• Tekens wat van dooie voŽls gemaak word

    By Ulundi se lughawe is hierdie twee dooie laksmanne opgehang.



    Kyk na die stokkies in die voels



    Dit gee n kode van 43 wat beteken dat daar op een plek drie mense is. Die laksmanne wat so doodgemaak en opgehang is beteken dat die plan om twee sterkmanne dood te maak reeds gemaak is.
  • Recent Forum Posts

    ESKOM en RED ALERT boodskappe

    Suid-Afrika het ín probleem. Volgens Ted Blom het Suid-Afrika ongeveer 30 giga watts nodig om te werk en oor naweke gebruik ons glo 22 Giga watts. Eskom

    Lukas Yesterday, 11:20 PM Go to last post
  • Recent Articles