sure I’d want to go through your process.

I understand.

Will you be making any further announcements?

Not in the foreseeable future.

Thank you for speaking with me.

Thank you.

http://www.anonymousmags.com/senior-member-illuminati-breaks-silence-first-time/

caholt
01-07-2015, 08:58 AM
Ek vind daai artikel baie fishy.
Die manier wat die informasie deur gegee word is so gedoen om mense se vrae oor die "authenticity" daar van te antwoord so asof hulle jou te veel probeer oortuig.
Dit lees soos baie van die bang maak boodskappe wat gewoonlik die rondte doen.

caholt.

Unregistered
01-07-2015, 09:07 AM
Plasing #13 is 'n swak poging om disinformasie te saai. Dit sal nie werk nie.

524
01-07-2015, 12:07 PM
https://twitter.com/ILLUMINATIAM

https://pbs.twimg.com/profile_images/533779534013665280/ioPHRTPP.png

http://www.illuminatiofficial.org/

#13 ruik soos bollie!

Lukas
01-07-2015, 05:21 PM
Ek vind hierdie draad baie interessant. Aan die eenkant probeer ons die filosofie agter die nuwe beweging verstaan en hoe meer ons krap, hoe meer word die nuwe denke adverteer en subtiel bevorder.


Ek stem saam dat plasing #13 en plasing #16 baie slim oorlogvoering kan wees. Maar daar is twee goed wat ek oor die ou en die nuwe orde wil sê.


Die ou orde het Konings, adellikes, werkersklas en slawe gehad.

Die ou orde is deur middel van demokrasieë uitgedaag en die wêreld word nou na die nuwe orde ingelei.

Die nuwe orde sal weer uit konings, adellikes, werkers en slawe bestaan. Maar wat in die ou orde slawe was, is in die nuwe orde adel en andersom.


In die nuwe orde word die Pous uiteindelik die oppergesag. Die leuen in #13 en in #16 is presies dieselfde. In die nuwe orde sal al die mense gelyk sonder vrese en pyn wees. Al die mense op die aardbol sal as een saamleef.


Die waarheid is dat slawerny duur geword het. Tydens slawerny het slawe eienaars later dorpe besit waar die slawe se aanteel gewoon het. Die slawe eienaar moes vir almal kos, klere en slaapplek gee en dit het te duur geword.


Die afstel van slawerny was n ekonomiese besluit. Op die manier kon die eienaars net die wat die moeite werd was betaal en die res was aan hulle eie lot oorgelaat.


Tot vandag toe is dit die getroue en harde werker wat vir homself kan dink en wat hard werk, wat eendag kan aftree. Die res word deur die staat onderhou. Salarisse is ook net genoeg om mense aan die lewe te hou. Mense maak so min geld as salaristrekkers dat die man en die vrou moet werk om n huis te bekostig, hulle kinders groot te maak en opvoeding te gee.


In die nuwe orde gaan “almal” gelyk word. Dokters en straatveërs sal seker dieselfde verdien. Nie een sal bo die ander wees nie en mense sal net leef.

Die vyand waarvan #13 en #16 praat, is God en dit skemer mooi deur sodat God ook die skuld vir alle oorloë kry.


Dis is duidelik dat God se kinders in daardie tyd nie baie gewild gaan wees nie.


Ek dink dat die draad nou deurgetrap is ?

Unregistered
01-10-2015, 08:49 PM
Here is where the Jewish Rothschild Banking Family came into the picture in South Africa :

In 1891 the Round Table (today still one of the recruiting agencies of Freemasonry) was the product of two of Satan’s children : Cecil John Rhodes (a British JEW ; 1853-1902) and Lord Alfred Milner (a Scottish Rite Freemason ; 1854-1925).

When gold and diamonds were discovered in South Africa it immediately attracted the attention of the Jewish Rothschild Banking Cartel and henceforth they planned to take full control of South Africa (on financial, political, legislative, educational, social and cultural levels, etc...), infiltrating all levels of society via Freemasonry, utilizing its fronts, sub-organizations & recruiting organizations. They even secretly created the Afrikaner Broederbond (a secret organization within a secret organization) so that the one hated and denied the other (the perfect cover).

In 1888 the JEW Cecil John Rhodes collaborated with share dealer, the JEW Alfred Beit and the Jewish London bankers Nathaniel M. Rothschild & Sons, to buy out rival mining companies throughout the Kimberley region. The product of this collusion was a single diamond mining company called De Beers Consolidated Mines. This bold move gave the Jewish C.J. Rhodes and his Jewish backers the final control of the commanding heights of the Cape economy, and made him almost overnight, the most powerful man in Africa. And for this reason they started and financed the Boer wars (and killed the thousands of White women & children in the Boer concentration camps) to be able to take full control of (steal) the gold & diamonds of South Africa.

Later, In 1927, Ernest Oppenheimer, a JEWISH German immigrant to Britain, who had earlier founded the mining giant Anglo American PLC with American financier J.P. Morgan (Rothschild agent), took over De Beers. The Jewish Oppenheimer family - being Rothschild agents - played a big (and evil) role in South African politics, by secretly funding and supporting leftist, Communist, Socialist and liberal-humanist (political) organisations to undermine the Whites and to rob & plunder the country of its resources.
In the same manner as above, the Jewish founded & controlled Democratic Alliance (DA) is funded by the Jewish Rothschild Banking Cabal via their agents, namely the Jewish Billionaires like George Soros and Nathan Kirsch (Mossad connections). As long as these rotten Jews are embedded in every aspect of South African politics, economics, law, education and religion, etc,... South Africa will never escape the satanic strangle-hold of Jewish collaboration, hegemony and usury.

Born in Hillbrow (from German Jewish parents), formerly being part of the far-left Black Sash Movement, Helen Zille is a JEW and an agent of Rothschild / Soros - just like all these following JEWS (her liberal friends) who were/are part of the Satanic Communist / Liberal-humanist movement to destabilize, conquer and plunder South Africa. ... All of the whites initially charged in the 1963 Rivonia Trial, where Nelson Mandela was sentenced to prison, were Jewish...

Albie Sachs (ANC Founder)
Alec Erwin
Alfred Beit
Arthur Chaskalson (ANC Attorney)
Arthur Goldreich (ANC Founder)
Barney Barnato
Bram Fischer (ANC Attorney)
Cecil John Rhodes
Conrad Koch
Dennis Goldberg (ANC Founder)
Ernest Oppenheimer
Gill Marcus
Harold Wolpe (ANC Founder)
Lionel Bernstein (SACP and ANC Founder)
Harold Hanson (ANC Attorney)
Harry Oppenheimer
Harry Schwarz (ANC Attorney)
Helen Suzman
Helen Zille
Ina Perlman
James Kantor (ANC Founder)
Jeremy Cronin
Joe Slovo (SACP and ANC Founder)
Joel Joffe (ANC Attorney)
Muff Anderson
Nadine Gordimer
Philip Tobias
Rachel (Ray) Simons
Raymond Suttner
Richard Goldstone
Ruth First (ANC Founder)
Ronnie Kasrils (ANC Founder)
Rowley Arenstein (ANC Attorney)
Solly Krok
Tony Leon
Zapiro
And so the list goes on.........

Intelligence Agencies :

The Jewish Rothschild Banking Cartel control the EU (World Bank and IMF). The Jewish Rockefeller Banking Cartel control the Jewnited States (Federal Reserve and Wall Street). The CIA, Mossad, NSA, MI6, GCHQ, BND, etc.... and most other (pro-Western) intelligence agencies are all under the direct and/or indirect control & command of Rothschild & Rockefeller (the elite, leaders, and the head council of Freemasonry & Illuminati). These two are the main satanic families (bloodlines) that rule the earth behind the scenes, and they have many agents (other rich & influential Jewish satanic bloodlines) that are part of their structures.

ECHELON, originally a code-name, is now used in global media and in popular culture to describe a signals intelligence (SIGINT) collection and analysis network operated on behalf of the five signatory nations to the UKUSA Security Agreement, namely Australia, Canada, New Zealand, the United Kingdom, and the United States. Referred to by a number of other abbreviations, including AUSCANNZUKUS and “Five Eyes”.

French intelligence runs their own network called “Frenchelon” (the counterpart of the US Echelon), which enjoys free rein and huge budgets and is capable of intercepting any voice, linear, cellular or computerized communications transmitted worldwide. This system operates aggressively from French embassies and other institutions in foreign countries, including Israel. Its overriding task is to forestall terrorist activity on French soil and abroad, and it works in partnership with the US NSA, CIA, FBI and the British MI6 and MI5.

Die regse bewegings van Suid-Afrika :

Wat bitter min mense besef is dat die sogenaamde "regse" organisasies al lankal (insluitende vanaf die dae van die Ossewa Bandwag) deur sataniese bloedlyne / sataniese families (sataniste, liberaal-humaniste) geïnfiltreer, beheer en bestuur was, tot vandag toe.

Hierdie sataniste was nog altyd uitmuntende akteurs en toneelspelers (tot vandag toe). Hulle is ook meestal baie goed opgelei. Sowat 99% van alle "regse" groepe / organisasies in SA was deur die Regering self (se intelligensie agentskappe - wat op hul beurt weer deur top sataniste en die deur die Vrymesselary beheer & bestuur word)... gestig, en word deur hulle beheer en bestuur.

Hierdie sluit groepe in soos bv Toekomsgesprek (oorspronklik deur die Afrikaner Broederbond gestig), die AWB (waar agente J Niemoller en JC Smit ook bande mee gehad het), Die Volk (deur agente J Niemoller en JC Smit gestig), Boerestaat Party (Robert van Tonder), Orde Boerevolk (gestig deur agent Piet Rudolph), Dogter van Sion (gestig deur agent Dirk van Vuuren), KP (Hartzenberg), Afrikaner Volksfront (Viljoen), Orania Beweging (Boshoff), VF+ (Mulder), Verkenners (v.d. Graaf ; Geldenhuys) ('n uitvloeisel van Toekomsgesprek), Bravoland (Geldenhuys), Boere Krisis Aksie (Engelbrecht, Kruger), Kommandokorps (Jooste), Suidlanders (Müller), ens.

Sataniste beheer alle kante, hulle beheer Links en Regs.

Selfs talle van die (liberale) 'happy clappy' kerke is deur die intelligensie gemeenskap gestig en word (in die geheim) deur sataniste beheer & bestuur met die doel om die samelewing gekondisioneer en gesus te hou. Die susterskerke (en hulle uitvloeisels soos die APK) is lankal deur die Broederbond en die Vrymesselary oorgeneem. Organisasies soos Solidariteit, Afriforum, Radio Pretoria, VF+, ATKV, FAK, Erfenis Stigting, Vootrekkers, Raport Ryers, ens, behoort ook aan die Vrymesselary en word deur hulle beheer en bestuur.

Vervolg...

Unregistered
01-10-2015, 08:50 PM
Vervolg...

George Soros :

George Soros, born on August 12, 1930, as György Schwartz, is a Hungarian-born JEW, now holding an American passport. Soros was born in Budapest, Hungary, to a non-observant Jewish family. Soros is a multi-billionaire leftist-liberal atheist who changed his family name in 1936 from Schwartz to Soros, to avoid antisemitism.

George Soros Behind Drive Against South African Nuclear Power :

There are basically three main organizations leading the campaign against South Africa's development and/or procurement of nuclear power generation, and they are all financed by George Soros (Jewish) through his Open Society Foundation in South Africa.

First, there is the Legal Resources Centre (LRC), which is representative of the South African liberal (Jewish) elite that opposed apartheid, but now seems to be acting against the ANC government. It is financed by Soros. The LRC financed a study aimed at debunking the viability of the pebble-bed modular reactor (PBMR), written by Steve Thomas, who was, at the time, at Sussex University, UK, and is now at the University of Greenwich in London. Thomas was brought on to a panel of five experts commissioned by ESKOM to assess the project.

The LRC study was then used by the South African environmentalist organization Earthlife Africa (Soros funded) as propaganda, but also as part of a court action aimed at forcing ESKOM to release the report of the five experts. The court case was financed by the Open Democracy Advice Center (which is also financed by Soros) as are its founders, the Institute for Democracy of South Africa and the Black Sash Trust (who Helen Zille previously managed).

The case was however thrown out of court and Earthlife Africa had to pay the costs. The judges ruled that the study by Thomas, which was submitted as evidence, had "no probative value." Indeed, the report speaks only in general terms, alleging that high-temperature reactor technology has always been problematic. But most of the report deals with the incompatibility of nuclear energy with energy privatization, since it prevents the earning of high short-term profits required by private energy companies. ESKOM is a government company and so far South Africa has no intention of privatizing it. Earthlife Africa is also vocal against Russia’s latest bid to participate in providing nuclear power to South Africa.

Also cited in the court action was a report written by Dr. Edwin S. Lyman of the Nuclear Control Institute (NCI) of Washington. The court stated that this report was too technical to be intelligible. The NCI, run by Paul Leventhal (Jewish), is committed to stopping all nuclear power because it leads to proliferation - the Albert Wohlstetter (Jewish) and Paul Wolfowitz (Jewish) line. Written in 1999, Lyman's report may have been used to get Exelon Generation Corp., the U.S. energy company, to pull out of the project in April 2002, which almost led to closing it down.

The third orgnization who is very vocal against Russia suggested participation in bringing nuclear power to South Africa is the Democratic Alliance (funded by George Soros and Nathan Kirsch). No surprise.


http://politicalvelcraft.org/


Mr Putin also has a common enemy, namely the Rothschild agent George Soros :

George Soros told CNN’s Fareed Zakaria in early June 2014 that he is responsible for establishing a foundation in Ukraine that ultimately contributed to the overthrow of the country’s elected leader and the installation of a junta handpicked by the State Department.

“First on Ukraine : one of the things that many people recognized about you, was that you during the revolutions of 1989, you funded a lot of dissident activities, civil society groups in eastern Europe and Poland, and the Czech Republic. Are you doing similar things in Ukraine?” Zakaria asked Soros.

“Well, I set up a foundation in Ukraine before Ukraine became independent of Russia. And the foundation has been functioning ever since and played an important part in events now,” Soros responded.

It is well-known, although forbidden for the establishment media to mention, that Soros worked closely with USAID (CIA front), the National Endowment for Democracy (now doing work formerly assigned to the CIA), the International Republican Institute, the National Democratic Institute for International Affairs, the Freedom House, and the Albert Einstein Institute, to initiate a series of ‘color revolutions’ in Eastern Europe and Central Asia, following the engineered collapse of the Soviet Union.

“Many of the participants in Kiev’s ‘EuroMaidan’ demonstrations were members of Soros-funded NGO’s and/or were trained by the same NGOs in the many workshops and conferences sponsored by Soros’ International Renaissance Foundation (IRF) and his various Open Society institutes and foundations. The IRF, founded and funded by Soros, boasts that it has given ‘more than any other donor organization’ to ‘democratic transformation’ of Ukraine.”

Die Ou Suid-Afrika :

Tydens die grensoorlog was Suid-Afrika in die middel vasgevang tussen die stryd van die Weste (VSA, Engeland) teen die Ooste (USSR) - alles om beheer oor die minerale rykdom van die land te bekom. Die Weste het toe gewen. Wie Weste het Suid-Afrika (se weermag) net gebruik (misbruik) on húlle agenda te dryf.

Ons het egter gou geleer dat die Weste toe maar eintlik deur DIESELFDE spul Joodse Geldmag (Wall Street) beheer & bestuur word, en ons het gesien dat hulle nét so boos is en nét sulke groot vyande is. Amerika, Engeland en die Weste (Swede, Nederland, ens...) het toe hulle ware kleure / vrugte getoon deur op die einde van die dag die Joods-gestigte en Joods-beheerde links-liberale Kommunistiese (marionet) regering in SA aan bewind te kry. Dit wys mens net dat die sogennaamde Kommunisme wat ons vir jare op die grens moes beveg was toe maar eintilik dieselfde geheime bose (geld)mag wat agter die Weste geskuil het en al die toutjies getrek het.

Soveel oud-soldate is sinneloos op die grens, SWA en in Angola dood agv die VSA (en hulle agente soos Pik Botha), die CIA (en hulle Joodse trawante soos Kissinger) se inmenging, misleiding, invloed en koverte aksies in Suid-Afrika - alles ten doele om op die einde van die dag hulle vuil (Joodse) pote verder op die land se rykdom te kon kry, en om tóé die land net aan húlle (liberale) "demokraties verkose (omkoopbare, marionet) regering" te oorhandig. Ons ken die resultate vandag. Ons weet nou hoe pas die ‘puzzle’ inmekaar. Daardie oud-soldate het (onwetend) in werklikheid net gesterf om die belange van die Joodse Geldmag te beskerm.

Dit gaan nie oor of Rusland ons ondersteun of nie. Dit gaan oor die (kennis van die) invloed van die Joodse (Rothschild & Rockefeller) Geldmag en hulle agente (soos George Soros) en oor die feit dat die Joods-beheerde organisasies (soos USAID, Soros se Open Society, Earthlife Africa, Africa Check en die DA, ens...) ons WARE VYANDE is - terwyl hulle (soos die DA) maak as of hulle kamstig ons “vriende” is.

Dit gaan ook oor die FEIT dat ons nie die enigstes is wat deur hierdie bogenoemde sataniese vyande verpes word nie. Die kennis in die wêreld is besig om kwadraties te vermeerder en die huidige Sataniese Orde (voete van yster & klei) is besig om te verkrummel - presies nés dit in die boek van Daniel geprofeteer is.

....

Unregistered
01-10-2015, 11:10 PM
Baie insiggewend. Solank ons net niet te emosioneel raak wanneer ons ontnugter word nie. Ja, baie mense is onnodig aan die grens dood, maar dit was ook waar ons geleer het waartoe ons in staat is. Ek moet sê ek het dit nogal geniet.

Ons was nie aan die grens om Joodse belange te beskerm nie. Die hele Kommunisme / kapitalisme “koue oorlog” was alles deel van politieke toordery as jy dit so wil sien. Dit was die kunsmatige skep van twee pole waardeur die massa se denke geforseer was om in n bepaalde rigting te beweeg. Niks meer nie.


Sal dit nie wonderlik wees as Daniel se profesieë nou waar word nie?

Unregistered
01-11-2015, 12:00 AM
Some relevant excerpts from The Protocols of the Learned Elders of Zion...

Protocol 1 :

“25. Far back in ancient times we were the first to stand among crowds of people and cry out the words ‘LIBERTY, EQUALITY, FRATERNITY’. The people fell for our bait. They picked up those words and started repeating them parrot-like throughout the world. They just cannot see that in nature there is in fact no equality or freedom ; that nature herself has established inequality of minds, characters and capacities.”

“26. In all corners of the earth the words ‘LIBERTY, EQUALITY, FRATERNITY’, brought to our ranks, thanks to our blind agents, whole legions who bore our banners with enthusiasm.”

Protocol 9 :

“2. The words of the LIBERAL, which are in effect the words of our MASONIC watchword, namely, ‘LIBERTY, EQUALITY, FRATERNITY,’...”

Note : The above is (for example) exactly what George Soros propagates and stand for.

Then read what this Jew said...

An excerpt by Rabbi Emmanuel Rabinovich, quoted at a special meeting of the Emergency Council of European Rabbis in Budapest, Hungary, January 12, 1952 as follows :

“Forbid the Whites to mate with Whites. The White Women must cohabit with members of the dark races, the White Men with black women. Thus the White Race will disappear, for the mixing of the dark with the White means the end of the White Man, and our most dangerous enemy will become only a memory.”

More relevant Jewish quotes on wars...

“Thanks to the terrible power of our International Banks, we have forced the Christians into wars without number. Wars have a special value for Jews, since Christians massacre each other and make more room for us Jews. Wars are the Jews' Harvest : - The Jewish banks grow fat on Christian wars. Over 100-million Christians have been swept off the face of the earth by wars, and the end is not yet.” [Rabbi Reichorn, speaking at the funeral of Grand Rabbi Simeon Ben-Iudah,1869].

“Give me control of the money of a country and I care not who makes her laws.” [Mayer Amschel Rothschild].

As one can see, these Jewish Elite Bankers created all opposing poles/groups/factions and then they played them against each other (East against West) and lured them into wars while financing BOTH SIDES and then making money from these wars because they were/are the main shareholders in the major international arms manufacturers. They funded both the Bolsheviks and Hitler. All the major wars were funded by these International Jewish Bankers (Rothschild, Rockefeller, Schiff, Warburg, Bush, etc...).

Lukas
01-11-2015, 12:23 AM
[“Forbid the Whites to mate with Whites. The White Women must cohabit with members of the dark races, the White Men with black women. Thus the White Race will disappear, for the mixing of the dark with the White means the end of the White Man, and our most dangerous enemy will become only a memory.”/[/url]


Dit staan ook in Albert Pike se protokolle wat in die omgewing van 1874 geskryf was. Vandag se TV-advertensies bou nogal sterk op daardie punt. En Albert Pike se rede?

Hy en Giuseppe Garibaldi wat saam aan hierdie protokolle gewerk het, het gereken dat dit die wêreld se IK genoegsaam sal afbring sodat die massas makliker regeer kan word.


Hierdie draad is besig om stadig maar seker koers te verloor. Daar is nou genoeg name en bronne om na te vors en voor ons mense skrikmaak en wegjaag, gaan ek hierdie onderwerp eers sluit.