• Waarom drade soms op die forums verwyder word

    Ek is seker dat ek al weer te lank gewag het om die draad oor rassisme te verwyder. Die draad was aanvanklik met n grappie begin en dit het toe totaal in n ander rigting ontwikkel wat die koers en beeld en doel van AKSKA totaal verdraai.

    EK kan dit ongelukkig nie toelaat nie en ek gaan ook nie in die toekoms nie.

    Wanneer daar n geestelike draad spesifiek oopgemaak word is dit een ding. Maar wanneer drade se rigting en doel verander word omdat iemand graag n preek wil afsteek, gaan hy teen die delete knoppie verloor.

    Die enigste wanneer ons op n draad n teks uit die Bybel sal inbring om iets te vertel, sal die boodskap wees om bemoediging en hoop te gee. Ek gaan geen denominasie toelaat om sy eie kerklike politiek of werwing hier te kom bedryf nie.

    AKSKA se doel is om mense te bemagtig om in vrede in hulle eie land te kan woon. Ons het nie n politieke agenda nie en ons gaan die ook nie een kry nie. Ons wil die politiek verstaan soos wat agendas ontvou en ons wil die bedreigings verstaan sodat ons dit kan afweer. Verder wil ons hoop skep deur alternatiewe oplossings vir probleme te vind en dit is dit.

    Van tyd tot tyd is daar geestelike aspekte wat aktueel word en dan sal ons die drade wat daarvoor geskep word toelaat, mits dit nie oor kerklike politiek gaan nie.

    Ons glo dat die enigste weg tot die Vader deur die Seun is en ons glo dat die Seun vir die hele mensdom gekom het. Ons glo dat die vrug van die Gees met wysheid loop en ons sal altyd probeer om daardie wysheid te bly. Almal maak soms foute maar ons gaan nie toelaat dat foute ons van koers bring of dat foute tussen ons staan nie.

    Ons soek antwoorde op die vrae wat ons pla en ons soek oplossings om ons lewens meer draaglik te maak. Miskien moet al die lesers wat op AKSKA iets wil skryf hiervan kennis neem en daarby hou
  • Recent Forum Posts

    Meskien is dit goed

    Ja die manne kuier lekker rond in afrika,..
    Is daar nie ook eeebola nie hoop hy bring interesante goed terug vir sy party.

    Nov16 Today, 10:11 PM Go to last post

    Angus se hand?

    Volgens iemand wat hom ken maak Oom Angus maar so met sy hande as hy verduidelik. Dis glo heel onskuldig. Ek glo die boodskap dat dit nie van pas is vir

    OVS Today, 09:41 PM Go to last post

    Angus se hand?

    En dit kan totaal en al onskuldig on onwetend gedoen gewees het...

    Hein Today, 03:14 PM Go to last post

    Angus se hand?

    Ek bedoel wat ek sÍ, Angus behoort van beter te weet! Die tipe ding kan sy naam baie skade doen.

    OVS Today, 09:52 AM Go to last post

    Angus se hand?

    OVS, wat wil jy nou eintlik se? Is daar iets waaroor jy bekommerd is?

    Indien wel, dan wil ek jou gerusstel.
    Baiekeer is mens skepties,

    Hein Today, 09:43 AM Go to last post
  • Recent Articles