Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
  • Waarom drade soms op die forums verwyder word

    Ek is seker dat ek al weer te lank gewag het om die draad oor rassisme te verwyder. Die draad was aanvanklik met n grappie begin en dit het toe totaal in n ander rigting ontwikkel wat die koers en beeld en doel van AKSKA totaal verdraai.

    EK kan dit ongelukkig nie toelaat nie en ek gaan ook nie in die toekoms nie.

    Wanneer daar n geestelike draad spesifiek oopgemaak word is dit een ding. Maar wanneer drade se rigting en doel verander word omdat iemand graag n preek wil afsteek, gaan hy teen die delete knoppie verloor.

    Die enigste wanneer ons op n draad n teks uit die Bybel sal inbring om iets te vertel, sal die boodskap wees om bemoediging en hoop te gee. Ek gaan geen denominasie toelaat om sy eie kerklike politiek of werwing hier te kom bedryf nie.

    AKSKA se doel is om mense te bemagtig om in vrede in hulle eie land te kan woon. Ons het nie n politieke agenda nie en ons gaan die ook nie een kry nie. Ons wil die politiek verstaan soos wat agendas ontvou en ons wil die bedreigings verstaan sodat ons dit kan afweer. Verder wil ons hoop skep deur alternatiewe oplossings vir probleme te vind en dit is dit.

    Van tyd tot tyd is daar geestelike aspekte wat aktueel word en dan sal ons die drade wat daarvoor geskep word toelaat, mits dit nie oor kerklike politiek gaan nie.

    Ons glo dat die enigste weg tot die Vader deur die Seun is en ons glo dat die Seun vir die hele mensdom gekom het. Ons glo dat die vrug van die Gees met wysheid loop en ons sal altyd probeer om daardie wysheid te bly. Almal maak soms foute maar ons gaan nie toelaat dat foute ons van koers bring of dat foute tussen ons staan nie.

    Ons soek antwoorde op die vrae wat ons pla en ons soek oplossings om ons lewens meer draaglik te maak. Miskien moet al die lesers wat op AKSKA iets wil skryf hiervan kennis neem en daarby hou
  • Recent Forum Posts

    Die Bybel se feeste

    APPS
    BLOG
    DEVOTIONALS
    SERMONS
    DONATE
    SEARCH
    Grace to You Resources
    Which Bible translation is best?

    Unregistered Yesterday, 07:40 PM Go to last post

    Die Bybel se feeste

    Ek dink skrywer #8 hierbo verwys na sogenaamde "vertalings" van die Bybel - wat veral deur sekere hoofstroom kerke gebruik word - wat nie werklike

    Unregistered Yesterday, 07:03 PM Go to last post

    Die Soewereiniteit van God

    Hein

    Jammer Hein, ek probeer net duidelikheid kry.

    Dus se jy satan het die mag om dit doen sonder die mens se meedoen. Beteken

    454 Yesterday, 05:21 PM Go to last post

    Die Soewereiniteit van God

    Waar lees jy of verstaan jy dat ek gese het satan bring nie siektes nie? Wys my assseblief, of verstaan jy alweer nie of lees jy nie alweer deeglik genoeg

    Hein Yesterday, 02:22 PM Go to last post

    Die Bybel se feeste

    Graag lewer ek net my opinie op die vlge:
    "en so verdraai, verkrag en ‘hervertaal’ hulle ook die Bybel om by hulle sataniese Babiloniese beginsels

    Unregistered Yesterday, 11:17 AM Go to last post
  • Recent Articles