• Tekens wat van dooie voŽls gemaak word

    By Ulundi se lughawe is hierdie twee dooie laksmanne opgehang.



    Kyk na die stokkies in die voels



    Dit gee n kode van 43 wat beteken dat daar op een plek drie mense is. Die laksmanne wat so doodgemaak en opgehang is beteken dat die plan om twee sterkmanne dood te maak reeds gemaak is.
  • Recent Forum Posts

    BOT's

    Ons is besig om die webblad op n nuwe platform oor te bou en die sekuriteit is nog nie op standaard nie. Ons moet nog die bot's uitkry.

    Lukas Yesterday, 09:05 AM Go to last post
  • Recent Articles