Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
  • Welkom by AKSKA

    Vir die nuwe lesers wat hier kom loer. AKSKA staan vi,r Afrika Kriminele en Sosiale kode Analiste. Baie van julle het al in die verlede e-posse of BBMs gekry waar mense van allerhande tekens bewus gemaak word om vir misdaad op die uitkyk te wees. Wel, AKSKA doen al vir ongeveer 23 jaar navorsing oor die verskynsel en kan met redelike eerlikheid s dat dit wat julle so in e-posse kry, baie vr van die waarheid is.

    Om meer van die verskynsel te leer en te verstaan hoe dit in misdaad gebruik word, is daar net een manier. Jy sal moet aansluit om by die dieper plekke van hierdie webblad in te kom. Ons loop nie met daardie tipe inligting te koop nie en daar is n baie goeie rede daarvoor. Omtrent elke swart mens, wat jy in Afrika ken, ken die goed beter as wat ons dit ken. Maar omdat hulle vermoor word wanneer hulle daardie tipe inligting met ons deel, sal hulle nie die inligting met jou deel nie.

    Die tweede rede waarom ons nie met die kennis te koop loop nie, is omdat die misdadigers tans nog baie gerus is en dit tel in ons guns. Om ons kennis met misdadigers te deel, is soos om in n kaart spel jou kaarte vir jou opponent te wys. Dit doen n mens mos nie. Maar ons is al vir honderde jare in Afrika en ons verhouding met die swart mense is in sommige gevalle so goed dat jong mammas wat nie melk het nie, soms hulle bediendes vra om die kind te borsvoed. Daardie bediende is dan amper soos familie en wanneer so n gawe bediende eendag n wrede aanval op die huis beplan, is die mense gewoonlik baie ontsteld en uit die veld geslaan.

    Maar wanneer jy deel van ons word gaan jy Afrika eendag met n ander oog bekyk. Jy sal vir daardie bediende deernis h en jy sal waarskynlik so optree dat sy nooit in n posisie kom om n wrede aanval op jou te rel nie. Afrika dink so bietjie anders as wat ons dink en ons onkunde van hulle wreld en lewens beskouing (Ubuntu) bring in baie gevalle n ongemaklikheid oor onsself omdat ons uit onkunde sekere goeters doen wat vir hulle n taboo is.

    Maar hier by AKSKA sal julle sien dat daar op forum vlak vier vlakke is. Die eerste vlak wat jy gaan raaksien is n anonieme vlak en met anoniem, bedoel ons anoniem. Jy teken nrens in om iets te plaas nie. Jy kan s wat jou pla of omkrap of bang of bly maak en niemand sal ooit weet wie jy is nie.

    Op die vlak kan aktuele kwessies soos wat in die politiek gebeur, Mandela se dood en die invloed van sy bestaan in die wreld en veral op Afrika, en vele ander aktuele sakies bespreek word.

    Vlak twee gebruikers:

    Dit is die volgende vlak vir AKSKA gebruikers. Op daardie vlak moet jy inteken en daar word ook allerhande meer sensitiewe sakies bespreek, maar soms, net soms glip daar ietsie oor die tekens deur.

    Dan kry ons die vlak 1 AKSKA lede vlak.

    Op hierdie vlak skryf jy vir n agt maande kursus in, wat jou vir Afrika en die volgende AKSKA kursusse voorberei. Tydens hierdie agt maande gaan jy presies leer wat misdaad is, waar misdadigers vandaan kom. Hoe hulle dink. Wat hulle motiveer, en waarom dit hulle motiveer. Hoe hulle hul beplannings doen sodat jy reeds in n baie vroe stadium reeds kan sien wanneer moeilikheid aan die broei is.

    Ons gaan jou leer wat Ubuntu is en wat dit alles inhou en beteken, sodat jy dit tot jou voordeel kan gebruik. En ons gaan jou leer hoe om misdaad begeertes wat teen jou beplan word, sonder moeite of geweld te ontlont, sodat niks gebeur nie.

    Die kursus beloof om vir jou n nuwe wreld vol humor en vrede in Afrika oop te breek.

    Die vierde vlak is AKSKA lede.

    Dit is mense wat alreeds n lang tyd deel van AKSKA is. Hulle is deel van die navorsing en die nuwe ontdekkings wat ons maak, word ook op daardie vlak met hulle gedeel.

    AKSKA lede lewer n maandelikse finansile bydra, waarmee ons, ons informante betaal en waarmee ons die navorsing en uitbouing van die AKSKA kennis moontlik kan maak. AKSKA lede mag alle kursusse gratis bywoon. Ons maak hulle tydens die praktiese opleiding ook mentors wat die sindikate help en verduidelik hoe die vurk in die hef steek.

    AKSKA bemagtig mense en ons kennis verseker vir jou n toekoms van vrede in Afrika. Ons kennis is reeds bewys en ons suksesse is ons getuienis dat ons weet waarvan ons praat.

    Nogmaals welkom by ons webblad en ons hoop om jou eendag beter te leer ken.

    Lukas

    https://www.youtube.com/watch?v=gDULQgN2kgY
  • Recent Forum Posts

    Die Soewereiniteit van God

    Hein

    Ek het jou boekie weer gelees, meer sorgvuldig, my opinie bly dieselfde.

    So ons stem saam. Alles wat op aarde gebeur

    454 Today, 09:00 PM Go to last post

    Die Bybel se feeste

    Lukas
    Ek sal later jou posting in detail beantwoord. Ek dink egter dat twee verskillende vertrek punte hier raak gesien moet word.
    1) TEMA

    Unregistered Today, 07:47 PM Go to last post

    Die Bybel se feeste

    Anoniem. Jy s ek is goed met tekens ? EN jy vra “ Gaan kry 'n plek waar jy onder die Woord kan sit en leer soos die res van die Christene oor die

    Lukas Today, 05:48 PM Go to last post

    Die Soewereiniteit van God

    Ja Chris, jy verstaan verkeerd. Ek hoop regtig jy het die boekie heeltemal deurgelees. Want as jy dit sou doen, sou jy glad nie hierdie vraag gevra het

    Hein Today, 04:27 PM Go to last post

    Die Bybel se feeste

    Ek verstaan glad nie hoe die Pasga gevier moet word nie. Israel was God se uitverkore volk. Die Pasga was ingestel om die uittog uit Egipte te vier. Die

    Unregistered Today, 12:55 PM Go to last post
  • Recent Articles