PDA

View Full Version : Isis , Al kaida, Boko Haram en die vervolging



Hein
01-10-2015, 08:49 AM
As ons tans kyk in de wereld dan sien one grootskaalse vervolging in die wereld teenoor Christene. Miskien teenoor meeste mense wat nie met hul geloof saamstem nie. Kan dit alreeds die vervolging wees soos beskryf in die Woord

Lukas
01-12-2015, 04:15 PM
Hein. Ek dink dat dit net die begin is maar dat die Moslems nie in die laaste fase deel van die vervolging gaan wees nie. Die mense wat ons as vyand sien, sien tegnies die Moslems ook as vyand omdat die Moslems ook die God van Abraham aanbid.

Die groot vervolging sal van die mense kom wat glo dat die mens self n god is. Die hele Moslem petalje is deel van n plan die wat vervolg moet word, solank uit te dun.


Ek het nie bewyse nie maar my vermoede is dat die Moslems geloof, amper n 1000 jaar Christus juis vir die doel deur die Katolieke gestig is.

Die rede waarom ek so dink is omdat die Katolieke toe al deur die bekende werld versprei was en die Moslems het juis in daardie lande ontstaan waar die Katolieke reeds was. Daar was nie radio’s en ander metodes van kommunikasie nie en behalwe die Kerk wat oor landsgrense was, het die mense nie maklik gemeng nie en die Moslems het net te vinnig en te wyd bekend geraak.

Hein
01-12-2015, 07:07 PM
Lukas Hoekom ek dit wil noem in n bespreking is omrede die intensiteit toeneem, net soos die intensiteit van aardbewings begin toeneem, tsoenami en ons sien dat alles na n punt toe beweeg.
Vir die wat nie nuus gelees het nie, Jerusalem sou basies in twee gedeel geword het, en basies helfte sou aan Palestyne behoort. Daar was n security council stemming gewees. Wat ek kon onthou is dat Amerika teen dit gestem het. Frankryk,sirie,rusland en china het vir dit gestem.engeland het "abstain", en nie gestem nie..... Die stemme was nie genoeg gewees om dit deur te voer nie.
So alles beweeg vir my baie vinniger na n punt toe, as voorheen. Moslems sien Cristene as infedels, en dit staan in die Woord hoe hul mense sal onthoof, wat tans gebeur.... Ja dit mag die voorloper wees, maar dit word in duisende der duisende gedoen regoor die were

Lukas
03-23-2015, 11:58 PM
Ons weet nou dat die Moslem geloof 700 oud is. Ons weet verder dat die Moslems gebruik word om n spesifieke pool te skep. Wat interessant is, is dat daar onder die Moslems ook dieselfde kennis is. Hulle reken dat die Amerikaners en die Israelies die radikale moslems manipuleer en beheer. Die vreemdste versoek van n Moslem was juis v voorstel wat ek in 2005 gemaak het. Hierdie Moslem het versoek dat ons wat Christene genoem word, nader aan hulle wat Moslems genoem word moet beweeg sodat ons kan sien dat ons nie mekaar sy vyande is nie.

My vermoede is dat ons binnekort n groot herlewing onder die Moslems kan verwag en dat die pole wat geskep word, uiteindelik heeltemal sal moet verander. Op die oomblik kyk dit onmoontlik en ek hoor dat die Moslems by Trompsburg groot hoeveelhede grond vir n opleidingsgebied opkoop. ín Beter geleentheid om sendingwerk onder die Moslems en Sjinese te doen, sal ons nie maklik kry nie.

Maar as jy sendingwerk onder die moslems wil doen, moet jy een ding baie mooi weet. Hulle ken jou Bybel beter as jy en as jy nie weet waarvan jy praat nie, moet jy dit liewers los.