• Recent Forum Posts

    Angus se hand?

    En dit kan totaal en al onskuldig on onwetend gedoen gewees het...

    Hein Today, 03:14 PM Go to last post

    Angus se hand?

    Ek bedoel wat ek sÍ, Angus behoort van beter te weet! Die tipe ding kan sy naam baie skade doen.

    OVS Today, 09:52 AM Go to last post

    Angus se hand?

    OVS, wat wil jy nou eintlik se? Is daar iets waaroor jy bekommerd is?

    Indien wel, dan wil ek jou gerusstel.
    Baiekeer is mens skepties,

    Hein Today, 09:43 AM Go to last post

    Angus se hand?

    Dis nie vir my lekker om hierdie op te laai nie maar op presies 1 minuut 47 van Its Time se nuutste promosie video wys Angus die teken. Of hy dit bewusteluk

    OVS Today, 09:22 AM Go to last post

    Die "Reverse Takeover".

    Terwyl die ANC se website van die lig af is is Malema besig om naam te maak en die PAN Afrikaanse agenda wat deel van die een wereld orde uitmaak te dryf.

    OVS Today, 09:13 AM Go to last post
  • Recent Articles