• Tekens wat van dooie voŽls gemaak word

    By Ulundi se lughawe is hierdie twee dooie laksmanne opgehang.



    Kyk na die stokkies in die voels



    Dit gee n kode van 43 wat beteken dat daar op een plek drie mense is. Die laksmanne wat so doodgemaak en opgehang is beteken dat die plan om twee sterkmanne dood te maak reeds gemaak is.
  • Recent Forum Posts

    Mev

    Lukas, ek wil net graag as besoeker registreer

    UnregisteredNinna Yesterday, 08:15 PM Go to last post

    Die blad is ge-kaap

    Ons kan nie op die webblad inkom om mense te help nie. Dit lyk of die AKSKA webblad ge-hack is

    Dankie
    Lukas

    Unregistered Yesterday, 08:09 PM Go to last post

    Waarom kan jy nie jou grond vir God gee nie?

    Dankie vir jou antwoord, Lukas.

    Arno Yesterday, 09:01 AM Go to last post

    Mag mens dit doen

    Ons moeti was self ontwerpte, onsigbare elektroniese snellers, wat ons gebel het wanneer daar iets by die ding gekom het wat geteiken was. Hulle kon dit

    Lukas 12-07-2018, 06:06 PM Go to last post

    Mag mens dit doen

    Hoe het jul die moeti op die pyplyn gekry,waarom het jul dit gebruik ,mag ek van dit gebruik.

    greengroen 12-07-2018, 02:37 PM Go to last post
  • Recent Articles