Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
  • Tekens wat van dooie voŽls gemaak word

    By Ulundi se lughawe is hierdie twee dooie laksmanne opgehang.



    Kyk na die stokkies in die voels



    Dit gee n kode van 43 wat beteken dat daar op een plek drie mense is. Die laksmanne wat so doodgemaak en opgehang is beteken dat die plan om twee sterkmanne dood te maak reeds gemaak is.
  • Recent Forum Posts

    Stellenbosch Kursus

    Lukas
    Baie dankie dat julle so ver gery het en die hittegolf en droogte kom trotseer het. Ek is jammer dat die opkoms ietwat teleurstellend was.

    510 12-13-2017, 07:33 PM Go to last post

    Stellenbosch Kursus

    Met die Stellenbosch kursus het daar net 16 van die 30 mense wat belowe het, wat uiteindelik opgedaag het en weer was dit nie vir my winsgewend nie.

    Lukas 12-12-2017, 08:57 AM Go to last post
  • Recent Articles