PDA

View Full Version : Dit is uiteindelik n nuwe jaar.



Lukas
01-01-2013, 01:41 PM
Aan al die oorlewendes van 21 Desember 2012. Die Mayan kalender het met 地 krag tot 地 eindpunt geruk en groot verwagtinge wat daar vir die omswaai van die eeu verwag was, was ook vir die einde van die w靡eld verwag. Tog was daar van ons wat geweet het dat dit nie so kan wees nie.

2012 was deur die bank vir my 地 mal jaar. V靡 regse politiek het 地 paar keer probeer om met windbukse die land oor te neem. Die Leeuwag was so gefrustreerd omdat hulle nie die stabiliteit kon ontwrig nie dat hulle hul aggressie in die vorm van seks op hulle arme sekretaresse uitgewoed het. AKSKA se webblad wat in Amerika was, is vir 地 tweede keer in een jaar uitgevee maar die laaste keer was dit totaal met rugsteun en al uitgevee en ons moes heel van vooraf begin. Nuwe lede van 地 nuwe politieke party wou die ANC glo met mortiere in Bloemfontein peper. En by Swartberg kon ons nie ons huidige kontrak vergroot kry nie.

Ons Gemeenskappe- been het 2012 met 地 skok uitgegaan omdat Johan Savage Bryitenbach sonder vooraf waarskuwing en sonder om enige redes te verstrek, summier bedank het. Hopelik sal ons in 2013 agter die kap van die byl kom. Ons inligtings verwerking been het van vroeg af in 2012 nie die ressultate opgelewer waarop ons gehoop het nie en ons kry 地 nuwe baas vir die verwerking. Maar soos wat ons die nuwe 2013 ingaan, is daar vir ons opnuut weer nuwe hoop. Ons bestaande kontrak eindig in Junie 2013 en om enige skokke te voorkom, is ons nou reeds met groot geesdrif besig om ons alternatiewe in plek te kry.

Die belangrikste is dat ons het 2012 oorleef het 2013 is 地 jaar wat Swartberg ISS en AKSKA gaan deurbreek tot groot hoogtes. Ons is baie opgewonde oor die vooruitsigte. Uiteindelik is ons nou ook 地 ho boom wat die stormwinde trotseer. Dit het vir ons baie jare geneem om tot hierdie punt te groei. Ons droom is dat ons van nou af vir baie uitgeputte mense 地 goeie skadu sal bied.

Johann Pace het vandag vir my n mooi boodskap gestuur wat ek dink die beste vir die jaar is en wat ek op die webblad vir al ons lesers en lede vir 2013 wil gee.

Huisrels vir 2013:

- wees altyd eerlik....Spr 12:22
- Dink voor jy praat....Spr 18:21
- Tel jou seninge...Ps 34:15
- Dra mekaar se laste...Gal 6:2
- Vergewe en vergeet...Miga 7:15
- Hou jou beloftes... Rom 4:21
- Ondersteun mekaar... Hand 20:35
- Wees vrygewig... Deut 15:11
- Behandel ander soos jy behandel wil word...Matt 7:12

Die Belangrikste:

- Wees lief vir mekaar met n rein hart.

Laastens wil ek vir al die oorlewendes van 21 Desember s. Die einde is nou amptelik agter ons en daar is van nou af niks wat ons verder kan terughou nie.

Voorspoed, vrede en sterkte met al julle drome vir 2013.

499
01-01-2013, 04:37 PM
The mighty oak was once a nut,that stood its ground. Voorspoed vir 2013:o

Unregistered
01-01-2013, 06:01 PM
Voorspoed vir 2013 :-) the mighty oak was once a nut that stood its ground

Groete X