• Tekens wat van dooie voŽls gemaak word

    By Ulundi se lughawe is hierdie twee dooie laksmanne opgehang.



    Kyk na die stokkies in die voels



    Dit gee n kode van 43 wat beteken dat daar op een plek drie mense is. Die laksmanne wat so doodgemaak en opgehang is beteken dat die plan om twee sterkmanne dood te maak reeds gemaak is.
  • Recent Forum Posts

    Rasse en genetika

    Lees weer wat ek geskryf het. Hierdie keer het en n gedeelte vir jou laat uitstaan.

    Daar is bewyse dat demone vandag nog met mense meng.

    Lukas Yesterday, 11:14 PM Go to last post

    Ewolusie - My Pa is ook nie 'n apie nie

    Hierdie is nie die eerste keer wat ek van die sogenaaamde skepping van Adam en Eva op die agtste dag hoo rnie. Waar kom mense hieraan?

    S415 Yesterday, 04:31 PM Go to last post

    Rasse en genetika

    2 Samuel 8 vers 1 is hierdie n bewys van reuse na die vloed
    2 Samuel 21 vers 16
    2 Samuel 21 vers 20
    Hulle laat plat le en met n tou

    greengroen 04-21-2019, 10:02 PM Go to last post

    Rasse en genetika

    2 Samuel 8 vers 1 is hierdie n bewys van reuse na die vloed

    greengroen 04-21-2019, 09:58 PM Go to last post

    Ewolusie - My Pa is ook nie 'n apie nie

    1074. Adam en Eva het nie net twee kinders gehad nie en die verskil tussen Abel en die volgende broer wat genoem was, was het iets soos 130 jaar verloop.

    Lukas 04-21-2019, 03:03 PM Go to last post
  • Recent Articles