• Tekens wat van dooie voŽls gemaak word

    By Ulundi se lughawe is hierdie twee dooie laksmanne opgehang.



    Kyk na die stokkies in die voels



    Dit gee n kode van 43 wat beteken dat daar op een plek drie mense is. Die laksmanne wat so doodgemaak en opgehang is beteken dat die plan om twee sterkmanne dood te maak reeds gemaak is.
  • Recent Forum Posts

    Wat kan ons aan Plaasaanvalle doen?

    Ons webblad is gaan vir n week af wees. EK sal die debat later plaas wanneer alles weer reg is

    Lukas 05-16-2019, 10:29 AM Go to last post

    AKSKA webblad is ge hack

    Die webblad sal vir n week af wees. Dit hardloop vir te lank op n baie ou platform en die ge hackery van die buiteland op die ou platform het nou sy tol

    Lukas 05-16-2019, 10:27 AM Go to last post

    Wat kan ons aan Plaasaanvalle doen?

    Goeie MŰre Almal. Plaasmoord op Bonnievale. Tool en Liezel Wessels is gisteraand aangeval. Tool is vermoor en Liezel is in Worcester in die Intensiewe

    Frik Wentzel 05-16-2019, 10:16 AM Go to last post

    Wat kan ons aan Plaasaanvalle doen?

    Ek is op baie nasionale WhatsApp groepe. Nie dat ek vra om daar te wees nie, maar dit gebeur net.

    Ons werk al 30 jaar teen plaasaanvalle

    Lukas 05-16-2019, 10:07 AM Go to last post
  • Recent Articles