PDA

View Full Version : Dit is die gesig van ons weermag!



524
01-13-2015, 05:02 PM
Vir die manne wat in die weermag of ander dienste was, hoe lyk hierdie vir 'n voorbeeld van ons nationale weermag personeel?


http://youtu.be/qWBljtdx4aQ

456
01-13-2015, 06:06 PM
Uiters skandalig. Gelukig is dit afgeneem. Dit lyk of dit 'n knoopsgat kamera is

Unregistered
01-14-2015, 07:30 AM
Dis nie meer ons weermag nie. . . .

524
01-14-2015, 07:52 AM
Dis nie meer ons weermag nie. . . .

Ek hoor jou O Naamlose, maar indien jy nie in 'n ander land bly nie is daai vark deel van die SANW http://www.sherv.net/cm/emoticons/war/grenade.gif en as die volstruis eendag op die windpomp afpyl gaan die donner my windpomp (land) moet verdedig, of sokker kyk! Wat wel waar is is dat hy beslis nie deel is of sou wees van die SAW http://www.sherv.net/cm/emoticons/war/soldier-with-gun.gif nie.

Lukas
01-14-2015, 08:42 AM
J-a Grootword is nie maklik nie. Vra maar vir enige tiener. Hy rebeleer teen alle gesag, weier om opdragte te te kry want hy kan dit self doen en al die groot mense om hom is dom en kan nie verstaan nie. Hy kan nie verstaan hoe jy met so n dom houding so oud kon word nie.


Die waarheid is dat rebellie deel is van grootword. Deel is van ontwikkeling en daardie gedeelte van jou ontwikkeling is nie vir jou of vir die mense om jou lekker nie.


Wat sleg is, is dat die meeste swart mense baie later in hulle lewens deur daardie proses gaan as wat mitmense daardeur gaan. Ek is nie n sielkundige nie maar ek vermoed dit is omdat hulle sonder dieselfde tipe dissipline in hulle lewe grootword en wanneer hulle aan die sissipline onderwerp word soos wat dit in die weermag gebeur, is dit onvermydelik dat jy hierdie rebelse / probleemkinders sal sien.


Ja, dit is so bietjie gevaarlik wanneer jy as grootmens, dit nie verstaan nie en die een wat homself opruk, in besit van n vuurwapen is. Dit is nog gevaarliker wanneer die een met die wapen, voel dat hy met die staat se gesag en goedkeuring praat.

Die geluk is dat daar binne die nuwe weermag nog sisteme is waardeur hierdie probleem kinders in die bek geruk kan word.

Ek is net bly dat die hoof veldwagter wat volgens my nie geweet het wanneer om stil te bly nie, nie seergekry het nie.

Wanneer die lid waarmee hy vasgesit het, n veldwater was, was dit n ander storie. Maar nou was hierdie reblletjie uit n ander kamp oor wie die veldwagter nie gesag het nie. Dit kon baie skeef geloop het.

My voorstel is dat die hoof veldwagter ook vir die stroop van rhenosteres ondersoek moet word. Waarom? Omdat hy moonltik n agenda kan h. Waarom?

Waarom het hy aangehou om die situasie met n versteekte kamera tot die uiterste uit te lok?
Waarom het hy nie soos wat hy veronderstel was om te doen, die hele probleem deur die kanale geneem nie?
En as hy nie n ander agende het nie, waarom die versteekte kamera gebruik om die kanale te oortuig?
Waarom het die video op Youtube beland?

Of is dit dalk moontlik dat veldwagters deur solate geterrosiseer word en dat die plasing op Youtube, die laaste uitweg was ?

Ek kan nie s nie. Maar omdat ek nie weet nie, voel ek dat die veldwagter se agenda en motief ook ondersoek moet word.

Unregistered
01-14-2015, 08:49 AM
Dit kan ook wees dat hy op 'n vorige geleendheid ook problem met die knape gehaad het en dat hy dit op die manier kan uitwys.

524
01-14-2015, 09:18 AM
Ja Lukas, die kinders is slim..

https://pbs.twimg.com/media/B7Sr0EPIAAEKYQ-.jpg

Lukas
01-14-2015, 09:43 AM
Skerp http://www.sherv.net/cm/emoticons/graduation/graduation.gif (http://www.sherv.net/)

Unregistered
01-14-2015, 09:46 AM
Die blanke lede van die weermag word nou teen 'n geweldige tempo verminder. Nuutste is dat die kapelandedienste nie meer nodig is nie. Die blankes in hoer poste word nou eerste gepos. Dit is mense wat letterlik 'n halwe leeftyd in die weermag was, en hulle word vervang deur personeel wat moontlik nooit eers skool klaargemaak het nie.

539
01-14-2015, 11:28 AM
Skerp

Waar kry julle die oulike annimasie prentjies. Ek soek dit ook!

Ja gaan kyk maar hoe lyk dit by die weermag barakke (spelling?). Die toilette en wasbakke word uitgebreek en omdat daar nie toilette is nie, word dit sommer maar daar langs die gebou teen die muur gedoen! Is daar nog enigiets in ons land waarop ons trots kan voel?

Lukas
01-14-2015, 12:16 PM
Ons kan nog op ons werk trots, huise, gesinne, families, selfrespek, gasvryheid teenoor uitlanders, sommige paaie, natuurskoon, wild lewe, diere inheemse bome en ons kus lewe trots wees.

Daar is seker nog goed waarop ons trots kan wees. Een dronk troep wat sokker wil kyk, hoef nie al die ander mooi, af te breek nie.