• Tekens wat van dooie voŽls gemaak word

    By Ulundi se lughawe is hierdie twee dooie laksmanne opgehang.



    Kyk na die stokkies in die voels



    Dit gee n kode van 43 wat beteken dat daar op een plek drie mense is. Die laksmanne wat so doodgemaak en opgehang is beteken dat die plan om twee sterkmanne dood te maak reeds gemaak is.
  • Recent Forum Posts

    Thomas Sankara

    OVS. Hier is nog iets wat jy by jou denke kan inwerk. EN dan wil ek ín klippie in die bos gooi waarna ek graag sal wil sien hoe jy dit dan opsom.

    Lukas Yesterday, 10:13 PM Go to last post

    Die "Reverse Takeover".

    OVS is nou genadeloos besig om die grysstof te skut en te skommel.

    As ek so bietjie aan my eie duim mag suig?

    Ek dink dat

    Lukas Yesterday, 09:17 PM Go to last post

    UN die "Franchisor"

    As die Demokrate hierdie senaat verkiesing wen, kan Trump herkies word tot hy van ouderdom doodgaan, hy sal niks kan uitrig nie.

    Daar

    Lukas Yesterday, 09:08 PM Go to last post

    Gini coficient

    Lukas het eendag so mooi verduidelik wat ubuntu is en hoe dit nou n revelusionere ubuntu geword het
    Die Eff val so mooi hier in die groepie in

    greengroen Yesterday, 02:18 PM Go to last post

    UN die "Franchisor"

    Trump gaan die volgende verkiesing wen, en vir nog n termyn regeer. Dis geprofeteer

    Unregistered Yesterday, 01:10 PM Go to last post
  • Recent Articles